490 likes | 1.22k Views
‘n Holistiese kyk na generasie kinders. Ons Milleniumkids. Ons Milleniumkids. Gebore en gaan skool tussen 1990 - 2010. Vormende gebeure. Groot bewustheid van kinders Kinderregte. Hoofkenmerke. Positief Groeps ingesteldheid Wil aktief wees (hou van dinge self doen).
E N D
Ons Milleniumkids • Gebore en gaan skool tussen 1990 - 2010
Vormende gebeure • Groot bewustheid van kinders • Kinderregte
Hoofkenmerke • Positief • Groeps ingesteldheid • Wil aktief wees (hou van dinge self doen)
Hulle wêreld • Reality TV - Survivor - Amazing Race – Fear Factor
Hulle wêreld • Vergaderings vind meer informeel plaas
Hulle wêreld • Aanbieding geniet meer tyd en aandag as voorbereiding
Hulle wêreld • Wiskundesom het meer as een oplossing
Hulle wêreld • Geweld en volskaalse oorloë op TV is algemeen
Hulle wêreld • Spanbou vs kursusse
Hulle wêreld • Uitkomste bepaal kurrikulum vs kurrikulum bepaal uitkomste
Wat het verander? • Alles ! • Grootste tyd van verandering • Informasie-rewolusie
Hulle ontwikkelingsvlak • Logiese denke ontwikkel • Aandagspan neem toe • Raak geestelik nuuskierig • Verstaan elementêre Bybelse beginsels • Basiese sondebesef • Aanleer van Bybelverse en liedjies uitdaging • Beloning en straf beïnvloed gedrag
Hoe leer hulle God ken? • Is baie ontvanklik en glo maklik – nie net wat gehoor word nie , maar veral wat waargeneem word • Vorm waarde-oordele uit stories • Hulle wil God uit die Bybel se blaaie na hulle toe aangestap sien kom
Hoe leer hulle? • Pret en spel • Sintuie • Herhaling • Navolging/Identifikasie • Ontdekking
Hoe leer hulle? • Pret en spel Speel is hulle taal en kommunikasielyn Bou so verhoudings • Sintuie Hoe meer gebruik word hoe beter Beste met “doen” aktiwiteite waar hele liggaam betrokke is
Sketse en prente • Illustreer Liedere Bybelverse Bybelverhale • Maak van gebedskaarte
Hulpmiddels • Skryfbord • Flenniebord • Flitskaarte • Dataprojektor • Videos en DVD’s • Dramas • Uitstappies • Musiek en sang • Puppets • Clowning
Gemeentes • Ons leef in ‘n wêreld wat vinnig verander, wat ons as kerk noodsaak om ons werkswyse gereeld te ondersoek om te sien of ons gestand ons doel bereik. • Die fokus lê nie in vermaak nie, maar die effektiewe bediening binne die verskillende ontwikkelingsfases
Gemeente 1 • Hooffokus is die Sondagprogram (Kinderkerk en Sondagskool) • ‘n Uur vooraf kom personeel saam vir voorbereiding en ‘n kort opleiding • Geskied oor 2 ure
Gemeente 1 • Bediening vind in die verskillende ouderdomsgroepe plaas - Peuters (1-3 jaar) - Kleuters (4-5 jaar) - Graad 0 tot 1 - Graad 2 tot 3 - Graad 4 tot 5 - Graad 6 tot 7
Gemeente 1 • Die volgende beginsels word gebruik • Elke kind moet iets leer • Elke kind se lewe moet positief verander • Elke kind moet dit geniet • Alles gebeur deur verhoudings
Gemeente 1 • Die volgende beginsels word gebruik • Elke kind moet iets leer Woord- en lewegerig ‘n Geestelike fondasie word gebou • Elke kind se lewe moet positief verander • Lesse moet relevant wees tot hulle leefwêreld
Gemeente 1 • Elke kind moet die geniet Assosiasie tussen kerk en God moet positief wees Dis lekker om God te dien, nie ‘n straf nie • Alles gebeur deur verhoudings Personeel bou verhouding met elke kind Lei tot verhouding met God en sy/haar maats (Drie verhoudings: na Bo, na Binne en na Buite)
Gemeente 1 • Gebeur deur 3 zone • Lekker zone • Leer zone • Lewe zone
Gemeente 1 • Gebeur deur 3 zone • Lekker zone Kinders word hartlik ontvang Daar word saam gespeel, leer mekaar ken Verhoudings word gebou
Gemeente 1 • Gebeur deur 3 zone • Leer zone Hier vind grootgroep onderrig plaas Bybelse waarhede word interessant en kreatief oorgedra Op eietyds en relevante wyse Gebruik drama, poppekas, musiek ens
Gemeente 1 • Gebeur deur 3 zone 3.Lewe zone Bybelles word in kleingroep persoonlik gemaak Bepaalde waarhede rakende die Bybel word self ontdek d.m.v aktiwiteite
Gemeente 2 • Gebeur Sondae ± 1½ uur • Gegrond op 4 belangrike beginsels • “Kategeet” word fasiliteerder en mentor
Gemeente 2 • Beginsel 1 : Bediening binne verskillende ontwikkelingsfases • Beginsel 2 : Parallelle Bediening • Beginsel 3 : Verantwoordelike differensiasie • Beginsel 4 : Geϊntegreerde kinderbediening
Gemeente 3 • Vind tussen 2 gemeentes plaas • Gr 1-3 Kinderkrans vind by kerk plaas • Kinderdiens een maal per kwartaal • Kinderkrans vir Gr 4-6 • Gr 7 Kinderkrans
Gemeente 3 • Kinderdiens een maal per kwartaal • Stories en verduidelikings vind in preke plaas • 10 min boodskap aan begin van diens • Sondagskool : leier en kind sy/haar eie handboek • Beperkte kinders • Sondagskool kan meer prakties wees
Gemeente 4 • Kinderbediening vind op verskillende vlakke plaas • Gesinsdiens • Kategese • Kinderkrans • Kleuterkerk • Oppasdiens • Skool
Gemeente 4 • Sondae is daar ‘n gesinsdiens • Oppasdiens (babas), Kleuterkerk (3jr – voorskool) • Kategese vind plaas na gesinsdiens • Uitreik-geleenthede eenmaal per kwartaal • Kinderkrans • Skool
‘n Holistiese Kinderbediening KerklikeAktiwiteite Ander 3 Gesinsdiens/Kerk Ander 2 Kategese Ander 1 Vrye tyd Ouers /Gesin Buitemuurs Skool