1 / 46

Jesus in die leeukuil

Jesus in die leeukuil. GESANG 43 EER AAN DIE VADER Vers 1 + 5. Gesang 43 1 Eer aan die Vader, wat alles gemaak het; eer aan die Seun, ons Verlosser en Vriend; eer aan die Gees wat ons lei in die waarheid- aan God drie-enig ons lof en ons lied. Gesang 43 Ere aan God!

betsy
Download Presentation

Jesus in die leeukuil

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Jesus in die leeukuil

  2. GESANG 43 EER AAN DIE VADER Vers 1 + 5

  3. Gesang 43 1 Eer aan die Vader, wat alles gemaak het; eer aan die Seun, ons Verlosser en Vriend; eer aan die Gees wat ons lei in die waarheid- aan God drie-enig ons lof en ons lied.

  4. Gesang 43 Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees. Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees.

  5. Gesang 43 5 Heer van die skepping en Heer oor ons lewe, niks wat u aandag, u almag ontgaan. Groot is u werke, herskeppend u liefde; heerlik, o Heer, is u heilige Naam.

  6. Gesang 43 Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees. Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees.

  7. Gesang 69 Jesus , Rots vir my geslaan Vers 1 + 3

  8. Gesang 69 1 Jesus , Rots vir my geslaan, Laat my nie verlore gaan! U was self van God verlaat, laat u lyding sonder maat, my tot heil wees en tot krag teen die sondeskuld en mag.

  9. Gesang 69 3 Leeg, net met my sondelas, Hou ek u verdienste vas. Ek kom om vergewing vra; U het ook my skuld gedra! U, geslaan tot heilsfontein, Was my, Heiland, maak my rein.

  10. Ges 86 Hoe heerlik is die Jesus naam! Vers 1 - 4

  11. 1.Ges 86 • Hoe heerlik is die Jesus naam! • ‘n Engel deel dit mee: • Die Here kom sy volk verlos, • Hul lig en lewe gee.

  12. 2. Ges 86 • Hy’s Christus, deur die Gees gesalf • Tot leraar en profeet, • Tot grote koning wat bewaar, • Tot priester in ons leed.

  13. 3. Ges 86 • In Hom is elke Bybelwoord • Vervul en vas en waar: • Waaragtig God, regverdig mens – • Beloofde Middelaar.

  14. 4. Ges 86 • Die Gees bind deur die heil’ge Naam • Oor heel die wêreld heen, • Uit elke volk en land en taal • Gelowiges tot een.

  15. Ges 237 Vader, Seun, Heilge Gees Vers 1 + 2

  16. 1. Ges 237 • Vader, Seun, Heilge Gees, • Hoe sal ons u heerlikheid • Kan verwoord, u lof besing • Met ‘n aardse stem? • Eer die Vader, eer die Seun • Eer die Gees as God en Heer. • Eer ons God se Majesteit; • Loof Hom tot in ewigheid.

  17. 2. Ges 237 • Woord uit Woord, Lig uit Lig, • Kom as mens op aarde. • Bo begrip, bo ons verstand • Is u grootheid, Heer. • Eer die Vader, eer die Seun, • Eer die Gees as God en Heer. • Eer ons God as Majesteit; • Loof Hom tot in ewigheid

  18. GESANG 89 U HET DIE BROOD GEBREEK Vers 1 + 2

  19. 1Gesang 89 U het die brood gebreek eens by die meer - breek nou die lewensbrood vir my ook, Heer. Wil steeds u waarheid meer aan my ontvou tot ek ook in U Woord my Heer aanskou.

  20. 2Gesang 89 U is die lewensbrood, Heiland vir my. U is die waarheid, Heer, U maak my vry. U beeld straal uit die Skrif so helder voort U soek ek, Heer, Uself, o Lewend` Woord.

  21. GESANG 43 EER AAN DIE VADER Vers 1 + 5

  22. Gesang 43 1 Eer aan die Vader, wat alles gemaak het; eer aan die Seun, ons Verlosser en Vriend; eer aan die Gees wat ons lei in die waarheid- aan God drie-enig ons lof en ons lied.

  23. Gesang 43 Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees. Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees.

  24. Gesang 43 5 Heer van die skepping en Heer oor ons lewe, niks wat u aandag, u almag ontgaan. Groot is u werke, herskeppend u liefde; heerlik, o Heer, is u heilige Naam.

  25. Gesang 43 Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees. Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees.

  26. Gesang 69 Jesus , Rots vir my geslaan Vers 1 + 3

  27. Gesang 69 1 Jesus , Rots vir my geslaan, Laat my nie verlore gaan! U was self van God verlaat, laat u lyding sonder maat, my tot heil wees en tot krag teen die sondeskuld en mag.

  28. Gesang 69 3 Leeg, net met my sondelas, Hou ek u verdienste vas. Ek kom om vergewing vra; U het ook my skuld gedra! U, geslaan tot heilsfontein, Was my, Heiland, maak my rein.

  29. Ges 86 Hoe heerlik is die Jesus naam! Vers 1 - 4

  30. 1.Ges 86 • Hoe heerlik is die Jesus naam! • ‘n Engel deel dit mee: • Die Here kom sy volk verlos, • Hul lig en lewe gee.

  31. 2. Ges 86 • Hy’s Christus, deur die Gees gesalf • Tot leraar en profeet, • Tot grote koning wat bewaar, • Tot priester in ons leed.

  32. 3. Ges 86 • In Hom is elke Bybelwoord • Vervul en vas en waar: • Waaragtig God, regverdig mens – • Beloofde Middelaar.

  33. 4. Ges 86 • Die Gees bind deur die heil’ge Naam • Oor heel die wêreld heen, • Uit elke volk en land en taal • Gelowiges tot een.

  34. Luk 19 : 28 - 48 Jesus in die leeukuil

  35. Inleiding • Lydenstyd • Intog in die leeukuil • Burokrasie – Jesus kritiseer • Hulle is die leeus • 1. Romeinse owerheid – Belasting + politieke beheer • 2. Tempel – Belasting + godsdienstige beheer • Jesus verander status quo • Op donkie in die leeukuil in

  36. 1. Jerusalem,die leeukuil • Burokrasie – status quo behou • Jesus is ‘n bedreiging • Tempel en Romeine – langs mekaar • Volk van God word deur duistere magte beheer, dit walg God. • Jerusalem is deur God gekies: • Tempel, Aanbidding van God, Kennis, Glowaardig die Messias verwelkom • Jesus ween oor die val van Jerusalem • Ons?

  37. 2. Oorlog in die leeukuil • Jerusalem, die sentrum van wantroue en weerstand • Jesus loop die leeus storm • Oordeels profesie, die klanke van oorwinning • Tempel nie plek van rowers • Jesus jaag hulle uit • Inwoners moes weet – almal op hul knieë • Leeus in ons lewens • Bring die ware vrede, die shalom

  38. 3. Orde in die leeukuil • Jerusalem in wanorde – wêreld : vuil,vol droë beendere • Jesus herstel orde : bloed was, bekke toegebind, nuwe dissipline, lewe en vreugde • Opstandiges – verjaag Hy met sambok • Nuwe orde : Vrede, liefde, omgee, diens • Shalom : verander die status quo • Rom 12 : 2 • Storm die leeus

  39. Ges 237 Vader, Seun, Heilge Gees Vers 1 + 2

  40. 1. Ges 237 • Vader, Seun, Heilge Gees, • Hoe sal ons u heerlikheid • Kan verwoord, u lof besing • Met ‘n aardse stem? • Eer die Vader, eer die Seun • Eer die Gees as God en Heer. • Eer ons God se Majesteit; • Loof Hom tot in ewigheid.

  41. 2. Ges 237 • Woord uit Woord, Lig uit Lig, • Kom as mens op aarde. • Bo begrip, bo ons verstand • Is u grootheid, Heer. • Eer die Vader, eer die Seun, • Eer die Gees as God en Heer. • Eer ons God as Majesteit; • Loof Hom tot in ewigheid

More Related