1 / 19

Saul uit Benjamin

Saul uit Benjamin. Dit wat kon gewees het.... ... en dit wat toe wel geword het! 2011-10-23. Geskiedkundige konteks (1). Eli was priester (huis van Aäron) en rigter – 98 jaar Goddelose seuns wat priesteramp in veragting bring Hofni, Pinehas

avidan
Download Presentation

Saul uit Benjamin

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Saul uit Benjamin Dit wat kon gewees het.... ... en dit wat toe wel geword het! 2011-10-23

  2. Geskiedkundige konteks (1) • Eli was priester (huis van Aäron) en rigter – 98 jaar • Goddelose seuns wat priesteramp in veragting bring • Hofni, Pinehas • God nie geken, selfverrykend, afpersend, hoereerders • Eli spreek slegs sag aan – God sal priesteramp ontneem • Neerlaag teen Filistyne (ongeveer 1116 v.C.) • 30 000 van Israel kom om • Ark word weggevoer • 2 seuns sneuwel • Eli sterf toe hy die nuus hoor • Pinehas se seun Ikabod gebore („weg is die eer”)

  3. Geskiedkundige konteks (2) • Samuel (Leviet) by Eli opgegroei – profeet en rigter • Ark teruggestuur na 7 maande, word gestoor by Abinadab (Leviet) vir 20 jaar. • Tydperk van sukses teen Filistyne, vrede • Samuel oud, stel seuns as rigters aan • Joël, Abia • Onregverdige wins, omkoopgeskenke, verdraai reg • Weer bedreig deur Filistyne, Ammoniete • Volk begeer/vra ’n koning in plaas van rigters

  4. Saul word koning • Saul = „begeer, gevra” • 1095-1055 v.C. • 1 Samuel 9:16 [Jahweh aan Samuel:] Môre sulke tyd sal Ek 'n man uit die land Benjamin na jou stuur wat jy moet salf as 'n vors oor my volk Israel; en hy sal my volk verlos uit die hand van die Filistyne. Want Ek het my volk aangesien, omdat sy geroep na My gekom het.

  5. Meer oor Saul • 1 Samuel 9: Soek donkies – taakgerig. Dienskneg gee plan om siener te vra. Dienskneg verskaf geskenk. • 1 Samuel 9:2 [...] 'njongman en mooi gebou, ja, daar was onder die kinders van Israel geeneen mooier as hy nie: van sy skouers af boontoe was hy hoër as die hele volk. • 1 Samuel 9:21 [...] Is ek nie 'n Benjaminiet, uit een van die kleinste van die stamme van Israel, en my geslag die geringste uit al die geslagte van die stam van Benjamin nie? [...] • 1 Samuel 10:22[Met aanwys as koning: ...] Kyk, hy het tussen die pakgoed weggekruip. • 1 Samuel 15:17 [...] hoewel jy klein was in jou eie oë [...]

  6. Saul mis die teiken • 1 Samuel 13:10En toe hy net gereed was om die brandoffer te bring, kom Samuel meteens daar aan; en Saul het uitgegaan hom tegemoet om hom te groet. 11[...] En Saul sê: Ek het gesien dat die manskappe verstrooid raak van my af; en toe u nie kom op die afgesproke tyd nie, terwyl die Filistyne in Migmas bymekaarkom, 12het ek gesê: Nou sal die Filistyne na my toe aftrek in Gilgal, en ek het die aangesig van Jahweh nie om genade gesmeek nie; daarom het ek myself sterk gehou en die brandoffer gebring. 13Toe sê Samuel vir Saul: Jy het dwaas gehandel, jy het die gebod van Jahweh jou God wat Hy jou beveel het, nie gehou nie; want anders sou Jahweh jou koningskap oor Israel vir goed bevestig het.

  7. Saul mis die teiken nog ’n keer • 1 Samuel 15:1Toe sê Samuel vir Saul: [...] luister dan nou na die stem van die woorde van Jahweh. [...] 3Gaan nou en verslaan Amalek, en julle moet met die banvloek tref alles wat hy het; en jy mag hom nie verskoon nie, maar jy moet om die lewe bring man sowel as vrou, kind en suigling, bees en kleinvee, kameel en esel. 9Maar Saul en die manskappe het Agag gespaar, en die beste van die kleinvee en beeste, en die naas-bestes en die lammers en alles wat van waarde was [...]

  8. Jahweh se teiken • 1 Samuel 13:14 Maar nou sal jou koningskap nie bestaan nie. Jahweh het vir Hom 'n man na sy hart gesoek; en Jahweh het hom as vors oor sy volk aangestel, omdat jy nie gehou het wat Jahweh jou beveel het nie. • 1 Samuel 15:22Daarop sê Samuel: Het Jahweh behae in brandoffers en slagoffers soos in gehoorsaamheid aan die stem van Jahweh? Kyk, om gehoorsaam te wees is beter as slagoffer, om te luister beter as die vet van ramme. 23Want wederstrewigheid is 'n sonde van waarsêery, en eiesinnigheid is afgodery en beeldediens. Omdat jy die woord van Jahweh verwerp het, het Hy jou as koning verwerp. 28En Samuel sê vir hom: Vandag het Jahweh die koningskap oor Israel van jou afgeskeur en dit aan jou naaste gegee wat beter is as jy.

  9. Nadraai • ± 1045 v.C.: Verbondsark deur Dawid in Jerusalem ingebring (71 jaar na wegvoer deur Filistyne) • ± 1016 v.C.: Abjatar afgesit van die priesterskap in vervulling van profesie (100 jaar na dood van Eli) • ± 1004v.C.: Tempel voltooi deur Salomo (112 jaar na wegvoer van ark) • Was dit dalk bedoel om Saul se nalatenskap te wees?

  10. Nog ’n Saul uit Benjamin • Gebore waarskynlik 1-5 n.C. • Handelinge 8:1En Saulus het ook [Stefanus se] vermoording goedgekeur. En daar het in dié tyd 'n groot vervolging teen die gemeente in Jerusalem ontstaan [...] 3Maar Saulus het die gemeente verwoes en in die huise gegaan en manne en vroue uitgesleep en in die gevangenis oorgelewer. • Handelinge 22: 3[...] opgevoed [... onder] Gamaliël, streng ooreenkomstig die voorvaderlike wet, 'n yweraar vir God[...]. 4Hierdie Weg het ek vervolg tot die doodtoe [...] • Galasiërs 1:14 [...] ek in die Jodedom vooruitgegaan het bo baie van my leeftyd onder my stamgenote, terwyl ek veral 'n yweraar was vir die oorleweringe van my voorvaders. • Titus 1: 13my wat vroeër 'n lasteraar en 'n vervolger en 'n geweldenaar was. [...] 15[...] sondaars [...], van wie ek die vernaamste is.

  11. Saul(us) word Paulus • Bekering en doop ongeveer 30-37 n.C. • Paulus = “klein, gering” (Latyns) • 1 Kor 15:9 Want ek is die geringste van die apostels, wat nie werd is om ’n apostel genoem te word nie, omdat ek die gemeente van God vervolg het. • Efes 3:8 Aan my, die geringste van al die heiliges [...] • Hand 20: 19en Jahweh gedien het met alle nederigheid en baie trane en beproewinge [...]; 20hoe ek niks agtergehou het van wat nuttig is nie, om dit aan julle te verkondig en julle te onderrig in die openbaar en in julle huise, 21terwyl ek kragtig by die Jode sowel as die Grieke aangedring het op die bekering tot God en die geloof in onse Heer, Jahsua, die Gesalfde.

  12. Paulus se prediking in Saul se stamboom1 Samuel 1:9

  13. Paulus se prediking in Saul se stamboom1 Samuel 1:9

  14. Paulus se prediking in Saul se stamboom1 Samuel 1:9

  15. Paulus se prediking in Saul se stamboom1 Samuel 1:9

  16. Paulus se prediking in Saul se stamboom1 Samuel 1:9

  17. Paulus se prediking in Saul se stamboom1 Samuel 1:9

  18. Paulus se prediking in Saul se stamboom1 Samuel 1:9

  19. Paulus se prediking in Saul se stamboom1 Samuel 1:9 Amen

More Related