1 / 41

Die Groot V y f Traumas

Die Groot V y f Traumas . • Misdaad • 30 Maart •. Eksodus 20:13 Jy mag nie moord pleeg nie. Eksodus 20:15 Jy mag nie steel nie. Eksodus 20:15 Jy mag nie vals getuienis lewer nie. Effesiërs 4:28

blade
Download Presentation

Die Groot V y f Traumas

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die Groot Vyf Traumas • Misdaad • 30 Maart •

  2. Eksodus 20:13 • Jy mag nie moord pleeg nie.

  3. Eksodus 20:15 • Jy mag nie steel nie.

  4. Eksodus 20:15 • Jy mag nie vals getuienis lewer nie.

  5. Effesiërs 4:28 • As iemand 'n dief is, moet hy ophou steel; hy moet deur harde werk op 'n eerbare manier self in sy lewensonderhoud voorsien; dan sal hy iets hê om vir die armes te gee.

  6. Verantwoordelik vir 27% van die land se misdaad gevalle • 2968 moorde • 3594 pogings tot moord • 12 213 seksuele misdaad gevalle • 40591 aanranding met die doel om ernstige liggaamlike besering aan te bring

  7. 40591 aanranding met die doel om ernstige liggaamlike besering aan te bring • 44717 aanranding • 15484 diefstal gevalle • 35785 diefstal gevalle met verswarende omstandighede • 109631 ander ernstige vorme van misdaad

  8. Common Shock – Kaethe Weingarten • “Witnessing violence and violation can produce common shock. I chose the word common to emphasize that the experience is widespread, it is collective, and it belongs to all of us.”

  9. Die Groot Vyf Traumas • Misdaad • 30 Maart •

  10. Klaagliedere 3:18 “Ek het gedink dit is klaar met my en met my hoop op die Here. Die gedagte aan my ellende en my vreemdelingskap is gal en gif vir my; as ek daaroor nadink, draai my gedagtes vas. Maar...”

  11. Reconciliation Day Koos Kombuis Taliep Taliep Is laasnag in die kop geskiet Hulle dink dit was 'n hit So se sy pa Taliep Taliep Hy was die man met die music Hy was die guru van die ghoemalied in Suid-Afrika

  12. Ons voel so mismoedig Ons is so hartseer en droewig Ons is so kwaad en so moeg Want ons wonder waar is die law Van vroeg tot laat Is daar net gangs in die straat Wat help dit om te praat Ons is in 'n state of war

  13. Is daar geen antwoord hier Tussen die duiwel en die diep blou vuur Ons fight met ons rug teen die muur 'Cos crime shouldn't pay Die mens wik en God beskik Maar die mamma's en die pappas skrik Want hulle kinders is verslaaf aan tik Op Reconciliation Day

  14. Taliep Taliep Is laasnag in die kop geskiet Hy's in sy eie huis tereggestel Dis nie die eerste keer my bra Dat so-iets hier gebeur, jy vra Hoekom bly die cops dan weg as ons daai number bel?

  15. Ons is so sad en so lonely Sonder daai man met sy melody Al daat tunes en daai harmonies deurmekaar Hy was die prophet of the city Nou's hy running on empty Vir altyd in eternity Ek hoop hy's happy daar

  16. Is daar geen antwoord meer Is daar dan niemand wat wil reageer Aan wie moet ons dit rapporteer Hoe lank moet ons stry Die strate is vol bloed Elke dag 'n begrafnisstoet Hulle steel al ons goed Op Reconciliation Day

  17. Lukas 10: 25 - 37

  18. Wat moet ek doen?

  19. Liefde

  20. Wie?

  21. Hoe help ek...

  22. Klaagliedere 3:21 “Maar dít sal ek ter harte neem en om dié rede bly ek hoop: deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie.”

  23. Die Groot Vyf Traumas • Misdaad • 30 Maart •

More Related