1 / 36

Blomtuin of droë rangskikking?

Blomtuin of droë rangskikking?. … soos om in ‘n Museum te lewe…..alles was, alles het, alles in die verlede…. Kyk dis alles hier (in die museum) Kom saam ek wys jou Dit is alles hier Hier regs staan ‘n beeld van ‘n grys ou Hy was ‘n groot man vol vuur En as ons aanstap na die oorkant

alagan
Download Presentation

Blomtuin of droë rangskikking?

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Blomtuin of droë rangskikking? … soos om in ‘n Museum te lewe…..alles was, alles het, alles in die verlede….

  2. Kyk dis alles hier (in die museum) Kom saam ek wys jou Dit is alles hier Hier regs staan ‘n beeld van ‘n grys ou Hywas ‘n groot man vol vuur En as ons aanstap na die oorkant Kan jy kyk na nog ‘n groot saak Hier kan jy sien teen die bergrant Het ons die vyand klaar gemaak Dan beweeg ons verder En in die kamertjie daar Sien jy ‘n leier soos ‘n herder Het die volk gelei deur gevaar O, daardie groot gebou Dit is die monument Dit wys ons voorouers het ‘n Gelofte daar gehou

  3. En hierso is ‘n naambord Van straat, of stad of land Dit wys ons was eens aant grootword Maar nou is alles afgebrand Wat wil jy nog sien Kom kyk dis alles hier Ons het, ons was, ons sou As ons maar op “wat was” kon bou Maar heellaas die toer is nou verby Jy het van alles wat mooi was te sien gekry Ongelukkig moet jy nou gaan Want dit alles was, en is nou gedaan Geen roem in ou geboue Geen heil in name of simbole As dit sonder lewe daar moet staan Soos blomme gepluk om dood te gaan

  4. Sulke dooie blomme Gedroog tot hard Staan mooi in die rangskikking Verlede tyd se kleur, hedetyd se smart Soos grafte se stene Mooi in ‘n ry Staan as gedagte aan die gene Wat nie meer op aarde bly Dis bewys van wat verby is ‘n Aanklag van wat kon wees Maar wys ook wat te kry is Sou ons die rug keer op die vlees Sonder lewe – geen nut in verlange Na wat ons eens gehad Sonder Gees - geen sin in volk wees dit sou ons dan niks baat

  5. Nasionalisme – dat ons is en staan en hoort Is net ‘n halwe waarheid En ander halfpad ook maar leun so groot Maar hier volg duidelik klarigheid Geen eie reg om volk te wees Geen mense reg of wêreld hof Ons is, of was, of sal slegs wees Wat Vader sê is laaste skof. As Hy sê – jul bly in stryd, Al trekkend deur woestyn so wyd – Dan is dit so, Ons wil ten spyt Maar as Hy sê – Ek is genadig en het nie vergeet Ek sal jul as banier hier hef Sodat elk volk kan sien en weet - Jahweh is God – dit weer besef. Dan sal ons juig, en bly wees nog Dat ons kan dien as berg basuin Wat roep vir Israel’s laaste tog Staan op uit stof en as en puin.

  6. Ons praat vandag oor die vraag: Sal ons as Boervolk weer vry wees in ‘n eie land - as die tyd verwyl tot die wederkoms?

  7. Ons beantwoord nie die vraag nie, maar praat oor die vraag – Is dit ‘n relevantevraagomoortepraat? Watbepaal die antwoord op die vraag? Magmensook hoop op ietsanders as redding – ietswatmeerbetrekking het op die tydelikelewe? En as mens se hoop nie tot stand komnie? Is ditbeteromteweet, of beteromnieteweetnie?

  8. Is dit ‘n relevante vraag om oor te praat? Hoofsaaklik ‘n kwessie by behoudende mense – ‘n ondenkbare nagmêrrie gedagte by die liberale gehoor Jou daaglikse hoop en handeling Wat sê jy vir jou kinders?

  9. Wat bepaal die antwoord op die vraag? • Dit bepaal: • Hoe jy optree teenoor die huidige bestel • Wat jy jou kinders gee as visie op skool, universiteit ens • Jou belsuite mbt eiendom, beroep, emigrasie ens • Word bepaal deur: • Wil van Vader en Sy raadsplan • Vader se barmhartigheid en genade • Terugkeer van volk tot Vader • Uurglas na wederkoms • Eer van Vader (volke wat sê…..)

  10. Mag mens ook hoop op iets anders as redding – iets wat meer betrekking het op die tydelike lewe? Heb 11:13 In die geloof het hulle almal gesterwe sonder om die beloftes te verkry, maar hulle het dit uit die verte gesien en geglo en begroet, en het bely dat hulle vreemdelinge en bywoners op aarde was. Heb 11:14 Want die wat sulke dinge sê, verklaar dat hulle 'n vaderland soek. Heb 11:15 En as hulle bly dink het aan dié vaderland waaruit hulle weggetrek het, sou hulle geleentheid gehad het om terug te keer. Heb 11:16 Maar nou verlang hulle na 'n beter een, dit is 'n hemelse. Daarom skaam God Hom nie vir hulle om hulle God genoem te word nie, want Hy het vir hulle 'n stad berei. (Sou dit beteken ons hunkering na ‘n eie land is “in konflik” met ons geloof en hunkering na die ewige stad?) 1Kor 15:19 As ons net vir hierdie lewe op Christus hoop, dan is ons die ellendigste van alle mense.1Kor 15:20 Maar nou, Christus is opgewek uit die dode; Hy het die eersteling geword van die wat ontslaap het. (ons hoop in Jahshua is nie net vir uitkoms in die lewe nie, maar ook en in besonder vir die ewige lewe) Han 27:18 En terwyl ons geweldig deur die storm geteister is, het hulle op die volgende dag van die vrag uitgegooi; Han 27:19 en op die derde dag het ons met ons eie hande die skeepsgereedskap uitgegooi. Han 27:20 En omdat die son en ook die sterre baie dae lank nie geskyn het nie, en 'n hewige storm ons gedruk het, is eindelik alle hoop om gered te word, ons ontneem. Han 27:21 En nadat hulle lank sonder ete was, het Paulus in hul midde opgestaan en gesê: Manne, julle moes na my geluister en nie van Kreta afgevaar het nie en julle so hierdie ramp en skade bespaar het. Han 27:22 Maar nou vermaan ek julle om moed te hou, want daar sal hoegenaamd geen verlies van lewe onder julle wees nie, maar alleen van die skip. Han 27:23 Want daar het in hierdie nag by my gestaan 'n engel van die God aan wie ek behoort, wat ek ook dien. Han 27:24 En hy het gesê: Moenie vrees nie, Paulus; jy moet voor die keiser staan, en kyk, God het aan jou geskenk almal wat saam met jou vaar. Han 27:25 Daarom, hou moed, manne; want ek glo God dat dit so sal wees soos aan my gesê is. Han 27:26 Maar ons moet op 'n sekere eiland strand.

  11. En as mens se hoop nie tot stand kom nie? As jy sterf voor jou verwagting van volksvryheid tot stand kom…. Die antwoord bly dieselfde: Hoop op aarde = Blymoedigheid, Oorwinning oor neerslagtigheid, Volharding in geloof As jy sterf = Wedloop voltooi, Ontvang jou beloning, Geloof gaan oor tot aanskoue Jy het niks verloor nie, maar ‘n blymoedige lewe gewin – tot die ware lewe begin. Joh 21:21 Toe Petrus hom sien, vra hy vir Jahshua: Here, maar wat van hom? Joh 21:22 Jahshua antwoord hom: As Ek wil hê dat hy bly totdat Ek kom, wat gaan dit jou aan? Volg jy My. Joh 21:23 Hierdie woord het toe onder die broeders uitgegaan dat daardie dissipel nie sou sterwe nie; en Jahshua het nie vir hom gesê dat hy nie sou sterwe nie, maar: As Ek wil hê dat hy bly totdat Ek kom, wat gaan dit jou aan? Joh 21:24 Dit is daardie dissipel wat van hierdie dinge getuig en hierdie dinge geskryf het, en ons weet dat sy getuienis waar is. Joh 21:25 En daar is nog baie ander dinge wat Jahshua alles gedoen het; maar as hulle een vir een beskrywe moes word, sou die wêreld self, dink ek, die geskrewe boeke nie bevat nie. Amen.

  12. Is dit beter om te weet, of beter om nie te weet nie? Hulle het geweet hulle lewe sonder hoop om in die lewe uitkoms te sien…. Num 14:27 Hoe lank sal hierdie bose vergadering aanhou dat hulle teen My murmureer? Ek het die murmureringe van die kinders van Israel gehoor waarmee hulle teen My bly murmureer. Num 14:28Sê vir hulle: So waar as Ek leef, spreek JAHWEH, waarlik, soos julle voor my ore gespreek het, so sal Ek aan julle doen. Num 14:29Julle lyke sal in hierdie woestyn lê, naamlik al julle geteldes, volgens julle volle getal, van twintig jaar oud en daarbo, julle wat teen My gemurmureer het. Num 14:30Waarlik, júlle sal nie in die land kom waaroor Ek my hand opgehef het om julle daarin te laat woon nie, behalwe Kaleb, die seun van Jefúnne, en Josua, die seun van Nun. Num 14:31 En julle kinders waarvan julle gesê het: Hulle sal 'n buit word--dié sal Ek inbring en dié sal die land leer ken wat julle verwerp het. Num 14:32 Maar júlle lyke sal in hierdie woestyn lê. Hulle het nie geweet hulle sal die uitkoms in die lewe nie sien nie…. Jak 5:5 Julle het op die aarde 'n weelderige en losbandige lewe gelei; julle het jul harte vet gevoer soos op 'n slagdag. Jak 5:6 Veroordeel, vermoor het julle die regverdige; hy versit hom nie teen julle nie. Jak 5:7Wees dan geduldig, broeders, tot op die wederkoms van die Here. Kyk, die landbouer wag op die kostelike vrug van die aarde en het geduld daarmee totdat dit die vroeë en die laat reën ontvang het. Jak 5:8Julle moet ook geduldig wees; versterk julle harte, want die wederkoms van die Here is naby. Jak 5:9 Moenie teen mekaar sug nie, broeders, sodat julle nie veroordeel word nie. Kyk, die Regter staan voor die deur.

  13. Is daar enige Skrifte wat (moontlik) na ons verwys, of lig op die vraag kan werp?

  14. Beginsels wat bly staan… ‘n Volk se land word genees…. 2Kron 7:13 As Ek die hemel toesluit, dat daar geen reën is nie, of as Ek die sprinkaan beveel om die land af te eet, of as Ek pes onder my volk stuur, 2Kron 7:14en my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde weë, dan sal Ék uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees. ‘n Vloek verander in Seën vir ‘n volk…. Deu 30:1 En as al hierdie dinge oor jou kom, die seën en die vloek wat ek jou voorgehou het, en jy dit ter harte neem onder al die nasies waarheen JAHWEH jou God jou verdryf het, Deu 30:2 en jy jou tot JAHWEH jou God bekeer en na sy stem luister net soos ek jou vandag beveel, jy en jou kinders, met jou hele hart en met jou hele siel, Deu 30:3 dan sal JAHWEH jou God jou lot verander en Hom oor jou ontferm; en Hy sal jou weer versamel uit al die volke waarheen JAHWEH jou God jou verstrooi het.

  15. Hoe sal ons aflei dat daar van ons Boerevolk gepraat word? • Geografiese plasing • Tydlyn en eindtyd • Omstandighede en historiese verloop ooreenkomste • Kennis van afkoms en verbintenis met Israel • Spesifieke eienskappe of insidente wat ooreenstem • As die Heilige Gees dit op jou hart lê • Dubbele vervulling (profesie wat reeds vervul is, en weer vervul word) Alles omstandigheids getuienis….besluit elk self

  16. Geografies - Israel - Etiopië (Kus)

  17. Geografies Jes 18:1 Wee die land van vlerkgegons wat anderkant die riviere van Kus lê; Jes 18:1 Woe1945 to the land 776 shadowing (whirring / clattering) 6767 with (locust / bird / army) wings,3671which834is beyond4480, 5676the rivers 5104of Ethiopia :3568 H6767 tsel-aw-tsal‘ a clatter, that is, (abstractly) whirring (of wings); (concretely) a cricket; also a harpoon (as rattling), a cymbal (as clanging): - cymbal, locust, shadowing, spear. H3671 kaw-nawf‘ an edge or extremity; specifically (of a bird or army) a wing, (of a garment or bed clothing) a flap, (of the earth) a pinnacle: - + bird, border, corner, end, feather [-ed], X flying, + (one an-) other, overspreading, X quarters, skirt, X sort, uttermost part, wing H5676 ay'-ber properly a region across; but used only adverbially (with or without a preposition) on the opposite side - X against, beyond, by, X from, over, passage, quarter, (other, this) side, straight.

  18. Geografies - Profeet - Etiopië (Kus) - Groot mere vallei (riviere van Kus)

  19. Geografies Duskant - Profeet - Etiopië (Kus) Anderkant - Groot mere vallei (riviere van Kus)

  20. ‘n Ander opinie – hul weet ten minste dat iets uit Afrika moet kom aan die einde van die tyd….

  21. Seuns van Gam se woonplekke Kanaan Put Misraim Kus

  22. Tydlyn (eindtyd), net voor die oes Jes 18:4 Want so het JAHWEH vir my gesê: Ek wag rustig en aanskou uit my woonplek, soos glinsterende hitte bo die sonlig, soos 'n douwolk in die hitte van die oestyd. Jes 18:5 Want voor die oes, as die bloeisel volgroeid is en die blom 'n ryp druiwekorrel word, sal Hy die ranke afsny met snoeimesse en die lote wegkap; Jes 18:6hulle word almal saam oorgegee aan die roofvoëls van die berge en aan die wilde diere van die aarde; en die roofvoëls sal daarop die somer deurbring, en al die wilde diere van die aarde sal daarop oorwinter. • Iets gebeur net voor die oes (die einde) – iets wat twee stadiums het: • Somer (wanneer dit goed gaan) eerste – wanneer roofvoëls op die lote bly • Winter (‘n tyd met geen vrug) tweede – wanneer die wilde diere van die aarde bo op dit oorwinter

  23. Ooreenkomste in historiese verloop Sef 3:10 Oorkant die riviere van Kus vandaan sal my aanbidders, my verstrooide gemeente, my offerande bring. Sef 3:11 Op dié dag hoef jy jou nie te skaam weens al jou dade waarmee jy teen My oortree het nie; want dan sal Ek uit jou midde wegruim die wat in jou oormoedig jubel, en jy sal jou nooit hoogmoedig gedra op my heilige berg nie. Sef 3:12 En Ek sal tussen jou in laat oorbly 'n ellendige en geringe volk wat by die Naam van JAHWEH skuiling soek. Sef 3:10 From beyond4480, 5676 the rivers5104 of Ethiopia3568 my suppliants,6282even the daughter1323 of my dispersed,6327 shall bring2986 mine offering.4503Sef 3:11 In that1931 day3117 shalt thou not3808 be ashamed954 for all4480, 3605 thy doings,5949 wherein834 thou hast transgressed6586 against me: for3588 then227 I will take away5493 out of the midst4480, 7130 of thee them that rejoice5947 in thy pride,1346 and thou shalt no3808 more3254, 5750 be haughty1361 because of my holy6944 mountain.2022Sef 3:12 I will also leave7604 in the midst7130 of thee an afflicted6041 and poor1800 people,5971 and they shall trust2620 in the name8034 of the LORD.3068 H6282 - aw-thawr‘ incense (as increasing to a volume of smoke); hence (from H6279) a worshipper: - suppliant, thick. H6327 - poots A primitive root; to dash in pieces, literally or figuratively (especially to disperse): - break (dash, shake) in (to) pieces, cast (abroad), disperse (selves), drive, retire, scatter (abroad), spread abroad. H4503 - min-khaw' From an unused root meaning to apportion, that is, bestow; a donation; euphemistically tribute; specifically a sacrificial offering (usually bloodless and voluntary): - gift, oblation, (meat) offering, present, sacrifice. H1346 - gah-av-aw' From H1342; arrogance or majesty; by implication (concretely) ornament: - excellency, haughtiness, highness, pride, proudly, swelling. H1800 - dal From H1809; properly dangling, that is, (by implication) weak or thin: - lean, needy, poor (man), weaker. H6041 - aw-nee' From H6031; depressed, in mind or circumstances (practically the same as H6035 subjectively and H6041 objectively): - afflicted, humble`, lowly`, needy, poor. H2620 - khaw-saw' A primitive root; to flee for protection (compare H982); figuratively to confide in: - have hope, make refuge, (put) trust.

  24. Kennis van fisiese Israel verbintenis Sef 3:13 Die oorblyfsel van Israel sal geen onreg doen en geen leuentaal spreek nie, en in hulle mond sal geen bedrieglike tong gevind word nie; maar hulle sal wei en neerlê, en niemand sal hulle verskrik nie. Sef 3:14 Jubel, o dogter van Sion, juig, o Israel! Verheug jou en jubel van ganser harte, o dogter van Jerusalem!

  25. Uitkenbare insidente/eienskappe Jes 18:2 wat boodskappers stuur oor die groot water en in skuite van biesies oor die waters! Gaan weg, vinnige boodskappers, na die hoog uitgegroeide nasie met die blink vel, na die wyd en syd gevreesde volk, die nasie gewoond om te gebied en te vertrap, wie se land deur riviere deursny word. Jes 18:2 That sendeth7971 ambassadors6735 by the sea,3220 even in vessels3627 of bulrushes1573 upon5921, 6440 the waters,4325saying, Go,1980 ye swift7031 messengers,4397 to413 a nation1471 scattered4900 and peeled,4178 to413 a people5971terrible3372 from4480 their beginning1931 hitherto;1973 a nation1471meted out 6957 and trodden down, 4001 whose834 land776 the rivers5104 have spoiled! 958 H4178 - mo-rawt' From H3399; obstinate, that is, independent: - peeled. H3372 - yaw-ray' A primitive root; to fear; morally to revere; causatively to frighten: - affright, be (make) afraid, dread (-ful), (put in) fear (-ful, -fully, -ing). (be had in) reverence (-end), X see, terrible (act, -ness, thing). H6957 - kav,kawv From H6960 (compare H6961); a cord (as connecting), especially for measuring; figuratively a rule; also a rim, a musical string or accord: - line. Compare H6978. revere verb (used with object), -vered, -vering. to regard with respect tinged with awe; venerate: The child revered her mother H4001 - meb-oo-saw' From H947; a trampling: - treading (trodden) down (under foot). H5104 - naw-hawr' From H5102; a stream (including the sea; especially the Nile, Euphrates, etc.); figuratively, prosperity: - flood, river. H958 - baw-zaw' A primitive root; probably to cleave: - spoil.

  26. Uitkenbare insidente/eienskappe Sef 3:19 Kyk, in dié tyd sal Ek met al jou verdrukkers handel; en die wat kreupel is, sal Ek red; en die wat verjaag is, versamel; en Ek sal hulle maak tot 'n lof en tot 'n roem wie se skande oor die hele aarde was. Apaaarthaaid…..sins against humanity….. Jes 18:7 In that1931 time6256 shall the present 7862 be brought2986 unto the LORD3068 of hosts6635 of a people5971 scattered4900 and peeled,4178 and from a people4480, 5971 terrible3372 from4480 their beginning1931 hitherto;1973 a nation1471 meted out6957, 6957 and trodden under foot,4001 whose834 land776 the rivers5104 have spoiled,958 to413 the place4725 of the name8034 of the LORD3068 of hosts,6635 the mount2022 Zion.6726 H7862 shah'ee Probably from H7737; a gift (as available): - present.

  27. Maar wat sê die gedeeltes oor die vraag? Jer 18 • 1) Woe1945 to the land776 shadowing6767 with wings,3671 which834is beyond4480, 5676 the rivers5104 of Ethiopia:3568 • 2) That sendeth7971 ambassadors6735 by the sea,3220 even in vessels3627 of bulrushes1573 upon5921, 6440 the waters,4325saying, Go,1980 ye swift7031 messengers,4397 to413 a nation1471 scattered4900 and peeled,4178 to413 a people5971 terrible3372 from4480 their beginning1931 hitherto;1973 a nation1471 meted out6957, 6957 and trodden down,4001 whose834 land776 the rivers5104 have spoiled!958 • 3) All3605 ye inhabitants3427 of the world,8398 and dwellers7931 on the earth,776 see7200 ye, when he lifteth up5375 an ensign5251 on the mountains;2022 and when he bloweth8628 a trumpet,7782 hear8085 ye. • 4) For3588 so3541 the LORD3068 said559 unto413 me, I will take my rest,8252 and I will consider5027 in my dwelling place4349 like a clear6703 heat2527 upon5921 herbs,216and like a cloud5645 of dew2919 in the heat2527 of harvest.7105 1) Wee die land van vlerkgegons (met oorlogs geraas/ratel van spiese en swaarde)wat anderkantdie riviere van Kus (groot mere)lê; 2) wat boodskappers(en boodskappe)stuuroor(see) die groot water en in skuite (met tuig en papier) van biesies oor die waters!Gaan weg, vinnige boodskappers(en boodskappe),na(‘n groep wat verspreid en onafhanklik leef en wat van die begin af, tot nou toe morele respek afgedwing het) die hoog uitgegroeide nasie met die blink vel, na(‘n volk wat afgemeet is en onderdruk word) die wyd en syd gevreesde volk, die nasie gewoond om te gebied en te vertrap, wie selanddeur(rykdom vernietig en verniel is) riviere deursny word. 3) Al julle bewoners van die wêreld en bewoners van die aarde, as 'n banier opgehef word op die berge, kyk! En as die basuin geblaas word, luister! 4) Want so het JAHWEH vir my gesê: Ek wag rustig en aanskou uit my woonplek, soos glinsterende hitte bo die sonlig, soos 'n douwolk in die hitte van die oestyd.

  28. Maar wat sê die gedeeltes oor die vraag? Jer 18 5)Want voor die oes, as die bloeisel volgroeid is en die blom 'n ryp druiwekorrel word, sal Hy die ranke afsny met snoeimesse en die lote wegkap; 6) hulle word almal saam oorgegee aan die(geldmagnate van die volke) roofvoëls van die berge en aan die wilde diere (primitiewe skepsels wat aards is) van die aarde; en die roofvoëls (geldmagnate)sal(in die goeie tye wanneer daar veel minerale te myn is) daarop die somer deurbring (hul tuiste daar maak),en al(daarna wanneer die oorvloed verby is en die land nie meer vrug het nie, sal) die(skepsels) wilde diere van die aarde sal daarop oorwinter (heers daaroor). 7) In dié tyd (wanneer hierdie dinge gebeur)sal aan JAHWEH van die leërskare geskenke (eer en erkenning gegee) gebring worddeur(die groep wat verspreid en onafhanklik leef en wat van die begin af, tot nou toe morele respek afgedwing het) die hoog uitgegroeide nasie met die blink vel, van(‘n volk wat afgemeet is en onderdruk word) die wyd en syd gevreesde volk, die nasie gewoond om te gebied en te vertrap, wie selanddeur(rykdom vernietig en verniel is) riviere deursny word, na die plek van die Naam van JAHWEH van die leërskare, na die berg Sion. 5) For3588 before6440 the harvest,7105 when the bud6525 is perfect,8552 and the sour grape1155 is1961 ripening1580 in the flower,5328 he shall both cut off3772 the sprigs2150 with pruning hooks,4211 and take away5493and cut down8456 the branches.5189 6) They shall be left5800 together3162 unto the fowls5861 of the mountains,2022 and to the beasts929 of the earth:776 and the fowls5861 shall summer6972 upon5921 them, and all3605 the beasts929 of the earth776 shall winter2778 upon5921 them. 7) In that1931 time6256 shall the present7862 be brought2986 unto the LORD3068 of hosts6635 of a people5971 scattered4900 and peeled,4178 and from a people4480, 5971 terrible3372 from4480 their beginning1931 hitherto;1973 a nation1471 meted out6957, 6957 and trodden under foot,4001 whose834 land776 the rivers5104 have spoiled,958 to413 the place4725 of the name8034 of the LORD3068 of hosts,6635 the mount2022 Zion.6726

  29. Maar wat sê die gedeeltes oor die vraag? Sef. 3 • 10) From beyond4480, 5676 the rivers5104 of Ethiopia3568 my suppliants,6282even the daughter1323 of my dispersed,6327 shall bring2986 mine offering.4503 • 11) In that1931 day3117 shalt thou not3808 be ashamed954 for all4480, 3605 thy doings,5949 wherein834 thou hast transgressed6586 against me: for3588 then227 I will take away5493 out of the midst4480, 7130 of thee them that rejoice5947 in thy pride,1346 and thou shalt no3808 more3254, 5750 be haughty1361 because of my holy6944 mountain.2022 • 12) I will also leave7604 in the midst7130 of thee an afflicted6041 and poor1800 people,5971 and they shall trust2620 in the name8034 of the LORD.3068 • 13) The remnant7611 of Israel3478 shall not3808 do6213 iniquity,5766 nor3808 speak1696 lies;3577 neither3808 shall a deceitful8649 tongue3956 be found4672 in their mouth:6310 for3588 they1992 shall feed7462 and lie down,7257 and none369 shall make them afraid.2729 • 14) Sing,7442 O daughter1323 of Zion;6726 shout,7321 O Israel;3478 be glad8055 and rejoice5937 with all3605 the heart,3820 O daughter1323 of Jerusalem.3389 • 15) The LORD3068 hath taken away5493 thy judgments,4941 he hath cast out6437 thine enemy:341 the king4428 of Israel,3478even the LORD,3068is in the midst7130 of thee: thou shalt not3808 see7200 evil7451 any more.5750 10)Oorkant die riviere van Kus vandaan sal my aanbidders, my verstrooide gemeente, my offerande bring. 11) Op dié dag hoef jy jou nie te skaam weens al jou dade waarmee jy teen My oortree het nie; want dan sal Ek uit jou midde wegruim die wat in jou oormoedig jubel, en jy sal jou nooit hoogmoedig gedra op my heilige berg nie. 12) En Ek sal tussen jou in laat oorbly 'n ellendige en geringe volk wat by die Naam van JAHWEH skuiling soek. 13) Die oorblyfsel van Israel sal geen onreg doen en geen leuentaal spreek nie, en in hulle mond sal geen bedrieglike tong gevind word nie; maar hulle sal wei en neerlê, en niemand sal hulle verskrik nie. 14) Jubel, o dogter van Sion, juig, o Israel! Verheug jou en jubel van ganser harte, o dogter van Jerusalem! 15) JAHWEH het jou oordele opgehef, jou vyand weggeveeg; die koning van Israel, JAHWEH is by jou, jy sal geen kwaad meer vrees nie.

  30. Maar wat sê die gedeeltes oor die vraag? Sef. 3 • 16) In that1931 day3117 it shall be said559 to Jerusalem,3389 Fear3372 thou not:408andto Zion,6726 Let not408 thine hands3027 be slack.7503 • 17) The LORD3068 thy God430 in the midst7130 of thee is mighty;1368 he will save,3467 he will rejoice7797 over5921 thee with joy;8057 he will rest2790 in his love,160 he will joy1523 over5921 thee with singing.7440 • 18) I will gather622themthatare sorrowful3013 for the solemn assembly,4480, 4150who are1961 of4480 thee, towhom the reproach2781 of5921 it was a burden.4864 • 19) Behold,2009 at that1931 time6256 I will undo6213(853) all3605 that afflict6031 thee: and I will save3467(853) her that halteth,6760 and gather6908 her that was driven out;5080 and I will get7760 them praise8416 and fame8034 in every3605 land776 where they have been put to shame.1322 • 20) At that1931 time6256 will I bring935 you again, even in the time6256 that I gather6908 you: for3588 I will make5414 you a name8034 and a praise8416 among all3605 people5971 of the earth,776 when I turn back7725(853) your captivity7622 before your eyes,5869 saith559 the LORD.3068 16) In dié dag sal aan Jerusalem gesê word: Vrees nie, o Sion, laat jou hande nie slap hang nie! 17) JAHWEH jou God is by jou, 'n held wat verlossing skenk. Hy verheug Hom oor jou met blydskap; Hy swyg in sy liefde; Hy juig oor jou met gejubel. 18) Die wat bedroef is, ver weg van die fees, versamel Ek; hulle hoort by jou, die smaad druk swaar op hulle. 19) Kyk, in dié tyd sal Ek met al jou verdrukkers handel; en die wat kreupel is, sal Ek red; en die wat verjaag is, versamel; en Ek sal hulle maak tot 'n lof en tot 'n roem wie se skande oor die hele aarde was. 20) In dié tyd sal Ek julle aanbring, ja, in die tyd wanneer Ek julle versamel; want Ek maak julle tot 'n roem en tot 'n lof onder al die volke van die aarde, wanneer Ek voor julle oë julle lot verander, sê JAHWEH.

  31. Maar wat sê die gedeeltes oor die vraag? Sef. 3 10)Vêr suid, van anderkant die groot mere van Afrika sal my verjaagde aanbidders my roem en eer besing. 11) Dan hoef julle jul nie meer te skaam vir die vertroue wat jy in mense, eerder as in Ek, jul God, gestel het nie. Want ek sal onder jou almal verwyder wat op mense roem en reken hul eie planne sal hul red. Jy sal weer bely dat net Ek jou uitkoms is en nooit weer in jou eie krag handel teenoor My nie. 12) Al wat van jou sal oorbly, is hulle wat by My kom skuiling soek en vir wie ek beskerming gee. 13) Die laaste wat oorgebly het van Israel – julle sal geregtigheid bedryf en eerlik wees en ophou met slim en misleidende planne; julle sal my Woord eet en bepeins, en jul rus sal nie versteur word nie. 14) Wees bly o nageslag van Israel! Verheug jou en jubel van ganser harte, o afstammelinge van Jerusalem! 15) JAHWEH het jou oordele opgehef, jou vyand weggeveeg; die koning van Israel, JAHWEH is by jou, jy sal geen kwaad meer vrees nie. 16) In dié dag sal aan Jerusalem gesê word: Hou op bang wees, o Sion, raak besig, spring aan die werk! 17) JAHWEH jou God is by jou, 'n held wat verlossing skenk. Hy verheug Hom oor jou met blydskap; Hy swyg in sy liefde; Hy juig oor jou met gejubel. 18) Die ander wat hartseer is, en nie saam met julle kan feesvier en bly wees nie, omdat hulle nog vêr weg is, versamel Ek; hulle hoort eintlik ook by jou, die vervolging druk nog swaar op hulle daar vêr. 19) Kyk, in dié tyd sal Ek met al jou verdrukkers handel; en die van julle wat verwond en seer is, sal Ek red; en die wat verjaag en vervolg is, versamel; en Ek sal julle wat eens deur die hele wêreld as swartskape en skandalig beskou is voor almal se oë uitwys as regverdig en reg – dat My lof en roem deur julle besing word. 20) In dié tyd sal Ek julle aanbring van vêr, ja, in die tyd wanneer Ek julle bymekaarmaak en weer terugbring; want Ek maak julle tot 'n roem en tot 'n lof onder al die volke van die aarde, wanneer Ek voor julle oë (en hulle oë) julle lot verander, sê JAHWEH.

  32. ‘n Deurbreker…..wat voor die res uit gaan, ‘n basuin, ‘n vaandel, ‘n teken vir ander om te sien. Een wat voor die Keiser staan – tot veroordeling van baie, tot bemoediging van die regverdiges.Is daar ‘n korrelasie tussen Jer. 18, Sef. 3, en Miga 2? Mig 2:12 Gewis sal Ek jou geheel en al versamel, o Jakob! Gewis sal Ek vergader die oorblyfsel van Israel; almal bymekaarbring soos skape in 'n kraal, soos 'n kudde in sy weiveld; en dit sal dreun van mense. Mig 2:13Die deurbreker(????) sal optrek voor hulle uit: hulle (die res van Israel) sal deurbreek en deur die poort intrek en daardeur uittrek; en hulle koning (Jahshua op die troon van Dawid) sal voor hulle uit gaan, en JAHWEH heeltemal vooraan.

  33. En Openbaring….? Open 12:1 En 'n groot teken het in die hemel verskyn: 'n vrou wat met die son bekleed was, en die maan was onder haar voete, en op haar hoof 'n kroon van twaalf sterre; Open 12:2 en sy was swanger en het uitgeroep in haar weë en barensnood. Open 12:3 En 'n ander teken het in die hemel verskyn, en daar was 'n groot vuurrooi draak met sewe koppe en tien horings, en op sy koppe sewe krone; Open 12:4 en sy stert het die derde van die sterre van die hemel meegesleep en hulle op die aarde gegooi. En die draak het gestaan voor die vrou wat op die punt was om te baar, sodat hy haar kind sou verslind sodra sy gebaar het. Open 12:5 En sy het 'n manlike kind gebaar, wat al die nasies met 'n ystersepter sou regeer; en haar kind is weggeruk na God en sy troon (dit was Jahshua – wie se moeder, die vrou, Israel was).Open 12:6 En die vrou het na die woestyn (eenkant, apart in die wildernis) gevlug waar sy 'n plek het wat deur God gereed gemaak is (Jahweh was dus self betrokke by die aanloop en stigting van die “plek” wat vêr en eenkant is), dat hulle haar daar sou onderhou duisend twee honderd en sestig dae lank. Open 12:7 En daar het oorlog in die hemel gekom: Mígael en sy engele het oorlog gevoer teen die draak, en die draak en sy engele het oorlog gevoer; Open 12:8 en hulle kon nie oorwin nie, en hulle plek was in die hemel nie meer te vinde nie. Open 12:9 En die groot draak is neergewerp, die ou slang wat genoem word duiwel en Satan, wat die hele wêreld verlei, hy is neergewerp op die aarde, en sy engele is saam met hom neergewerp. Open 12:10 Toe hoor ek 'n groot stem in die hemel sê: Nou het die heil en die krag en die koningskap die eiendom van onse God geword, en die mag van sy Christus; want die aanklaer van ons broeders is neergewerp, hy wat hulle aanklaag voor onse God, dag en nag. Open 12:11 En hulle het hom oorwin deur die bloed van die Lam en deur die woord van hulle getuienis, en hulle het tot die dood toe hulle lewe nie liefgehad nie.

  34. En Openbaring….? Open 12:12 Daarom, wees verheug, o hemele en die wat daarin woon; wee die bewoners van die aarde en die see, want die duiwel het na julle neergedaal met groot woede, omdat hy weet dat hy min tyd het. Open 12:13 En toe die draak sien dat hy neergewerp is op die aarde, het hy die vrou vervolg wat die seuntjie gebaar het; (verlede tyd – die seun is klaar gebore, dus na die jaar 0)Open 12:14 maar die twee vlerke (is daar ‘n korrelasie met “vlerkgegons” in Jer 18?) van die groot arend is aan die vrou gegee, sodat sy na die woestyn, na haar plek, kon vlieg, waar sy uit die gesig van die slang (eenkant waar die slang haar uit oog verloor) onderhou word, 'n tyd en tye en 'n halwe tyd. Open 12:15 En die slang het uit sy bek water (die beeldspraak van woorde, lering, ideologie) soos 'n rivier agter die vrou aan uitgegooi, om haar te laat wegvoer deur die rivier (sy het die valse lering geglo en haar daardeur laat lei).Open 12:16 En die aarde het die vrou te hulp gekom, en die aarde (die aardse skepsels, wilde diere van die aarde) het sy mond oopgemaak en die rivier opgesluk (het die valse lering en ideologie verteer en openbaar as nutteloos – dit het die vrou losgebreek van uit die stroom en krag van die valse leringe), wat die draak uit sy bek uitgegooi het. Open 12:17 En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge (wat nog vêr van haar af is – hulle wat vêr is, op wie die vervolging dan rus – wat bedroef is ) wat die gebooie van God bewaar en die getuienis van Jesus Christus hou. G2048 - er'-ay-mos Of uncertain affinity; lonesome, that is, (by implication) waste (usually as a noun, G5561 being implied): - desert, desolate, solitary, wilderness

  35. Maar na alles gesê en gedaan is – is dit nie bepalend nie.Behou jou hoop in Jahweh, en laat niemand jou wysmaak jy mag nie hoop nie! Rom 8:24 Want ons is gered in hoop; maar die hoop wat gesien word, is geen hoop nie; want wat iemand sien, waarom hoop hy dit nog? Rom 8:25 Maar as ons hoop wat ons nie sien nie, dan wag ons daarop met volharding. Rom 8:26 En net so kom ook die Gees ons swakhede te hulp, want ons weet nie reg wat ons moet bid nie, maar die Gees self tree vir ons in met onuitspreeklike sugtinge. Rom 8:27 En Hy wat die harte deursoek, weet wat die bedoeling van die Gees is, omdat Hy ooreenkomstig die wil van God vir die heiliges intree. Rom 8:28 En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is.

  36. Ten slotte – Vir die moontlikheid dat dit nie te vêrgesog is nie…Gaan hierdie Desember op die 16de, en bring ‘n lewende geskenk van lof en eer aan Jahweh…elke dag as persoon, maar as volk, op die 16de.

More Related