1 / 17

Ontsluit God se seën

Ontsluit God se seën. God is bron van seën.

zytka
Download Presentation

Ontsluit God se seën

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Ontsluit God se seën

  2. God is bron van seën

  3. 1 Kron 2911 Die grootheid, Here, die krag, die glans, die roem en die majesteit behoort aan U, ja, alles in die hemel en op aarde. Aan U, Here, behoort die heerskappy; U is bo almal verhewe. 12 Van U kom rykdom en eer. U heers oor alles. Mag en krag word deur U geskenk, en dit berus by U om enigiemand groot en sterk te maak.

  4. Jak 116 Moenie julleself mislei nie, my liewe broers. 17 Elke goeie gawe en elke volmaakte geskenk kom van Bo. Dit kom van die Vader wat die hemelligte geskep het, maar wat self nie soos hulle verander of verduister nie.

  5. Geniet God dit om te seën?

  6. Ex 346 Terwyl Hy by Moses verbygaan, roep die Here: “Ek, die Here, is die barmhartige en genadige God, lankmoedig, vol liefde en trou. • Ps 3527 Maar dié wat wil hê ek moet vrygespreek word, laat hulle juig en bly wees, laat hulle altyd weer sê: “Die Here is groot. Hy sorg dat sy dienaar vrede het.” • Deut 1426 Daar moet jy met die geld koop net wat jy wil: bees, skaap, wyn, bier, of enigiets anders wat jy wil hê. Dan moet jy en jou familie dit daar in die teenwoordigheid van die Here jou God eet en bly wees.

  7. Soorte seëninge

  8. Luk 635 Nee, sonder om iets terug te verwag, moet julle julle vyande liefhê en goed doen en uitleen. Dan sal daar vir julle ’n groot beloning wees: julle sal kinders van die Allerhoogste wees, omdat Hy self goed is vir die ondankbares en slegtes. • Algemene seën (onvoorwaardelik; commongood)

  9. Gen 3226 Die man het vir Jakob gesê: “Los my, want die dag breek.” Jakob het geantwoord: “Ek sal jou net los as jy my seën.”...29b Hy het vir Jakob net daar geseën, • Ps 671 Vir die koorleier: met snarespel. ’n Psalm. ’n Lied. 2 Mag God ons genadig wees en ons seën, mag Hy tot ons redding verskyn, Sela • Meegevoel- seëninge (Compassionblessing)

  10. Rom 47 “Geseënd is die mense wie se oortredinge nie gestraf word nie en wie se sonde vergewe word. 8 Geseënd is die mens vir wie die Here die sonde nie toereken nie.” 9 Het hierdie uitspraak oor wie geseënd is, net betrekking op die besnedenes of ook op die onbesnedenes? Ons sê weer: “Deurdat Abraham geglo het, het God hom vrygespreek. • Ef 13 Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! Hy het ons in Christus geseën met al die seëninge van die Gees wat daar in die hemel is. • Bekerings- seëninge (Conversionblessing)

  11. Luk 1913 Vooraf het hy tien van sy slawe geroep en aan hulle tien goue muntstukke gegee en gesê: ‘Dryf handel daarmee totdat ek terugkom.’ ... 17 Daarop antwoord hy: ‘Mooi so, jy is ’n goeie slaaf. Omdat jy in ’n saak van min belang getrou was, kry jy nou die bestuur oor tien stede.’ • Beloning- seëninge (Conductblessing)

  12. Luke 1412 Hy het ook vir die gasheer gesê: “As jy in die middag of in die aand ’n maaltyd gee, moet dan nie jou vriende of broers of familie of ryk bure uitnooi sodat hulle jou waarskynlik ook weer uitnooi en jou op dié manier vergoed nie. 13 Nee, as jy ’n feesmaal gee, nooi dan armes, kreupeles, verlamdes en blindes. 14 Jy kan jou gelukkig ag dat hulle niks het om jou mee te vergoed nie, want God sal jou vergoed by die opstanding van dié wat reg gedoen het.”

  13. Hoe ontsluit ek God se seëninge?

  14. Jes 637 Ek sal die troue liefde van die Here verkondig, die roemryke dade van die Here, alles wat Hy vir ons gedoen het, sy groot goedheid vir Israel, alles wat Hy gedoen het in sy genade, in sy groot liefde. • Elke dag 10!

  15. Joh 157 As julle in My bly en my woorde in julle, vra dan net wat julle wil hê, en julle sal dit kry. • Joh 1624 Tot nou toe het julle nog nie in my Naam gebid nie. Bid, en julle sal ontvang, sodat julle blydskap volkome kan wees.” • Vra wat God verheerlik en wat jy graag wil hê

  16. Ontsluit God se seën

  17. Num 622 Die Here het vir Moses gesê: 23 “SêvirAäron en syseuns: So moetjullesêwanneerjulle die Israelieteseën: 24 Die Here saljulleseën en jullebeskerm; 25 die Here sal tot jullereddingverskyn en jullegenadigwees; 26 die Here saljullegebedeverhoor en aanjullevrede gee! 27 “So moet die priesters my Naamoor die Israelieteuitroep, en Eksalhulleseën.”

More Related