1 / 16

In die wêreld ... (deel 2: dissipelskap)

In die wêreld ... (deel 2: dissipelskap). Die gemeente is. verteenwoordigers van JAHSHUA, wat heilig en apart in die wêreld as sy eiendom gestel is, om sy goedheid, majesteit en reddingswerk te verkondig, nl. dat Hy ons uit die duisternis tot in sy heerlike lig geroep het 1Pet 2:9.

tyrone
Download Presentation

In die wêreld ... (deel 2: dissipelskap)

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. In die wêreld... (deel 2: dissipelskap)

  2. Die gemeente is .... verteenwoordigers van JAHSHUA, wat heilig en apart in die wêreld as sy eiendom gestel is, om sy goedheid, majesteit en reddingswerk te verkondig, nl. dat Hy ons uit die duisternis tot in sy heerlike lig geroep het 1Pet 2:9

  3. Ons is .... heersers Rom 5:17 vrugbaar Joh 7:38 1Pet 1:23 JAHSHUA se bruid Jes 54:5, 2Kor 11:2 JAHWEH se woonplek Joh 14:23,1Kor 3:16

  4. JAHSHUA is ons hoof Ef 5:23 het ons lief en versorg ons Ef 5:25-32 werk in ons - deur sy Gees Ef 3:16-19

  5. Die lede ... het mekaar lief 1Pet 1:22-25 ondersteun mekaar 1Kor 12:25 lewe eenvoudig en is nederig, onderdanig, verstandig, eensgesind, medelydend, vol liefde en ontferming, vriendelik, vergewensgesind, en seën die wat hulle te na kom 1Pet 3:8-9 onderskei hulle van die wêreld 1Pet 4:3-4

  6. is in guns by die volk Hand 2:47 !

  7. Elkeen van ons het wonderlike nuus: my sondes is vergewe ! ek is gered uit ‘n ewige duisternis van verlorenheid ! ek is ‘n nuwe mens ! my Koning se koms is voor die deur ! Hy gaan my liggaam nuut maak ! Hy gaan Satan toesluit ! Hy gaan regeer en alles herstel ! Hy gaan gedien, aanbid en verheerlik word ! Hy gaan sy vyande oordeel en vernietig ! Jahweh gaan by ons kom woon !!!

  8. Hierdie nuus word op ‘n spesiale manier versprei: 1. Leef dit 2. Deel dit met ander 3. Leer dit aan ander Elkeen moet dit doen, maar nie op dieselfde manier nie 1Kor 12, Ef 4:11-12

  9. Wát moet ons leef en deel ? ‘n ánder koninkryk (Joh 18:36), met ‘n ánder grondwet: Nederigheid, erkentlikheid Matt 5:3, 18:4, Rom 12:16 Geregtigheid/regverdigheid Matt 5:10, Rom 14:17 Vrede Rom 14:17, Gal 5:22 Blydskap Rom 14:17, Gal 5:22 Hartlikheid Rom 12:10 Eensgesindheid Rom 12:16, 15:5 Gasvryheid Rom 12:13

  10. Goedheid Rom 12:13, Gal 5:22 Wedersydse eerbetoning Rom 12:10 Liefde Rom 12:9-10, 13:8-10, 1Kor 13, Gal 5:22, 1-3Joh, Pet Heiligheid 1Kor 6:11-18 Lankmoedigheid Gal 5:22 Getrouheid Gal 5:22 Sagmoedigheid Gal 5:22 Selfbeheersing Gal 5:22 Waarheid Joh 3:21, 4:23, 8:32, Ef 5:9 ens...

  11. Hoe kry ons dit reg? Kom dit uit onsself? Jahshua is self die toonbeeld van hierdie “grondwet” Hy openbaar Homself (en sy Koninkryk) aan die wêreld deur die gemeente Ef1:22-23, Kol 1:15-20

  12. Struikelblokke & antwoorde onbehendigheid met ons Koninkryk se grondwet wandel na die Gees Rom 8, Filip 4:8, Kol 3:2 moedeloosheid, ongeduld, moegheid Gal 6:9 vyandige aanvalle Ef 6:10-18 onkunde, dwalinge 2Pet 3:17-18

  13. liefdeloosheid & hoogmoed Matt 6:1- 1Kor 8:1-3 Die kennis maak opgeblase, maar die liefde stig. tweedrag, partyskap Gal 5:20

  14. Heb 12:1-2 lê jou laste en sondes af, en loop die wedloop met volharding, met die oog op Jesus, die Leidsman en Voleinder van jou geloof Sonde (beroof jou van vrymoedigheid)

  15. Heb 12:4 julle het nog nie ten bloede toe weerstand gebied in julle stryd teen die sonde nie

  16. DISSIPELSKAP IS ONS HOOGSTE ROEPING Waarde van elke kind van Vader Aandeel in iemand se bekering en wedergeboorte Jes 52:7 (Rom 10:15) Hoe lieflik is op die berge die voete van hom wat die goeie boodskap bring, wat vrede laat hoor, wat goeie tyding bring, wat verlossing uitroep; wat aan Sion sê: Jou God is Koning!

More Related