1 / 11

Neurologiese onkologiese toestande

Neurologiese onkologiese toestande. Christof Greyling Mari- lise L inde Rudolf Krause Yolandi Marx. Definisie. Neurologiese onkologiese toestande dui op kankers wat die brein en sentrale senuweestelsel affekteer .

Download Presentation

Neurologiese onkologiese toestande

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Neurologieseonkologiesetoestande ChristofGreyling Mari-liseLinde Rudolf Krause Yolandi Marx

  2. Definisie • Neurologieseonkologiesetoestande dui op kankerswat die brein en sentralesenuweestelselaffekteer. • ‘n Tumor of neoplasma is ‘n massaabnormalesellewat teen ‘n ongekontroleerde tempo groei, versprei en normaleweefselvernietig. • Meer as helfte van die breintumors is gliomas. • Gliomas: Maligniteite of kankeragtigeweefselwat abnormal voorkom en teen verskillende tempos groei.

  3. Patofiosiologie • Gewasseinfiltreerbreinweefselwatnormalefunksieinperk. Intrakranialegewassegeassosieer met oedema kanverhoging in interkranialedrukveroorsaak. Gewasse in die area van die derde en vierdeventrikelskan die vloei van serebospinalevloeistofinperk, watkan lei tot obstruktiewehidrokefalis. Gewasseproduseerooknuwebloedvesels( bvangiogenesis) watnormalebloedgrensbeinvloed en aanleiding gee tot oedema. • Slegs 5% van primerebreingewasse het oorerflikefaktore. • Virmeningiomas, is die sterktstegenetieseverbindinggeassosieer met NF2(neurofibromatosis 2) met amper 50% insidensie. Meningiomas is bekendvir die vrystelling van estogeen en progesteroonreseptore.

  4. Oorsake en risikofaktore • Die spesifiekeoorsaak van die onstaan van gewasse is tot vandag toe nogonbekend. • Hierdierisikofaktorekanaanleiding gee tot die ontstaan van ‘n gewas: • Radiasie • Genetieseoorerflikheid • HIV • Rook • Omgewingstoksiene

  5. Tekens en simptome • Simptome word veroorsaakdeurdrukking van die gewas op n spesifiekedeel van di breinwatdan die funksie van daardiedeelimperk of affekteer. • Algemenesimptomesluit in: • Kopseer • Swakheid • Lompheid • Onvermoeomgrofmotoriesebeweging normaaluittevoer, bv loop • Stuipe • Naarheid en braking

  6. Mediesehantering • Pasiënte word behandel met konvensioneleterapie, asookeksperimenteleterapienaamlik: • Chirurgie • Radioterapie • Stereotaktieseradiochirurgie • Chemoterapie • Die multi- dissiplinêre span betrokke: • Neuro- chirurg • Neuroloog • Mediese- en Pediatriese- onkoloog • Neuro- patoloog • Neuro- radioloog • Radiasie- onkoloog • Neuro- psigoloog • Verpleegpersoneel • Fisioterapeut (vebeterlewenskwaliteit en funksie) • Maatskaplikewerker

  7. Fisioterapieprobleme • ‘n Pasiënt met onderliggendekanker, afgesien van die feit van waar die kanker begin het salproblemeondervind met moegheid, pyn en die onderhoud of opbou van hullekardiovaskulêrefiksheid. • Pasiëntewatbedlêend is salsukkel met respiratoriesefunksies, veral as hulleaan ‘n ventilator gekoppel is. Algemeneswakheid, verkorting van spierlengtes, ontwikkeling van druksere en DVT a.g.vonvoldoendesurkulasie is ookproblemewathierdiepasiëntesalkanervaar. • Sekondêrekankernaamlik metastases kan in enigedeel van die liggaamontwikkel en na ‘n anderdeelversprei. Die brein is een van die gewildsteorganewaarnakankerkanversprei. Die hoofareasnawaarkankerkanversprei is na die serebrum, serebellum en breinstam. • Breinmetastase in die serebrum: • Die serebrum word verdeel in die Regter en Linker hemisfeer. • Indien die Regterhemisfeeraangetas is kan die pasiëntfisioterapeutieseproblemeervaar met: • Ruimtelikepersepsie • Onbewustheid van aangetastekant • Beplanning van bewegings en probleemoplossings • Om klereaante trek

  8. Fisioterapieprobleme(vervolg) • Indiendie Linker hemisfeeraangetas is kan die pasiëntfisioterapeutiese problem ervaar met: • Verwarringvan die R/L ledemate • Motorieseapraksie • Uitkenning van die vingersaan ‘n hand • Skryf • Elkehemisfeerword onderverdeel in ‘n Frontale, Temporale, Pariëtale en Oksipitale lob. • Pasiënte met brein metastases van die frontale lob kanproblemeervaar met enigefunksiewatuitgevoermoet word; ombewegingstebeheer van die teenoorgesteldekant van die liggaam en om ‘n bewegingtebeplan en uittevoer • Pasiënte met brein metastases van die temporale lob kanproblemeervaar met ouditiewepersepsies, taal, visuelegeheue en emosie, dus is daarnie n grootrolwat ‘n fisioterapeut in die spesifiekesituasiesalkanspeelnnie. • Pasiënte met brein metastases van die pariëtale lob kanproblemeervaar met die integrasie van die kontralateralekant van die liggaam met die omgewing

  9. Fisioterapieprobleme (vervolg) • Pasiënte met brein metastases van die oksipitale lob kanproblemeervaar met visueleassosiasieookniererigietswaarmee die fisioterapeutsalkan help nie • Breinmetastase in die serebellum: • Indien die serebellumaangetas word sal die pasiëntproblemeervaar met balans en koördinasie, versekerietswatbehandelkan word deur ‘n fisioterapeut. • Breinmetastase in die breinstam: • Indien die breinstamaangetas word sal die basieseliggaamsfunksiewaaraanonsnieelke dag dink niebeïnvloed word sooshartklop, asemhaling en bloeddruk. Dusindien so ‘n pasiëntopgeneem word in ‘n intensiewesorgeenheidkan die pasiëntrespiratorieseproblemeervaarasookalgemenespierswakheid, moontlike DVT, verkorting van spierlengtes en ontwikkeling van druksere.

  10. Fisioterapiehantering • Virpyn is daar ‘n aantaltegnieke/modaliteitewatgebruikkan word soosmassering, sagteweefselmobilisasies, TENS, warm en kouepakke, kognitiewegedragsterapie en ontspanningsoefeninge • Ergemoegheidkanaangespreek word deur die pasiëntmatigeintensieweaerobieseoefeninigesoosstap of fietsrytelaatdoen. Die fisieseaktiwiteitsalook help omspiersterkte en kardiovaskulêrefiksheidaantespreek • Na ‘n pasiënt se behandeling is ditbaiebelangrikvir die fisioterapeutom die diemobiliteit van die pasiënttebehou/verbeter. Dusmoetdaar ‘n volledigeevalueringgedoen word om vas testel of die pasiëntonafhanklikkanfunksioneer of n loophulpmiddelnodig is. Die pasiëntkortdanook die nodigeonderrigom die loophulp middle tegebruik op ‘n veiligemanier. • Vir n bedlêendepasiëntmoetdaaraandaggegee word aanoefeningstoleransie, versterking van swakspiere, strek van verkortespiere, sirkulasieoefening, drukverligtingsmaniereaante leer en ookasemhalingsoefeningevirvoldoendebelugting en die verwydering van sekresies • Hidroterapie is ook ‘n goeiemanierom n pasiëntterehabiliteeraangesienmeeste van die gravitasieuitgeskakel word en omvang van bewegingverbeterkan word, versterking van spieredeur die weerstandwat die water biedtegebruik.

  11. Verwysings • (http://www.columbianeurosurgery.org/conditions/neuro-oncology) as cited on 22/02/2012 (University of Columbia: Neuro Oncology) • (http://www.pennmedicine.org/neurosurgery/patient-care/clinical-programs/neuro-oncology/conditions.html) (PennMedicine, Philadelphia, PA 800-789-PENN, 2012) • 7http://www.estroric.org/GENERALINFORMATION/Pages/PhysiotherapyandCancerCare.aspx • http://www.estro-ric.org/Patients/Pages/BrainTumour.aspx • http://www.livestrong.com/article/476606-spinal-cord-cancer-brain-cancer-and-physical-therapy/

More Related