1 / 8

Het Vader ons verlaat ? Of beantwoord Hy nog ons gebede ?

Het Vader ons verlaat ? Of beantwoord Hy nog ons gebede ?. Joh . 15:1 - 11.

velma
Download Presentation

Het Vader ons verlaat ? Of beantwoord Hy nog ons gebede ?

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Het Vader onsverlaat?Of beantwoordHynogonsgebede?

  2. Joh. 15:1 - 11 15:1Ek is die ware wynstok, en my Vader is die landbouer. 15:2 Elke loot wat in My nie vrug dra nie, neem Hy weg; en elke loot wat vrug dra, dié maak Hy skoon, sodat dit meer vrug kan dra. 15:3 Julle is alreeds rein deur die woord wat Ek tot julle gespreek het.15:4Bly in My, soosEk in julle. Net soos die loot geenvrugkandra van homself as ditnie in die wynstokblynie, so julleooknie as julle in My nieblynie.15:5Ek is die wynstok, julle die lote. Wie in My bly, en Ek in hom, hy dra veel vrug; want sonder My kan julle niks doen nie.15:6 As iemand in My nie bly nie, word hy uitgewerp soos die loot en verdroog, en hulle maak dit bymekaar en gooi dit in die vuur, en dit verbrand.

  3. Joh. 15:1 - 11 . 15:7 As julle in My bly en my woorde in julle, sal julle vra net wat julle wil hê, en julle sal dit verkry.15:8 Hierin is my Vader verheerlik, dat julle veel vrug dra; en julle sal my dissipels wees. 15:9 Soos die Vader My liefgehad het, het Ek julle ook liefgehad. Bly in hierdie liefde van My.15:10 As julle my gebooie bewaar, sal julle in my liefde bly, net soos Ek die gebooie van my Vader bewaar en in sy liefde bly. 15:11 Dit het Ek vir julle gesê, dat my blydskap in julle kan bly en julle blydskap volkome kan word.

  4. Joh. 15:1 - 11 15:1Ek is die ware wynstok, en my Vader is die landbouer. 15:2 Elke loot wat in My nie vrug dra nie, neem Hy weg; en elke loot wat vrug dra, dié maak Hy skoon, sodat dit meer vrug kan dra. 15:3 Julle is alreeds rein deur die woord wat Ek tot julle gespreek het.15:4Bly in My, soosEk in julle. Net soos die loot geenvrugkandra van homself as ditnie in die wynstokblynie, so julleooknie as julle in My nieblynie.15:5Ek is die wynstok, julle die lote. Wie in My bly, en Ek in hom, hy dra veel vrug; want sonder My kan julle niks doen nie.15:6 As iemand in My nie bly nie, word hy uitgewerp soos die loot en verdroog, en hulle maak dit bymekaar en gooi dit in die vuur, en dit verbrand.

  5. Joh. 15:1 - 11 . 15:7 As julle in My bly en my woorde in julle, sal julle vra net wat julle wil hê, en julle sal dit verkry.15:8 Hierin is my Vader verheerlik, dat julle veel vrug dra; en julle sal my dissipels wees. 15:9 Soos die Vader My liefgehad het, het Ek julle ook liefgehad. Bly in hierdie liefde van My.15:10 As julle my gebooie bewaar, sal julle in my liefde bly, net soos Ek die gebooie van my Vader bewaar en in sy liefde bly. 15:11 Dit het Ek vir julle gesê, dat my blydskap in julle kan bly en julle blydskap volkome kan word.

  6. Rom. 12 : 12 “verblyjulle in die hoop ; weesgeduldig in die verdrukking ; volhard in die gebed.”

More Related