160 likes | 347 Views
uvton. NG Gemeente Halfweghuis. 26 & 28 Augustus 2004. Welkom. Oom Hannes. Proses VVG. Fase. Aksie. Vrae. 1: Ontdekking. ·. Gemeente-onderhoude. ·. Wie is ons?. ·. Gemeenteverslag. ·. Hoe werk God reeds in. ons gemeente?. ·. Watter gawes is God. 12-18 maande.
E N D
uvton NG Gemeente Halfweghuis 26 & 28 Augustus 2004
Welkom Oom Hannes
Proses VVG Fase Aksie Vrae 1: Ontdekking · Gemeente-onderhoude · Wie is ons? · Gemeenteverslag · Hoe werk God reeds in ons gemeente? · Watter gawes is God 12-18 maande reeds besig om in ons te ontwikkel? 2: Visionering · Skryf /Toets ons · Wat is God se roeping vir optrede missiestelling vir hierdie gemeente ? · Dra die boodskap na die gemeente uit · Visie vir die Missie · Hoe is God besig om · Langtermynplan ons te stuur? · Aksieplan (Smart) 3 : Leer en groei · Vorm ons · Wat moet ons leer? gemeentelike lewe · Wat is ons besig om te rondom die missie leer? · Dra boodsk ap na meer · Hoe kan ons ‘ n teken in die gemeente uit vir God se toekoms wees? 4 : Uitreik en · Implementeer 3 - 5 jaar · Kan ons met ander VVG mentor plan deel? · Mentor ander in die · Kan ons van ander VVG vennootskap leer?
Agtergrond oor die gemeenteverslag • 24 mense • Jonk, volwasse, en bejaard • Nuwe en ou lidmate • Geslag • Taal • 5/8 vrae • Verslag!
Filippense 1:27 – 2:11 Gemeenteverslag 8 Patrone Uitpluising • Sit die drie tekste langsmekaar: • Beantwoord vrae by 8 patrone soos dit van toepassing is op ons gemeente
Nood in die gemeenskap • Die nood ondersoek is insette vir die proses. • Teikengroep • Rolspelers rondom nood in die gemeenskap • 30 vraelyste uit ? genader • Resultaat
Stemming Proses • Stembrief • 10 min – Stem hoe ons vandag voel oor die ooreenstemming en of toepaslikheid van die 8 patrone op Halfweghuis gemeente • 10 = Groot mate van ooreenstemming en of toepaslikheid op Halfweghuis-gemeente • 5 = Gemiddelde mate van ooreenstemming en of toepaslikheid • 1 = Geen/Min ooreenstemming en of toepaslikheid
Baie Dankie! Ry Veilig!