290 likes | 1.97k Views
6. Loopbaankategorie ë. Watse werk gaan ek een dag doen ?. Realisties Ondersoekend Kunstig Maatskaplik Ondernemend Konvensioneel. Realisties. Met praktiese probleme te werk en oplossings te vind .
E N D
6 Loopbaankategorieë
Realisties • Ondersoekend • Kunstig • Maatskaplik • Ondernemend • Konvensioneel
Realisties Met praktieseproblemetewerk en oplossingstevind. Realistieseloopbanevereisdatjy met plante, diere en realistiesevoorwerpetewerk. Jysalookgewoonlikbuitewerk, min papierwerkhêomtedoen.
Voorbeelde • Bouers • Brandbestryders • Veeartse • Sekuriteitswagte • Wildbewaarders
Belangstellings en vermoë • Houdaarvanom met diere, gereedskap en masjienetewerk. • Hegwaardeaanpraktiesedinge • Genietditomdingetebou en teherstel. • Houdaarvanomalleen of saam met anderrealistiesemensetewerk.
Ondersoekend Lokmensewatnuuskierig is oor hoe dingewerk. Jymoet in jou kop met ideesopkom, nafeitesoek en problemeoplos. Tipieseloopbanesluit in wetenskaplikeswat met diere, voedsel en plantewerk;aptekers;tandartse en ortodontiste.
Voorbeelde • Wetenskaplikeswat met diere, voedsel en plantewerk. • Aptekers • Tandartse en ortodontiste
Belangstellings en Vermoë • Houdaarvanomproblemetebestudeer en op te los. • Stelbelang in data en idees • Het die vermoëomproblemeteanaliseer en deegliktedeurdink. • Genietuitdagings
Kunstig • Kunstigemense is dikwelshoogsskeppend en verbeeldingryk. • Jysal met vorms, ontwerpe en patronewerk
Voorbeelde • Artistiekedirekteurs • Kunstenaarssoos die in die skonekunste • Uitvoerendekunstenaarssoosdansers, musikante en akteurs of aktrises
Belangstellings en Vermoë • Skepdinge • Dink nuweideesuit • Genietkuns, drama, musiek, dans en skeppendeskryfwerk • Floreer in omgewings met min grense of reëls
Maatskaplik Lokmensewatlief is daarvooromsaam met mensetewerk en mense se lewensteverbeter
Voorbeelde • Die onderrig van kinders en volwassenes • Verpleging • Arbeidsterapie • Gimnastiekinstrukteurs • Afrigters
Belangstellings en Vermoë • Gee omoor die welsyn van ander • Is goeieluisteraars • Is besorgdoormaatskaplikeprobleme • Toongoeiebegrip • Houdaarvanomanderte help
Ondernemend Ondernemendetipeloopbane is virdiegenewat die uitdaginggenietomidees in realiteitteomskep.
Voorbeelde • Hoof uitvoerendebeamptes • Prokureurs • Hoof van spesialis in openbarebetrekkinge • Hoofkok
Belangstellings en Vermoë • Goeieleiers en besit die vermoëommenseteoorreed • Goeieverkoopspersone • Baiegeïnteresseerd in besigheid en politiek • Goeiemotiveerders • Goeie entrepreneurs omdathullenie bang is omrisiko’steneemnie.
Konvensioneel • Die grondslag van die andersoorteloopbane. • Hierdiesoorteloopbanebehelsdatjybepaaldereëls en roetinesmoetvolg.
Voorbeelde • Bibliotekarisse • Rekeningkundiges • Sekretarisse
Belangstellings en Vermoë • Genietditom met inligtingtewerk • Is baiegeorganiseerd en noukeurig • Genietditomboektebou • Is geskroei op die fyner detail
Denk en Leervaardighedewatelkeloopbaankategorievereis. • Loopbaankategoriebesluitdenk en leervaardighede. • Daar is vierdenk en leervaardighede: • Kritiesedenke(die noukeurigebestudering van ietsomditbeterteverstaan) • Skeppendedenke(omandersnadingetekyk as andermense)
Kommunikasie (die deel van idees) • Samewerking(omsaam met andertewerkomietstebehaal.) Hierdievaardighede help onsomte leer en houookverbandmet die vaardighedewatbenodig word virelkeloopbaankategorie