bedryfskommunikasie ho r sertifikaat in kantooradministrasie n.
Download
Skip this Video
Loading SlideShow in 5 Seconds..
Bedryfskommunikasie Hoër Sertifikaat in Kantooradministrasie PowerPoint Presentation
Download Presentation
Bedryfskommunikasie Hoër Sertifikaat in Kantooradministrasie

Loading in 2 Seconds...

play fullscreen
1 / 15

Bedryfskommunikasie Hoër Sertifikaat in Kantooradministrasie - PowerPoint PPT Presentation


  • 267 Views
  • Uploaded on

Bedryfskommunikasie Hoër Sertifikaat in Kantooradministrasie. Dosent : Karin Venter Kontaksessie : 1 Datum: 9 Februarie 2013. Programoorsig. Kommunikasie is opgedeel in 5 Studie-eenhede Inleiding tot bedryfskommunikasie Vereistes vir doeltreffende kommunikasie

loader
I am the owner, or an agent authorized to act on behalf of the owner, of the copyrighted work described.
capcha
Download Presentation

PowerPoint Slideshow about 'Bedryfskommunikasie Hoër Sertifikaat in Kantooradministrasie' - ashton-wong


An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Presentation Transcript
bedryfskommunikasie ho r sertifikaat in kantooradministrasie

Bedryfskommunikasie HoërSertifikaat in Kantooradministrasie

Dosent: Karin Venter

Kontaksessie: 1

Datum: 9 Februarie 2013

programoorsig
Programoorsig
  • Kommunikasie is opgedeel in 5 Studie-eenhede
  • Inleiding tot bedryfskommunikasie
  • Vereistes vir doeltreffende kommunikasie
  • Kommunikasievaardighede
  • Sakekorrespondensie
  • Sakevergaderings
definisies bl 10
Definisies (bl.10)
  • Bedryfskommunikasie
  • Belangegroepe
  • Blog
  • E-pos
  • Hiërargie
  • Kantoorpolitiek
  • Kopiereg
  • Verbale/nie verbale kommunikasie
  • Videokonferensie
kommunikasieproses

Steurnisse

Steurnisse

Kommunikasieproses

Kanale

Terugvoer

Steurnisse

Steurnisse

slide5

Bl. 41-42

H

I

N

D

E

R

N

I

S

S

E

Verkeerde kommunikasiemetodes

Omgewing wat nie kommunikasie fasiliteer nie.

Inligting verkeerd beklemtoon

Swak taalgebruik

Verkeerde kommunikasiemetodes

Aanname dat ontvanger meer weet

Irriterende maniërismes

Kan nie ontvanger se behoefte analiseer nie

Kan nie terugvoering sien nie

Geen luistervaardighede

Ontvanger se onvermoë

Kultuurverskille

Swak voorkoms van boodskap

Negatiewe voorkoms van die sender

Omgewingsfaktore

Verkeerde kommunikasiemetodes

slide6

Verbale kommunikasie

Woord en stem

Bl. 43-44

Nieverbale kommunikasie

Lyftaal

Voorkoms

Ruimte

tyd

Geskrewe kommunikasie

Verslae ens.

slide7

KOMMUNIKASIEPATRONE

Interne kommunikasie

Vertikale kanale

  • Eksterne kommunikasie

Bl. 44-45

Horisontale kanale

Netwerk kommunikasiekanale

slide8

Kommunikasieboodskap

Bl.12-14

Woorde

Sinne

Paragrawe

Taal

slide9

Konteks van Bedryfskommunikasie

(bl.14-21)

Kommunikasietegnologie:

E-pos

Internet

Sosiale netwerke

Blog

Videokonferensie

Wetlike kwessies:

Beskerming van privaatheid

Onderneming het reg om werknemers se rekenaars te monitor

Elektroniese gemorspos

Kopiereg

Kontrakte

Personeelkommunikasie

Kantoorpolitiek:

Negatiewe politiek

Konstruktiewe politiek

slide10

Fokus op inligting en kennis as korporatiewe bates

Waarom word Bedryfskommunikasie gebruik? (bl. 21-23)

doelwitte van bedryfskommunikasie
Doelwitte van Bedryfskommunikasie

Verstaan wat onderneming probeer sê.

Die ontvanger moet nodige reaksie toon.

Beter verhoudinge.

Goeie reputasie

Bl. 23-24

slide12

Bl. 24-26

Kommunikasie met kliente

Kommunikasie met mededingers

Kommunikasie met gemeenskap

Gebruike van kommunikasie

Kommunikasie met personeel

Kommunikasie met beleggers en aandeelhouers

Kommunikasie met regering

slide13

Kommunikasiemetodes (bl.27-36)

Televisie en radio

E-pos

Sms’e/BBM en Whatsapp

informeel

Verslae en voorstelle

formeel

memorandums

Aanbiedinge en persoonlike gesprekke

faktore wat keuse op kommunikasiemetode be nvloed

Bl. 27-28

Faktore wat keuse op kommunikasiemetode beïnvloed
  • Die belang of dringendheid van die boodskap
  • Die behoefte aan rekordhouding
  • Die aard van die boodksap
  • Die aard van die ontvanger
  • Die fisiese afstand van die ontvangers
volgende klas
Volgende klas
  • 23 Februarie