1 / 24

Luistersessie

Luistersessie. Mecer Stadskoor Tygerberg .....sing gewyde musiek olv Edward Aitchison. Met woord en akkoord. Aanbidding : Lied 169:1-3 Lied 171:1&2 Lied 178 Met die oog op die nagmaal : Lied 299:1&2 Vonkk -lied 77:1-3 Dankie : Nico Smit & Raimondo van Staden.

wes
Download Presentation

Luistersessie

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Luistersessie MecerStadskoorTygerberg .....sing gewydemusiek olv Edward Aitchison

  2. Met woord en akkoord Aanbidding: Lied 169:1-3 Lied 171:1&2 Lied 178 Met die oog op die nagmaal: Lied 299:1&2 Vonkk-lied 77:1-3 Dankie: Nico Smit & Raimondo van Staden

  3. Sondag, 12 Mei 2013 Pinkster.....is die tydwaarinonsherinner word aan die Gees wat by onskomnesmaak het, sodat die Woordvlerkekonkryom ‘n bloeddeurdrenkteaardegroentekleur. Laatdaaromasseblief die Duif toe om op jouskouertekom sit! Johann Symington

  4. Sondag, 12 Mei 2013 Aanvangsgebed Seëngroet Loflied: Ps 147:1&3 Gebed vir Suid-Afrika Dankie: David Lotz Skriflesing: Hand 2:43-47 Scripture reading from the NIV Dankie: Pieter J van Rensburg

  5. Acts 2:43-47 43 Everyone was filled with awe at the many wonders and signs performed by the apostles. 44 All the believers were together and had everything in common. 45 They sold property and possessions to give to anyone who had need. 46 Every day they continued to meet together in the temple courts. They broke bread in their homes and ate together with glad and sincere hearts, 47 praising God and enjoying the favor of all the people. And the Lord added to their number daily those who were being saved.

  6. Die vreugde van die nagmaal Teks: Hand 2: 46-47 Hulle het almal elke dag getrou by die tempel bymekaargekom, van huis tot huisdie gemeenskaplike maaltyd gehou, hulle kos met blydskapen in alle eenvoud geëet, en God geprys. Die hele volkwas hulle goedgesind. En die Here het elke dag mense wat gered word, by die gemeente gevoeg.

  7. Die vreugde van die nagmaal a. Die Christenevolhard by die tempel b. Die Christene se broodbrekingtuis b(1). Die Christene se maaltye met blydskap (tuis) a(2).Die Christene in guns by die helevolk

  8. Die vreugde van die nagmaal Wisselwerkingtussenuitbeweeg en na-binne-beweeg. Die gemeenskaplikemaaltye was as te ware die energie vir die uitbeweegna die wêreld.... Waaroor was hullebly?

  9. Die vreugde van die nagmaal Bly oorhulleverlossing! Bly oorwatvoorlê! Bly oorwathullesien! Bly oormekaar! Om blyteweeskannie van buitekomnie..... Komons sing Vonkk-lied 80

  10. Die vreugde van die nagmaal Maakgereed vir nagmaal Skuldbelydenislied: 239:1&3 Uitnodigingna die tafel..... Nuweformulier Bediening van die nagmaal Die 12 Artikels van onsGeloof

  11. Die vreugde van die nagmaal Voorbidding Offergawes Gebed Bulletin Deuroffer: Kinderevangelisasie in die HelderbergkomolvMariéSchoeman. Slotlied 525:1&3

  12. Moedersdag A London editor submitted to Winston Churchill for his approval a list of all those who had been Churchill’s teachers. Churchill returned the list with this comment: “You have omitted to mention the greatest of my teachers – my mother”

More Related