1 / 10

TAALFOKUS: Klanke, spelling, skryftekens en punktuasie

TAALFOKUS: Klanke, spelling, skryftekens en punktuasie. Platinum p. 9 - 11. Spraakklanke : 3 groepe. Lettergrepe is die verdeling van klanke volgens hoe ‘n woord geskryf word. Klankgrepe is die verdeling van klanke volgens ‘n hoe ‘n woord gesê word.

yardley
Download Presentation

TAALFOKUS: Klanke, spelling, skryftekens en punktuasie

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. TAALFOKUS: Klanke, spelling, skryftekens en punktuasie Platinum p. 9 - 11

  2. Spraakklanke : 3 groepe

  3. Lettergrepe is die verdeling van klanke volgens hoe ‘n woord geskryf word. Klankgrepe is die verdeling van klanke volgens ‘n hoe ‘n woord gesê word. 'n Lettergreep is ‘n groepie klanke (of letters) wat saam gaan, met 'nvokaal as die kern: bloe / mis / te; ver / dui / de / lik

  4. Lettergreepverdeling • Indien twee identiese konsonante langs mekaar tussen vokale staan, word daar tussen hulle afgebreek • Indien n en g langs mekaar staan, word daar altyd tussen hulle afgebreek, al vorm die n en g saam een klank • Indien 'n s en 'n j langs mekaar staan en een klank vorm (sj) soos in masjien, word daar nooit tussen hulle afgebreek nie: bak-ke, bal-lerina, bor-rel, interes-sant, kop-pie en–gel, hon–ger, lan–ger ma–sjien, bro–sjure, blan–sjeer

  5. Lettergreepverdeling (vervolg) • Indien die stam van 'n woord op 'n d of t eindig, en die verkleinwoord deur die toevoeging van 'n –jie gevorm, word daar altyd tussen die d of t en die –jie afgebreek • Indien 'n woord op 'n ander konsonant as d of t eindig en die verkleingsvorm deur die toevoeging van -tjie of –etjie gevorm word, word die woord voor die-tjie afgebreek beeld-jie, land-jie, kat-jie, koerant–jie bottel– tjie, rekenaar– tjie, papier– tjie, masjien– tjie

  6. Grondbeginsels vir Afrikaanse spelling • Spelling word bepaal deur tradisie van Standaardafrikaans • spelling is gebaseer op Standaardafrikaans se klankstelsel • Gelykvormigheidsbeginsel (woorde en hulle afleidingas sover moontlik gelykvormig gespel) • Fiets (met wiele) en viets (netjies, deftig) • Kombuis (nie kebuis nie), gordyn (nie gerdyn nie) • Mond (nie mont nie), want meervoud is monde

  7. Spelreëls • Afkappingsteken • Meervoude en verkleiningsvorme van: • selfstandige naamwoorde (ook eiename) wat eindig op –i, -o, -u en 'n beklemtoonde -a • eiename wat eindig op ‘n –e en -(r)s wat nie uitgespreek word nie • letters, syfers, getalle, simbole • Waar klanke in ‘n woord nie uitgespreek word nie alibi’s, video’tjie; skadu’s, pa’s, pa’tjie (maar oupas en oupatjie) Terblanche’e; Cilliers’tjie; Du Plessis’s, Marais’tjie a’s; b;tjie, m’etjie, 3’tjie, 1990’s; g’n (geen); s’n (syne);

  8. Spelreëls (vervolg) • Kappie Die kappie wys dat 'n vokaal as 'n lang, uitgerekte klank uitgespreek moet word. • ‘n lang i, o, u en e in ‘n oop lettergreep • Wanneer 'n lang, gerekte e in 'n geslote lettergreep voorkom wat op 'n enkele (een) konsonant eindig • Wanneer geslote lettergreep eindig op twee konsonante, nie kappie nie affêre; sê; sôe; aikôna; brûe, rûe miljoenêr; seklondêr; skêr; populêr kombers, pers

  9. Spelreëls (vervolg) • Deelteken Word gebruik om ‘n grens tussen twee lettergrepe aan te dui • Koppelteken word gebruik • Om ‘n opeenhoping van vokale wat moeilk lees, te voorkom • In koppelinge met vreemde woorde • As die word te lank is en moeilik lees Beïnvloed; reünie; naïef; silhoeët; vermoë; moeë Toe-eien; drie-enig; foto-omslag; bo-op; senu-uitputting Ad hoc-komitee; en suite-badkamer; in vitro-bevrugting Ontwikkelingspan-afrigter; Springbok-All Black-wedstryd; Pretoria-Johannesburg-pad

  10. Koppelteken (vervolg) • Verbindings met syfers, simbole, lettername, afkortings en akronieme. • Verbindinge met –hulle en –goed • Saamgestelde titels • Aardrykskunige eiename • Herhalingsvorme • Verbindinge met “en” • As weglatingsteken A-span, DNS-molekule, 30%-afslag; 1994-verkiesing; 4x4-bakkie; 100 m-wedloop, Pa-hulle; Ma-goed Direkteur-generaal; luitenant-kolonel Groot-Brittanje; Nieu-Seeland Kamma-kamma; fluit-fluit; Bek-en-klouseer; heen-en-weerryery Binne- en buitekant; Skoolseuns en -dogters

More Related