1 / 15

Die Here … geroep : “Samuel, Samuel!”

Die Here … geroep : “Samuel, Samuel!” En Samuel sê: “Praat, Here, u dienaar luister! ” ( 1 Sa 3:10). Toe het ek die Here hoor vra: “Wie kan Ek stuur? Wie sal ons boodskapper wees?” Ek het geantwoord: “Hier is ek! Stuur my! ”. ( Js 6:8). Jeremia/Esegiël. Naaste. Self. God. Opdrag !.

virgil
Download Presentation

Die Here … geroep : “Samuel, Samuel!”

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die Here … geroep: “Samuel, Samuel!” En Samuel sê: “Praat, Here, u dienaar luister!” (1 Sa 3:10). Toe het ek die Here hoor vra: “Wie kan Ek stuur? Wie sal ons boodskapper wees?” Ek het geantwoord: “Hier is ek! Stuur my!”. (Js6:8). Jeremia/Esegiël

  2. Naaste Self God

  3. Opdrag!

  4. Gawes = keuses Daar is ’n verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees wat dit gee; daar is ’n verskeidenheid van bedieninge, maar dit is dieselfde Here wat die opdrag gee; daar is ’n verskeidenheid van kragtige werkinge, maar dit is dieselfde God wat alles in almal tot stand bring. (1 Ko12:4-6).

  5. Aan elkeen afsonderlik word ’n werking van die Gees gegee tot voordeel van almal. (1 Kor12:7). Elke gelowige kry minstens een gawe, maar dikwels meer as een…

  6. Ons moenie van die samekomste van die gemeente af wegbly soos party se gewoonte is nie, maar mekaar eerder aanmoedig om daarheen te gaan, en dit des te meer namate julle die oordeelsdag sien nader kom. (Heb 10:25).

  7. (Groen) Vader se optrede in skepping

  8. (Rooi) Deel van Jesus se Evangelie

  9. (Blou) Krag van die Gees sigbaar! …hoe geweldig groot sy krag is wat Hy uitoefen in ons wat glo. Dit is dieselfde kragtige werking van sy mag wat Hy uitgeoefen het toe Hy Christus uit die dood opgewek het. (Ef1:19-20).

  10. Stuur my Here!

More Related