1 / 16

Biodiversiteits Stewardship

Ralph van der Poll. Biodiversiteits Stewardship . Hoof doelwitte. Fokus op Kritieke Biodiversiteits Areas – Sukkulente Karoo

alissa
Download Presentation

Biodiversiteits Stewardship

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Ralph van der Poll Biodiversiteits Stewardship

  2. Hoof doelwitte • Fokus op KritiekeBiodiversiteits Areas – Sukkulente Karoo • Die behoeftevir bewaring, restorasie en die volhoubaregebruik van Kritiekebiodiversiteits areas omekosisteemgebaseerdeaanpassingtebewerkstellig • Stewardship poogvirinteraksieomtefokusop strategiesevenootskappe met gemeenskappe in kritiekebiodiversiteitsareas • Asook die bemagtiging van hierdiegemeenskappe en die ontwikkeling en gebruik van samewerkendebestuursmodeleasookvoordeleopsies • Die belangrikstebenaderingomrentmeesterskaptebevorder is omgrondvolhoubaartebestuur • Versekerfunksioneleekosisteme – die bewaring van waterbronne/vleilande is `n prioriteit • Verminder die kwesbaarheid van grondgebruikers tot klimaatsveranderingdeur die weerstand van die omgewingteverhoog

  3. HierdieKaart dui loods area aan van KritiekeBiodiversiteitsaanwys

  4. Sukkelente Karoo

  5. Die benadering tans tot stewardship: • KontrakNatuurReservate Die goedkeuringom `n kontraknatuurreservaattestig word saamgestelvorm van `n notarieleakte en registreer in die titelakte van die eiendom. `n Bestuursplanmoetaangeheg word vir 2. SamewerkingsOoreenkomste • Bewaringsgebiede (Vrywillig) - gebaseerwees op die bewaringswaarde of belangrikheid • Deelnameaan al drieopsie is vrywillig • Elkeopsie word aangepas by elkegrondeienaar se besonderebehoeftes • By geeneen van hierdieopsies word eienaarsregtesedeer of oorgedraaan die NoordKaapseDepartementvirOmgewingsake en Natuur Bewaring (DENC)

  6. Hoe demonstreeronsEkosisteemGebaseerdeAanpassing • CSA is betrokke by `n inisiatiefbekend as die Biodiversiteits en RooivleisInisiatief (BRI) • Deur stewardship kanlandelike areas se weerstandverhoog word asook die sosio -ekonomieseontwikkelingverseker word in die toekoms

  7. Hoekomdoenonsrentmeesterskap/stewardship in die Kamiesberg • BRI is geleëbinne die DriePieke Area (volgens die bioregional plan) • Die area is uniekomdat 54 endemiese plant spesieshiergevind word • Hierdie area sluitookendemieseinsekspesies in. • Een (1) endemiese en Een (1) bynaendemieseveldtipe ( NQL granietrenosterveld en Kamiesberggranietfynbos) • Dit word geskatdatbyna - 95% renosterveldtransformeer is • Kamiesberg is baieryk in vleiland area • Kamiesberg is die opvangsgebiedvir die “Buffels-” , “Spoeg”- en “Groen” rivier. `n Studie dui aandat die area bydra tot 18% van die water • Veeboerdery is die hoof ekonomieseaktiwiteitvirbeidekomunale en privaatboere.

  8. Historiesepraktykewatverderedrukuitoefen op Kritiekebiodiversiteits area • Onoordeelkundige brand van veld en vleilande • Ploeg van endemieseveldtipe • Oorbeweiding van natuurlikeveld • Oorbeweiding van veralvleilande • Uitheemsebomeveral in die vleilande • Onoordeelkundigeroofdierbestuur (Human wildlife conflict)

  9. Benadering • Hoe maakons bewaring voordeligvironslandelikegrondgebruikers? • CSA sluitjaarlikeooreenkomste met die BRI assosiasieasookprivaatgrondeienaars • Grondgebruikers pas bewaringsaksies toe inruilvirvoordele • Bewaringsooreenkomstekom met `n koste – operasioneel, voordeleasookmonitering • Monitering is essensieelvirsuksesvolleooreenkomste

  10. Watbehels stewardship vir die gewoneboere? • CSA , DENC en venote is in prosesomverskeieopvoedkundigeprogrammefasiliteeromgrondgebruikers se kapasiteittebou (Stewards het basieseekologieseopleidingontvang, alternatieweroofdierbestuur, vleilandbestuuropleidingasookeko-wagteropleiding) • Die restorasie van vleilande is hoog op die prioriteitslysvirWerkvirVleilande en werk CSA bou met WFW ombelangrikevleilandeaantewysvirrestorasie • In samewerking met NRI, ARC en grondgebruikersbestuursriglyne is ontwikkelvirboereom toe te pas • Inruilvirvolhoubarebestuurspraktyke (boereontvanggespesialiseerdeopleiding, infrastruktuurondersteuning) • Alternatiewroofdierbestuurkom met baieuitdagings en loods CSA tans `n studienaamlik die Eko-wagtersstudie • VyfEko-Herders is tans in diens van CSA en is deel van `n studiewatkyknaHolistiesebenadering tot veebestuur. Eko-wagters is verantwoordelikvir die invordering van data wataangewendkan word in die daagliksebestuur en verleenbeskerming teen skadedoendediere in die systeem. • CSA in venootskap met SANPARKE is in die prosesomvyfaddisioneleeko-wagtersteontplooi in die Kamiesberg area (EPWP program support)

  11. Monitering/impak van stewardship • `n EkologieseMoniteringstelsel: • Is ontwerp en wildit twee elementeaanspreuk – monitering van die veldtoestand en die monitering van die toestand van die vleilande • Dit sluit in sekere compliance monitering: • Drie deeltydse moniterings beamptes gee ondersteuning met monitering en is ook deel van die BRI • `n gekombineerde compliance verslag word maandeliks saamgestel • Sosio- ekonomiesemoniteringsstelsel: • Meet die verbetering van die grondgebruikers se welstand • Kommunikasie– meet hoe bewaring as `n grondgebruikonvang word d.m.v. vraelysteasook die “Veepos”.

  12. Uitdagingsvir stewardship • KontrakNatuurReservaataansoekevirprivaatgrondeienaars tans in proses van departementvirhersienning • Vrywilligebewariavlak tans die opsieomvolhoubarebestuurtebewerkstellig. • Ontwikkeling van gepastevoordele (Incentives) vir die verskillendevlakke van toewyding tot bewaring • Streefna `n gekoördineerdebenadering met venotewatinsluit (SANBI met programmesoosWerkvirVleilande, SANPARKE, ARC en Departemente met ontw. programme).

  13. Samevatting: • Bewaring as `n grondgebruik is moontlikasook die volhoubaregebruik van kritiekebiodiversiteits areas • omfunksioneleekosistemeteverseker • watnatuurlikehulbronnevoorsienvirvoedsel, water en weerstand teen klimaatbewerkstelligvirgesondegemeenskappe

  14. Dankie/Thank you

More Related