1 / 12

KONGRES 2011

KONGRES 2011. Andries Theron. 9 Maart 2011. GRAAN SA SE BETROKKENHEID BY DIE UITBREI VAN MARKTE VIR GRANE EN OLIESADE. Inleiding Werkskepping – Industriële Beleid Aksieplan Belange van graan en oliesademark op die spits te dryf Agroprosessering en biobrandstof = voedselsekuriteit

vondra
Download Presentation

KONGRES 2011

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. KONGRES 2011 Andries Theron 9 Maart 2011

  2. GRAAN SA SE BETROKKENHEID BY DIE UITBREI VAN MARKTE VIR GRANE EN OLIESADE Inleiding • Werkskepping – Industriële Beleid Aksieplan • Belange van graan en oliesademark op die spits te dryf • Agroprosessering en biobrandstof = voedselsekuriteit • Plaaslike verwerking = vervang invoere van oliekoek en pluimvee • In begrotingstoespraak gaan Regering aandag gee aan -Biobrandstof -Ekonomiese ontwikkeling

  3. Fokuspunte • Fokus op invoervervaning i.t.v die volgende: • Koringtarief • Pluimee • Verwerking van oliesade • Biobrandstof • Uitvoerbevordering

  4. Fokuspunt (1) • Koringtarief • Produksie van koring het gedaal – weens lae winsgewindheid • Voortbestaan van wintergraanprodusent word bedreig • Koringtarief was laat en onvoldoende • Maatreëls wat produksie ondersteun moet dringend ondersoen word

  5. Fokuspunt (2) • Pluimvee • Gemiddelde invoere laaste 5 jaar = 250 000 ton pluimvee vleis per jaar • Beperk uitbreiding van bedryf en mark vir mielies • Fokus op invoertariewe • Mielies om 250 000 ton pluimvee te voed = +/- 250 000 ton • Mark vir mielies gaan verlore – geniet dringend aandag

  6. Fokuspunt (3) • Verwerking van oliesade • Begrotingstoespraak deel R250 miljoen aan NOK vir agroprosesseringnywerhede • Graan SA moet voortbou op die suksesse • Fokus op plaaslike verwerking van sojabone tot olie en oliekoek, uitvoer van sojabone te bevorder en invoervervaning van oliekoek • Geskikte invoertariewe op plantaardige olies en oliekoek om invoervervaning n werklikheid te maak

  7. Fokuspunt (4) • Biobrandstof • Regering stel hulself ten doel om aan beleggers sekerheid te bied • Skep van n meer regulatoriese omgewing en verpligte inmeningsvlak • Verhoog inmeningsvlak vanaf 2% tot 10% • Bied finansieringsopsies aan beleggers • Positief na aanleiding van begrotingstoespraak

  8. Fokuspunt (5) • Uitvoerbevordering • RSA uitvoerland vir mielies, sorghum, sojabone en grondbone • Sedert 2008/09 byna 5.7 miljoen ton uitgevoer • Eindvoorraad na uitvoere (ou seisoen) = 2.8 miljoen ton • Nuwe projeksie vir eindvoorraad (nuwe seisoen) = 2.6 miljoen ton (meerderheid witmielies)

  9. Fokuspunt (5) • Uitvoerbevordering • Uitvoere na Afrika neem af weens: • Vereis nie-GMO mielies • Politieke stabiliteit keer terug • Klimaat is beter • Sjina en Inië skep produksiekapasiteit in Afrika • Wêreldvoedsel program

  10. Fokuspunt (5) • Uitvoerbevordering • Huidige seisoen gelukkig om na Noord- en Suid Korea toe uit te voer = 102 000 ton wit en 514 000 ton geelmielies • Indien politieke situasie herstel kan ons die mark kwyt wees • Nie volhoubaar om op geleentheidsmarkte staat te maak nie • Loods n promosieveldtog om nuwe markte te vind en bestaande markte uit te bou

  11. Kongres besluit

  12. DANKIE www.grainsa.co.za

More Related