Module 3 3
This presentation is the property of its rightful owner.
Sponsored Links
1 / 33

Module 3.3 PowerPoint PPT Presentation


  • 115 Views
  • Uploaded on
  • Presentation posted in: General

Module 3.3. Internet en WWW. Inhoud. Wat is die Internet? Wat word benodig om aan die Internet te koppel? Die Wêreldwye Web Kriteria om webtuistes te evalueer Deurblaai en soek Woordelys. Wat is die Internet?. Definisie.

Download Presentation

Module 3.3

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Presentation Transcript


Module 3 3

Module 3.3

Internet en WWW


Module 3 3

Inhoud

  • Wat is die Internet?

  • Wat word benodig om aan die Internet te koppel?

  • Die Wêreldwye Web

  • Kriteriaomwebtuistesteevalueer

  • Deurblaai en soek

  • Woordelys


Wat is die internet

Wat is die Internet?

Definisie

Die Internet is ’n rekenaarnetwerk wat oor die hele wêreld strek en bestaan uit rekenaars en netwerke wat deur middel van telefoonlyne, ondersese kabels, mikrogolwe en satelliet verbind is, met kommunikasie en die deel van hulpbronne as doel.

Elke rekenaar wat aan die Internet of ’n netwerk koppel, moet sy eie unieke IP (Internet Protokol) adres hê, wat uit 4 stelle syfers, geskei met ’n punte, bestaan.


Wat word benodig om aan die internet te koppel

Wat word benodigomaan die Internet tekoppel?

Rekenaar / ander toestel wat aan die Internet kan koppel

Internetkoppeling

Internetdiensverskaffer

Koppel met kabels– ADSL

Kabelloos – Selfoontegnologie

3G


Module 3 3

Wat word benodigomaan die Internettekoppel?

ADSL konneksies het twee spoedspesifikasies:

512 Kbps / 128 Kbps

1 Mbps / 256 Kbps

Aflaai-spoed

Oplaai-spoed


Wat word benodig om aan die internet te koppel1

Wat word benodigomaan die Internet tekoppel?

ADSL

  • Koste = maandelikse ISP koste + huur van lyn

  • Toegang tot Internet en oproepe op dieselfdetyd

  • Kyk of diens in area beskikbaar is

  • ISP’s bied verskillende datapakkette aan


Wat word benodig om aan die internet te koppel2

Wat word benodigomaan die Internet tekoppel?

Koordlosekoppelings

  • Vryheid van Internet-toegang, sonder om ADSL-lyn te laat installeer

  • Mobiele toegang

  • 3G-Modem of selfoon word gebruik om aan die selfoonnetwerk te koppel vir toegang tot die Internet


Die w reldwye web www

Die Wêreldwye Web (WWW)

’n Diens wat op die Internet beskikbaar is en bestaan uit ’n groot versameling gekoppelde, interaktiewe dokumente wat op rekenaars regoor die wêreld gestoor is.

Webblad – elektroniese dokument op Web

Webtuiste –verwante webblaaie

Tuisblad– 1e bladsy van webtuiste

Hiperskakel– ingeboude konneksie na ander webblad

Web server – website must be hosted here


Die w reldwye web www1

Die Wêreldwye Web (WWW)

URL of webadres

Uniform Resource Locator (URL)

Onthou dat ’n IP-adres ’n numeriese adres is wat ’n rekenaar in ’n netwerk of op die Internet identifiseer.

Die woord protokol beteken ’n kommunikasiereël.


Module 3 3

NetwerkProtokolle


Module 3 3

Formaat van URL


Module 3 3

Die Wêreldwye Web (WWW)

Soortewebtuistes

Portaalwebtuiste

  • ’n Verskeidenheid Internet-dienste van een plek af

  • Baie portale is ook Internet-diensverskaffers wat sommige van hierdie dienste op hulle webtuistes aanbied


Module 3 3

The World Wide Web (WWW)

Soortewebtuistes

Nuuswebtuiste

  • Aktuele gebeure, nuus, sport, die weer en die wisselkoers

  • Baie tydskrifte en koerante het webtuistes wat opsommings bevat van artikels wat in die gedrukte weergawe verskyn en selfs artikels wat nie in die gedrukte weergawe voorkom nie


Module 3 3

Die Wêreldwye Web (WWW)

Soortewebtuistes

Webtuiste wat inligting verskaf

  • Die meeste regeringsinstellings het webtuistes wat inligting verskaf.

  • Sensus- en belastinginligting, sowel as feitelike inligting wat vir navorsingsdoeleindes gebruik kan word


Module 3 3

Die Wêreldwye Web (WWW)

Tipeswebtuistes

Besigheids- of bemarkingswebtuiste

  • Inligting omtrent die verkoop van produkte of dienste

  • Voorbeelde is Woolworths, Pick ’n Pay, Kulula, SAL, Kalahari.net en Telkom


Module 3 3

Die Wêreldwye Web (WWW)

Soortewebtuistes

Persoonlike webtuiste

  • Enigeen kan ’n persoonlike webtuiste ontwikkel en in stand hou om belangstellings, stokperdjies en ervarings met ander te deel

  • Baie mense gebruik deesdae ’n webjoernaal of ’n sosiale netwerktuiste vir hulle persoonlike webtuiste


Module 3 3

Die Wêreldwye Web (WWW)

Soortewebtuistes

Wiki

’n Wiki is ’n webtuiste wat mense in staat stel om saam te werk om die inhoud van die webblaaie te skep en te redigeer


Module 3 3

Die Wêreldwye Web (WWW)

Soortewebtuistes

Opvoedkundige webtuiste

Opvoedkundige webtuistes bied geleenthede vir formele en informele studie deur middel van tutoriale en simulasies


Module 3 3

Die Wêreldwye Web (WWW)

Soortewebtuistes

Vermaaklikheidswebtuiste

Dit bied verskillende vorme van vermaak soos aanlynvideo, musiek, sport, speletjies en nog baie meer.

Webtuiste vir menings en opinies

Dit beskryf ‘n idee, opinie of saak en verteenwoordig gewoonlik die sienings van ’n spesifieke groep of vereniging.


Module 3 3

Die Wêreldwye Web (WWW)

Tipeswebtuistes

Webtoepassing-webtuiste

Enige program waartoe jy via die Internet toegang kan verkry en wat nie op jou rekenaar gestoor word nie.

.


Module 3 3

Die Wêreldwye Web (WWW)

Soortewebtuistes

Inhoudversamelaar

  • ’n Webtuiste of webtoepassing wat verskillende soorte inhoud (soos nuus, weer, resensies van flieks en aandelepryse) vanaf verskeie aanlynbronne bymekaarmaak.

  • vertoon dit op hulle eie webtuistes OF

  • versprei dit ( RSS-dokumente word ook newsfeeds, channels, webfeeds of net feeds genoem)


Module 3 3

RSS

RSS staan vir Real Simple Syndication


Module 3 3

Aktiwiteit 1


Module 3 3

Kriteria om webtuistes te evalueer

.

Die belangrikste is om te kyk of dieselfde inligting ook op ander webblaaie gevind kan word.


Module 3 3

Deurblaai en soek

Wat is ’n webblaaier (web browser)?

’n Webblaaier is ’n toepassingsprogram wat jou in staat stel om na webblaaie op die Internet te kyk en hulle te verken deur óf skakels (hyperlinks) te gebruik, of in gevalle waar die URL reeds bekend is, die adres in die adresbalkie van die webblaaier in te tik


Module 3 3

Deurblaai en soek

Die meeste webblaaiers het die volgende kenmerke:

home-knoppie

adresbalkie

tabbed-deurblaai

soekbalkie

forward-knoppie

back-knoppie

stop-knoppie

print

refresh, reload

favorites


Module 3 3

Deurblaai en soek

Wat is ’n soekenjin (search engine)?

’n Soekenjin (search engine) is ’n program wat na dokumente op die WWW soek deur van sleutelwoorde of frases, wat deur die gebruiker ingetik word, gebruik te maak.

diamond


Module 3 3

Deurblaai en soek

Wenke vir suksesvolle soektogte

Stap 1: Sê presies watter inligting jy wil hê.

Stap 2: Identifiseer sleutelwoorde.

Stap 3: Gebruik sinonieme.

Stap 4: Kontroleer jou spelling.

Stap 5: Gebruik gevorderde soekopsies (advanced search options)


Module 3 3

Deurblaai en soek

Onthou

Gee erkenning indien nodig

Erken ’n webtuiste as bron

Meevis, Hans. Jewellery Gallery. April 2011. [http://www.meevis.com/jewelry-gallery-0601.htm] 21/05/2011.

Outeur se van, naam (indien bekend).

Titel van webtuiste

Datum waarop die webtuiste opgelaai of aanpas/aanvul/bywerk is.

[URL]

Datum waarop jy webtuiste besoek het.


Module 3 3

Deurblaai en soek

Soek na grafika

Om grafika te stoor

Save Picture As en kies dan die plek waar die grafika gestoor moet word.

OF

copydie grafika en pastedit in ’n toepassing


Module 3 3

Aktiwiteit 2


Module 3 3

Aktiwiteit 3

Verstaan en pas toe


Module 3 3

Woordelys


  • Login