1 / 5

Afrikaanse Skoolprojekte

Nuwe webtuiste!. Afrikaanse Skoolprojekte. Ons nuwe webtuiste het baie nuwe funksies om dit vir jou maklik en vinniger te maak. Vir meer inligting kan jy die wenke deurlees. . Tel. (011) 907 9125 of (011) 869 9297 E-pos: info@afrikaanseskoolprojekte.co.za www.afrikaanseskoolprojekte.co.za.

Jimmy
Download Presentation

Afrikaanse Skoolprojekte

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Nuwe webtuiste! Afrikaanse Skoolprojekte Ons nuwe webtuiste het baie nuwe funksies om dit vir jou maklik en vinniger te maak. Vir meer inligting kan jy die wenke deurlees. Tel. (011) 907 9125 of (011) 869 9297 E-pos: info@afrikaanseskoolprojekte.co.za www.afrikaanseskoolprojekte.co.za

  2. Eksamenvraestelle! Nuut bygewerk! • Skooltake • Eksamenvraestelle Gr. 1-12 • Alles Afrikaans (Prosa en poësie) • Easy English (Language and short stories) • Baie effektief vir hersiening • Toets jou kennis voor die eksamen • Vinnig en gerieflik!

  3. Spesiale aanbiedings! • Kyk gerus na al ons spesiale aanbiedings op die tuisblad • Spesiale Wiskunde aanbieding – Graad 10-12 • Al drie Wiskunde Studiehandleidings kan saam aangekoop word. Wenk vir Gr. 12: Indien jy dalk ‘n afdeling in graad 10 nie verstaan het nie, is dit goed om weer hersiening te doen – werk deur Gr. 10, 11 en 12 Studiehandleidings!

  4. Plaas jou bestelling nou! • Groot verskeidenheid van produkte • Kies slegs dié produkte waarin jy belangstel • Plaas self jou bestelling op die webblad • Kies wat vir jou die gerieflikste is: • AANLYN SUBSKRIPSIE • Toegang tot die webtuiste vir 12 maande • CD BESTELLING • CD's word aan jou gepos. • AANLYN SUBSKRIPSIE EN CD BESTELLING (ALBEI) • Hierdie is die beste keuse –toegang tot die webtuiste en CDs!

  5. Afrikaanse Skoolprojekte Ons doel is om leerders en hul ouers te ondersteun in die voorbereiding vir hul toekoms. Ons wil dit vir jou ook doen!

More Related