1 / 5

KABOUTERLIEFDE

KABOUTERLIEFDE. Antwoordgids. 1. ’n Kind kan dalk die herhaling van die woord beter verstaan; miskien is bloedrooi effens negatief. 2. Die liefde en gevaar. 3. Liefde. 4. Iemand het sy liefde aan die spreker verklaar. 5. Geel.

avalon
Download Presentation

KABOUTERLIEFDE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. KABOUTERLIEFDE Antwoordgids

  2. 1. ’n Kind kan dalk die herhaling van die woord beter verstaan; miskien is bloedrooi effens negatief. • 2. Die liefde en gevaar. • 3. Liefde. • 4. Iemand het sy liefde aan die spreker verklaar. • 5. Geel. • 6. As jy opkyk, en jou kop van links na regs draai, kry jy die indruk dat die lug rond is. • 7. “speel”

  3. 8. Die blou lug wat soos ’n bal geword het. • 9. ‘n Kabouter wat sy geel hemp aan die maan gee en die blou lug soos ’n bal rondgooi. • 10. Die sterre gebruik wit ligte en soos ’n beskermende laer om hulle gestaan. • 11. Die aandblom en kalkoentjies. • 12. Albei woorde verwys na verskillende musiekinstrumente. Dit verwys ook na die vorm van die blom.

  4. 13. Die sprinkaan doen hier ’n dans – hy wals. Blomme sing vir en van hom. Hy kan gesaaides verwoes. • 14. ’n Kalkoen het ronde belle onder sy ken en die blommetjie het ook ’n ronde blomblaar. • 15. Die maan word ’n mannetjie wat menslike dinge doen en soos ’n mens lyk. Hy het ’n geel lyfie en hy lê op sy rug tussen die blomme en hy raak daar aan die slaap terwyl sy boepens (magie) gesien kan word. • 16. In strofe 1 het die kabouter ’n rooi pet; hy dra ’n geel hemp, hy gee sy hart vir die spreker en die geel hemp vir die maan. In strofe 6 het die kabouter ’n rooi hart, hy gooi die aardbol oor sy kop en vind liefde wanneer hy dit doen.

  5. 17. Om “die aardbol oor sy kop te gooi” dui op ’n kans wat gevat word. Dit het egter ‘n goeie gevolg: die liefde word gevind. • 18. Die liefde

More Related