230 likes | 646 Views
Suiwelboerdery. Graad 4- SW. Beeste wat vir hulle melk geteel word, word suiwel-beeste genoem . ‘n Koei produseer melk nadat sy ‘n kalf gehad het. As `n koei gereeld gemelk word sal sy voortgaan om melk te produseer. Verskillende suiwelprodukte word van melk gemaak.
E N D
Suiwelboerdery Graad 4- SW
‘n Koei produseer melk nadat sy ‘n kalf gehad het. As `n koei gereeld gemelk word sal sy voortgaan om melk te produseer.