1 / 8

CABSA – Christen Vigsburo vir Suidelike Afrika te Hugenote Kollege

CABSA – Christen Vigsburo vir Suidelike Afrika te Hugenote Kollege. Begelei en ondersteun kerke, gemeentes, organisasies. Baie Christene is nog onkundig oor MIV en vigs Dienste en programme geskied in isolasie. CABSA se inligtingprojek = “CARIS” WEBBLAD: www.cabsa.co.za.

yelena
Download Presentation

CABSA – Christen Vigsburo vir Suidelike Afrika te Hugenote Kollege

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. CABSA – Christen Vigsburo vir Suidelike Afrika te Hugenote Kollege Begelei en ondersteun kerke, gemeentes, organisasies

  2. Baie Christene is nog onkundig oor MIV en vigs Dienste en programme geskied in isolasie CABSA se inligtingprojek = “CARIS” WEBBLAD: www.cabsa.co.za Betroubare inligting is noodsaaklik

  3. Gemeenteleiers en lidmate is onsensitief Veroordeel maklik Bly onbetrokke CABSA maak mense bewus van MIV en vigs Optredes van mense wat leef met MIV Riglyne vir: Wêreldvigsdag en Vigsherdenking-sondag Christus roep ons tot deernis

  4. Gemeenteleiers weet nie waar om te begin nie Gee maklik verkeerde boodskappe CABSA lei fasiliteerders op Mentor fasiliteerders Verandering begin by toegeruste leiers

  5. Niemand kan alleen ’n verskil maak nie Mense weet dikwels nie van mekaar nie CABSA skakel met verskeie kerke en organisasies Bevorder skakeling en samewerking Die vigspandemie noodsaak ’n omvattende reaksie

  6. CABSA begelei en ondersteun: kerke gemeentes organisasies persone Dienste is so ver as moontlik gratis Bid vir CABSA Gebruik ons dienste Besoek ons webblad Ondersteun ons finansieel Vertel ander CABSA dien en benodig hulp

  7. Daar skuil 'n wonderlike potensiaal in kerke om deel te wees van 'n oplossing vir die krisis van die vigspandemie. CABSA help hierdie potensiaal ontsluit deur mense sensitief te maak en hulle te mobiliseer om 'n positiewe verskil te maak. Die Vigspandemie vra ’n versorgende Christen-gemeenskap

  8. Kontak ons • Wellington: 021 873 0028 • management@cabsa.co.za • Johannesburg: 011 796 6830 • info@cabsa.co.za • www.cabsa.co.za

More Related