1 / 28

Kardiale rehabilitasie

Kardiale rehabilitasie. p. 470 - 491. Doel. Verkry weer volle fisiese, psigologiese en sosiale status Optimaliseer langtermyn prognose Implementeer en moedig sekondêre voorkomende maatreëls aan

wood
Download Presentation

Kardiale rehabilitasie

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Kardialerehabilitasie p. 470 - 491

  2. Doel Verkry weer volle fisiese, psigologiese en sosiale status Optimaliseer langtermyn prognose Implementeer en moedig sekondêre voorkomende maatreëls aan Oefeninge, onderrigsessies , psigososiale ondersteuning en ondersteuning/voorligting vir pasiënt en familie in akute fase, buite-pasiënt sorg en langtermyn opvolg.

  3. Doelstellings Verminderde kardiale morbiditeit en verlig simptome Risiko modifikasie en sekondêre voorkoming Verminder angs en vermeerder kennis en selfvertroue Verbeter fiksheid en vermoë om normale aktiwiteite te doen Gerusstelling, ondersteuning en inligting Gedragsverandering Oefenprogram

  4. Fases van sorg Fase I in die hospitaal (3-5 days) Fase II na ontslag (2-6 weeks) Fase III buite-pasiënt program (6-12 weeks) Fase IV langtermyn onderhoud in die gemeenskap

  5. Kardialerehabilitasie Virallekardialepasiëntewatsalbaatvind Interdissiplinêre span van professionelepersone betrokke by rehabilitasie

  6. Voordele van oefeningVerbeteroefeningskapasitiet Hoofdoel is om kardiovaskulêre uithouvermoë te verbeter Uithouvermoë oefeninge = aktiwiteite wat groot spiergroepe gebruik, volgehou vir ’n verlengde tydperk, ritmies en aerobies wat verhoogde maksimale suurstof opname veroorsaak. Maksimale suurstof opname (VO2 maks) is beperk sentraal deur kardiale uitwerp en perifeer deur die kapasiteit van die spiere om suurstof uit die bloed te onttrek.

  7. VerbeterdeoefeningskapasitietSentraleveranderinge In gesonde mense = uithouvermoë oefeninge veroorsaak ’n toename in KU as gevolg van ’n toename in SV. Deur: Toename in linker vertrikulêre massa en grootte Toename in totale bloedvolume Verminderde perifere weerstand

  8. VerbeterdeoefeningskapasitietPerifereveranderinge Oefening-geïnduseerde veranderings in spiere: Meer en groter mitochondria Verhoogde oksidatiewe ensiem aktiwiteit Verhoogde kapillarisasie Toename in mioglobien

  9. VerbeterdeoefeningskapasitietToename in VO2maks In kardiale pasiënte is ’n toename in VO2 maks meestal as gevolg van perifere veranderinge – hoë intensiteit oefeninge is nodig vir sentrale veranderinge – ontoepaslik. Herhaalde submaksimale daaglikse aktiwiteite – minder fisiologiese stres (afname in harttempo, bloeddruk en plasma katecholamiene konsentrasies)

  10. RisikofaktormodifikasieDie faktorewatbydrae tot siekte, kanprogressie en voorvalle in toekomsbeïnvloed. Oefening in gesonde mense veroorsaak: • ↑ metaboliese tempo • ↑ sintese van HDL • ↑ insulien sensitiwiteit • Afname in bloeddruk Oefening verlaag snellers vir kardiale insidente: • Verhoed trombus formasie • Verbeter endoteel funksie • Verminder potensiaal vir ernstige aritmieë

  11. Voorskryf van oefeninge • Individualiteit • Progressiewe oorbelading (“overload”) • Regressie – “use it or lose it” • Spesifisiteit – FITT-beginsels

  12. Oefeningintensiteit Maksimum of simptoom-beperkte EKG 10-20 slae minder as harttempo wat simptome uitlok 60-75% van maks. harttempo

  13. Oefeningintensiteit Geen EKG Voorspel volgens ouderdom 40-65% of HRR

  14. Oefeningintensiteit • Borg 15-punt skaal of Borg CD10 skaal • MET’s

  15. Opwarming • Voorbereiding vir aktiwiteit • 15 minute • Lae impak, dinamiese bewegings van groot spiergroepe • Neem al groot gewrigte deur volle OVB • Vertraag voorkoms van isgemie deurdat daar genoeg tyd is vir koronêre bloedvloei in respons tot groter miokardiale werkslading • Verlaagde risiko vir aritmieë • Hart tempo 20 slae/minuut laer as onderste waarde van voorgeskrewe oefenings harttempo na opwarming ( 3 or 10-11 on Borg)

  16. Aerobieseoefeninge • Kontinue of interval benadering • Interval benadering Interval – totale volume werk gedoen meer, groter stimulus vir fisiologiese verandering • Rondtebaan oefening – stasies 30s to 2 minute • Individualisering – duur van stasie, intensiteit, tydsduur van rus en agehele tydsduur van oefening (vermeerder tydsduur voor intensiteit)

  17. Aerobieseoefeninge Oefening in lê nie aanbeveel: • Ouer pasiënte sukkel met verplasings • Toename in veneuse terugvoer – verhoog voorlading en miokardiale lading – verhoogde risiko vir aritmieë en angina • Ortostatiese hypotensiewe episodes

  18. Weerstandsoefeninge Nie voorheen gebruik in kardiale pasiënte: • verhoog bloeddruk • verhoogde miokardiale werkslading • verminderde ejeksie fraksie en verhoogde insidensie van aritmieë, MAAR ook • verhoogde diastoliese druk met beter miokardiale perfusie • 10-15 repitisies tot matige uitputting, 8-10 oefeninge

  19. “Cool down” 10 minute van bewegings van verminderde intensiteit en passiewe strekke van groot spiere want: • verhoogde risiko vir hipotensie • in ouer pasiënte neem harttempo langer om voor- oefening tempo te bereik • verhoogde simpatiese aktiwiteit na oefening – aritmieë Pasiënt observasie vir 30 minute na oefening

  20. Program implementeringIn die hospitaal Akute MI, kardiale vatomleiding, onstabiele hartversaking • Eerste 24-48 uur - asemhalingsoefeninge eenvoudige arm en been OVB oefeninge beperkte selfsorg aktiwiteite • Oor volgende 2-3 dae - sit uit in stoel stap kort afstande stort en aantrek

  21. Program implementeringIn die hospitaal en naontslag • Teen ontslag moet pasiënte tekens en simptome van oormatige uitputting en vlak van uitputting ken • Tuis oefeningsprogram vir eerste 6 weke, meestal stap • Kontak en telefoonopvolge met rehabilitasie dienste FITT: • F + Time = 5-10 minute, 2-3x daagliks en later 5-20 minute, 1-2x daagliks • I = RPE < 11

  22. Program implementeringBuite-pasiëntoefenprogram • Pasiënt moet gesien word deur dokter of kardioloog voor begin oefen • Pasiënt veiligheid baie belangrik • Assessering van harttempo en bloeddruk tydens rus en oefening, RPE ens.

  23. RisikofaktoreviroefeningPasiëntemoetnoeoefen as hullenielekkervoelnie, simptomaties is of onstabiel is met aankoms: Koors, akute sistemiese siekte Onstabiele angina Sistoliese bloeddruk > 200 mmHg and diastolies > 110 mmHg Skielike val in bloeddruk Simptomatiese hipotensie Tagikardie Aritmieë Dispnee, lusteloos, hartkloppings, duiseligheid Onstabiele hartversaking Ongekontroleerde diabetes

  24. Programbestuur • Alle personeel moet bevoeg wees met toepaslik vaardighede en opleiding, gereelde opleiding • Toepaslike noodtoerusting, gereeld nagegaan, beleid oor hantering van noodsituasies, toepaslik area • Pasiënt onderrig belangrik - doel van oefeing veiligheid gebruik van toerusting

  25. Programbestuur Pasiënte en familie moet die volgende weet: • Tekens en simptome van uitputting • Belangrikheid van op- en afwarming • Versigtig met isometriese aktiwiteite • Kennis oor uitermatige hitte/koue, dehidrasie • Nie oefen na groot ete of as siek en moeg • Bly 30 min na oefening vir observasie • Uitermatige gebruik van arms veroorsaak hoër sistoliese en diastoliese bloeddruk as dieselfde werk met bene

  26. FITT-beginsels F: 1-2x per week rehabilitasieklas 2x per week tuisoefeinge loop ander dae I: aerobiese oefeninge, 40-65% HRR of 60-75% HRmaks weerstandsoefeninge, 10-15 repetitisies tot matige uitputting, 8-10 oefeninge, 2-3 keer per week

  27. FITT-beginsels T: Aerobies, interval benadering T: 5-10 min, progresseer na 20-30 minute opwarming 15-20 minute “cool down” > 10 minute

  28. Langtermynoefeningsprogram in gemeenskap • Pasiënt moet selfhandhawend wees t.o.v. oefeninge • Instrukteur in gemeenskap

More Related