1 / 44

CAPE VINE SEMINAAR 7 JUNIE 2006

CAPE VINE SEMINAAR 7 JUNIE 2006. 2006 OES OORSIG UITDAGINGS VIR WINGERDBESTUUR VORENTOE. FRANCOIS VILJOEN BESTUURDER : VINPRO WINGERDKONSULTASIEDIENS. Goeie koue nat winter na 2 droës Damme, grondwater goed aangevul 1ste helfte Julie – warm, droog. Goeie rusfase < Plae

Download Presentation

CAPE VINE SEMINAAR 7 JUNIE 2006

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. CAPE VINE SEMINAAR7 JUNIE 2006 2006 OES OORSIG UITDAGINGS VIR WINGERDBESTUUR VORENTOE FRANCOIS VILJOEN BESTUURDER : VINPRO WINGERDKONSULTASIEDIENS

  2. Goeie koue nat winter na 2 droës Damme, grondwater goed aangevul 1ste helfte Julie – warm, droog Goeie rusfase < Plae Goeie dekgewas-stand 2006 OES OORSIG 1.1 Klimaatskenmerke en invloed op wingerd / druiwe Winter (Mei / Jun / Jul)

  3. Normaal – wisselende weerstoestande Gereelde reëns Aanvanklik gelyke uitbot Later – veral Shiraz en Sauvignon blanc – ongelyke bot en groei Sterk groeikrag Hoë swamdruk maar goeie beheer 2006 OES OORSIG 1.1 Klimaatskenmerke en invloed op wingerd / druiwe Lente (Sept / Okt)

  4. Koeler weer, veral nagte Lae reënval Baie wind vanaf Desember Goeie groei-toestande Gesonde toestande Waterverbruik neem vinnig toe Groei begin strem – kleiner korrels 2006 OES OORSIG 1.1 Klimaatskenmerke en invloed op wingerd / druiwe Vroeë somer (Nov / Des / mid Jan)

  5. Jan – effe koeler toestande met baie wind Feb – warm, droë maand! Mrt – warm dae, koeler nagte, bly droog Hoë waterverbruik – besproeiing bestuur NB Gunstige toestande – Chardonnay, Sauvignon blanc Vinnige suikertoename, gelyke rypwording Oes plat uit – lang parstyd Goeie rypwordingstoestande 2006 OES OORSIG 1.1 Klimaatskenmerke en invloed op wingerd / druiwe Parstyd (mid Jan / Feb / Mrt)

  6. 1.2 Cultivartendense Tendense teenoor 2005

  7. GRAPE AND WINE CROP + 13% + 11% + 7% 963.3 + 6.4%

  8. Production vs Area 1998 - 2006 Hectares Tons * Production estimated on 10 March 2006 NB: Area as on 30 November of the previous year

  9. AANPLANTINGS: 2000 - 2005 HEKTARE 5 702 4 460 4 177 4 726 4 347 3 651 * Sultana uitgesluit

  10. UITKAPPINGS: 2000 - 2005 HEKTARE 7 565 5 692 4 378 3 620 3 811 3 813 * Sultana uitgesluit

  11. TOTALE HEKTARE AANGEPLANT 2000 - 2002

  12. TOTALE HEKTARE AANGEPLANT 2003 - 2005

  13. Area of Wine Grape Varieties 1995 2000 2004 % of Total Vines Chenin Blanc Sultana Colombar Sauvignon blanc Chardonnay Hanepoot 28.5 10.5 10.5 4.5 4.0 5.9 21.4 11.1 10.8 5.1 5.7 3.8 17.2 10.2 10.1 6.2 6.5 2.5 Total White 82.3 68.0 58.7 Cabernet Sauvignon Shiraz Pinotage Merlot 5.0 1.0 2.7 1.8 8.4 5.3 6.2 4.6 12.1 8.4 5.9 6.2 Total Red 17.7 32.0 41.3 * Sultana included

  14. Deel 2: Uitdagings vir Wingerdbestuur vorentoe • Vraag aan paar wynprodusente en kollegas gestel • Grootste uitdaging tans: Uitdaging: Om winsgewendheid van onderneming / blok te verbeter!!!!

  15. STUDYGROUP RESULTS for 2004 & 2005 2004 2005 Average payment (R per ton) 2,383 1,916 -19.6% Average yield (Ton per ha) 13.11 13.79 Average income (R per ha) 31,236 26,424 -15.4% Total cash expenditure: R/ha 14,220 15,010 + 5.6% GM (GFI – Cash exp) R/ha 17,016 11,414 - 32.9% Provision for renewal: R/ha 4,780 5,633 Total production cost: R/ha 19,000 20,643 + 8.7% NFI (GFI – Prod costs) R/ha 12,236 5,781 -52.8%

  16. PRYSTENDENSE VAN ROOI DRUIWE lewerings deur lede van produsentekelders * Voorlopig

  17. PRYSTENDENSE VAN WIT DRUIWE lewerings deur lede van produsentekelders * Voorlopig

  18. PRYSTENDENSE VAN ROOI DRUIWE uitgesluit lewerings deur lede van koöperasies

  19. Afleidings : Produksie Plan • Winsgewendheid verswak 2004 – 2005 • Lyk of dit verder verswak 2005 – 2006 • As gevolg van afname in inkomste = prys per ton (rooiwyn) • SA wynprodusent het inkomste probleem – nie soseer koste knyptang effek

  20. 2.1 Hoe gaan ons winsgewendheid op plaas verbeter? 2.1.1Verhoging van Inkomste • Hoër prys vir produk – wyn / druiwe of • hoër produksie / ha of • beide opsies afhangende van wyndoelwit en pryspunt 2.1.2 Afbestuur van kostes

  21. 2.1.1 Hoër produk / wyn / druiwe – prys • Moet groter wynvolumes in HP / Premium – marksegment verkoop • WOSA bepleit kwaliteit, kwaliteit, kwaliteit • Hoe groot is die markte? Hoe kompeterend? • Tel slegs wynkwaliteit / styl? Ander bemarkingsfaktore? Uitdaging: Moet die markbehoefte; produk spesifikasies en pryspunte ken en besluit vir watter mark / produk ons elke blok aanplant of bestaande blokke voor bestuur

  22. Doen ons genoeg om bogenoemde markinligting te kry en te verstaan? • Hoe help ons bemarkers ons met die inligting? • meer detail inligting bv. volumes; pryspunte; spec’s; ens. • soek inligting betyds • wat is nodig oor 2 – 3 jaar?

  23. Uitdaging: Evalueer elke blok om te kyk of kwaliteit/prys per ton op bestuur kan word • Nie altyd moontlik bv wanneer verkeerde cultivar op grond geplant is Uitdaging: Moet wingerdpraktyke per blok belyn met die wyndoelwit – tegnies en ekonomies • Stelling – “oor produseer” ons nie op laer pryspunte? • duur praktyke, laer produksies = laer wins

  24. Moet die cultivar, kloon, onderstok, plantwydte, prieelstelsel keuse vir spes. grond / terroir regkry! In lyn met mark / wynstyl / pryspunt behoeftes en spec’s wees Dit is 60% van sukses vir volhou-baarheid; winsgewendheid Plant wat pas by jou streek, plaas (Cy voorbeeld) Verkry baie insette Uitdaging: Beplanning van ‘n nuwe wingerd is van kritiese belang!

  25. Uitdaging: Bly op hoogte en implementeer nuutste tegnologie / beste praktyke • Beste plantmateriaal gebruik

  26. 2.1.2 Hoër inkomste = hoër produksies / ha • Tabel

  27. TEIKEN INKOMSTE = R 33 843

  28. 2.1.2 Hoër inkomste = hoër produksies / ha • Wingerdpraktyke om t/ha te verhoog • snoei-stelsels • alternatiewe prieelstelsels • besproeiing • Wat van kwaliteit? Te hoë t/ha • dun wyne • korter houvermoë

  29. 2.1.2 Hoër inkomste = hoër produksies / ha • Steeds ‘n oordrewe, onwetenskaplike, verkeerdelike persepsie van laer t/ha = hoër kwaliteit • Persepsie maak ons bankrot in SA – verstaan nie natuur- en landbou-wetenskap wette nie! • Daar is natuurlik draaipunte – maar wie kan sê 6 t/ha of 8 t/ha vir premium • Hang af van baie faktore – groeikrag, klimaat, rywydte, ens.

  30. 2.1.2 Hoër inkomste = hoër produksies / ha • Lewensduur van wingerde? • Wynstyl en pryspunt dikteer egter weereens

  31. 2.3 Kostes afbestuur • My mening – nie ons grootste probleem • Altyd ruimte vir besparing / verbetering • Kostes nie altyd beheerbaar Uitdaging: Doen ‘n detail wins ontleding van elke blok • Waar kan verbeter / bespaar word – goeie rekordhouding? • Vergelyk met mede-produsente • Vergelyk met Top ⅓ produsente • wat doen hulle reg • wat is sukses faktore Streeks finansiële en wingerd studiegroepe

  32. 2.3 Kostes afbestuur • Kap uit: • ou onwinsgewende blokke met lae potensiaal • ou virusbesmette rooi-blokke Uitdaging: Toepassing van ‘n virus beheer strategie in wingerde • Laat grond rus • Kontantgewasse??

  33. 2.3 Kostes afbestuur • Kelderstatute ?? • Penalisasie op onbenutte parskwotas • Is dit nie teen produktief nie ? • Dwing lede om onwinsgewende blokke te hou Uitdaging: Moenie afskaal op aanplantings nie! • 4 – 5 % vervanging per jaar • 12 – 15 % van wingerde < 3 jr • 30% van wingerde 4 – 10 jr • Kyk na ouderdomverspreiding van totale wingerdstand

  34. Uitdagings vorentoe: Opsomming • Tema: Winde van veranderinge • Liedjie: “As die wind daar waai soos hy nou daar waai…….” F Viljoen – 2006 verklaring:

  35. As die wind daar waai soos hy nou daar waai • Dui op ewigdurende veranderde markomgewing en aanpassing daarby • Weet nie altyd waarnatoe nie • Plant wingerd nou vir mark – nog in aanvraag oor 20 jaar?

  36. Hy waai my jas teen ‘n taaibos vas • Is moeilike tyd – finansiële druktyd wat ondervind word • Voel of ek nie vorentoe gaan nie – sit vas

  37. Hy waai my hier en hy waai my daarHy waai my hare sommer deurmekaar • Weet nie aldag wat ons kan / moet doen nie • Vir wie moet ek luister • Moet ek nie sommer iets anders mee boer nie • Plaas verkoop?

  38. Stadig, stadig oor die klippertjies • Moet fyn ontleed en beplan • Trek belt nog bietjie in • Is nou in oorlewings-fase

  39. Die reën val sulke wonderlike druppeltjies • Daar is alweer ‘n nuwe seisoen in wording • Reën en koue sover al wonderlik • Tekens van beter tye wat wag?

  40. Dis daar waar die son en die maan ondergaan • Onthou landbou is siklies van aard • Moet weer ‘n beter tyd kom • Die natuur dikteer – in harmonie leef • Doen net elke dag jou beste en besef jou afhanklikheid van jou Skepper

  41. Bokka jy moet huis toe gaan • Wynbedryf is ‘n mooi en lekker bedryf • Bly by dit wat jy goed mee is en lief voor is en • Pas jou huis op – jou belangrikste plek • hou huis in orde • huiswerk op datum is

  42. Mag ons almal baie wysheid en insig kry om die moeilike fase deur te kom Die SA boer gaan lê nooit !!

More Related