1 / 10

VERANTWOORDELIKE VERNUWING 2008

VERANTWOORDELIKE VERNUWING 2008. WATTER VRAE VRA ONS NOU?. DIE REGTE ANTWOORDE OF DIE REGTE VRAE ?. ?. Hoeveel mense was Sondag in die kerk? Hoekom was die mense in die kerk? Hoekom was hulle nie in die kerk nie? Gaan ons boeke vanjaar klop? Spandeer ons ons geld reg?

aletta
Download Presentation

VERANTWOORDELIKE VERNUWING 2008

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. VERANTWOORDELIKE VERNUWING 2008 WATTER VRAE VRA ONS NOU?

  2. DIE REGTE ANTWOORDE OF DIE REGTE VRAE?

  3. ? • Hoeveel mense was Sondag in die kerk? • Hoekom was die mense in die kerk? • Hoekom was hulle nie in die kerk nie? • Gaan ons boeke vanjaar klop? • Spandeer ons ons geld reg? • Wat is ons grootste bate(s) en laste?

  4. Wesenlike vrae • As Jesus nou aarde toe sou kom, sou Hy `n “Christen” wees? • Groei jou gemeente regtig geestelik? • Wat is die een ding wat die Here nou vir jou sê? Wat “hoor” jy? Weet ons regtig wat God se plan met ons?

  5. Wat bepaal ons besluite? Word ons werklik deur sy Woord en Gees gelei?

  6. Wat is julle “It”?

  7. “Om te doen wat niemand tans regkry nie sal ons moet doen wat niemand tans bereid is om te doen nie” Wat is dit? • “Leierskap wat saakmaak bly besig met die dinge wat regtig vir die Here saakmaak.” Watter dinge maak regtig nou vir Hom saak?

  8. BYBELSE VRAE • Wat gaan aan? Vs Wat moet ons doen? • Wie is U Here? • Wie se julle is ek? • Het jy my werklik lief? • Wat moet ek doen om die ewige lewe te verkry?

  9. VRAE OOR JOUSELF • Wie is jy? • Is jou trots en ego onder beheer? • Is jou pas volhoubaar?

More Related