1 / 8

INTERNET OORWEGINGS WAT OM INGEDAGTE TE HOU

INTERNET OORWEGINGS WAT OM INGEDAGTE TE HOU. Ontwerp deur Estie. OORWEGINGS. HIERDIE IS ’n AKTIWITEIT – 10 MINUTE.

tucker
Download Presentation

INTERNET OORWEGINGS WAT OM INGEDAGTE TE HOU

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. INTERNET OORWEGINGSWAT OM INGEDAGTE TE HOU OntwerpdeurEstie

  2. OORWEGINGS HIERDIE IS ’n AKTIWITEIT – 10 MINUTE • Jououershetjoubeloweom vir jou ’n splinternuwetafelbladrekenaar vir jouverjaarsdagtekoop! Jy is baieopgewondeoor die toegang tot die Internet watjysalhê. Noukanjy die Internet gebruik vir bronne vir al jou take watjymoetdoen! • Die vraag is: jymoetoor die tipe Internet- konneksiebesluit. • Bespreekalledingewatjysaloorweegvoordatjy op ’n geskikte Internet-konneksietipebesluit. OntwerpdeurEstie – Graad 12

  3. MEER OORWEGINGS HIERDIE IS ’n AKTIWITEIT – 10 MINUTE • Bespreek in die klaswaarom die volgendebelangrikeoorwegings is watingedagtegehoubehoortte word: • Betroubaarheid • Spoed • Koste • Ondersteuning • Beskikbaarheid • Sagtewarelêersamepersing • Bandwydte (data oordragkoers) OntwerpdeurEstie – Graad 12

  4. AFLAAI/OPLAAI BANDWYDTE(DOWNSTREAM/UPSTREAMBANDWIDTH JOU ONDERWYSER SAL DIT AAN JOU VERDUIDELIK • AFLAAI (DOWNSTREAM) BANDWYDTE • Spoedwaarteenrekenaarinligting van Internet ontvang. • Hoëraflaaibandwydte – webblaaievinnigervertoon, musiekaflaai. • Aflaaibandwydte is die maksimumspoed van die Internet afnajourekenaar. • OPLAAI (UPSTREAM) BANDWYDTE • Hoeveelheid data watrekenaarna Internet kanstuur. • Baiebelangrik vir aanlyn-speletjies. • Belangrikomgrootlêerstestuur. • Oplaaibandwydte is die maksimumspoed van jourekenaarafna die Internet. OntwerpdeurEstie – Graad 12

  5. HET JY GEWEET? JOU ONDERWYSER SAL DIT VIR JOU VERDUIDELIK • INTRANET is: • Lokale-area netwerk van rekenaars. • Beskikbaaraanwerkgewers van instellings en regeringsdepartemente. • INTERNET is: • Internasionalenetwerk van rekenaars. • WAN of LAN. • Aanenigiemand in wêreldbeskikbaar. • EXTRANET is: • ’n Privaatnetwerk. • Deelinligting met verskaffers, smouse, vennote, kliënte of anderbesighede. • Vereissekuriteit en privaatheid. OntwerpdeurEstie – Graad 12

  6. HET JY GEWEET? JOU ONDERWYSER SAL DIT VIR JOU VERDUIDELIK • ’n WI-FIWARMKOL(HOT SPOT) IS • ’n PlekwatkoordloseInternetkonneksie vir draagbarerekenaargebruikersbiedindiendraagbarerekenaar met WI-FI toegerus is. • Die koordlose LAN-konneksieword deur ’n koordloseroeteerdervoorsien. • Die roeteerderdra data tussengebruikers se rekenaars en bedieners op die Internet oor. • WARMKOLLE WORD GEBRUIK • op lughawens, • in hotelle, • koffiekroeë, • anderpubliekeplekke. OntwerpdeurEstie – Graad 12

  7. WARMKOL ILLUSTRASIE JOU ONDERWYSER SAL HIERDIE AAN JOU VERDUIDELIK Internet ONTHOU: die mobielerekenaarmoet met WI-FI toegerus wees as die gebruik ’n warmkol(hot spot) wilgebruik. Koordloseroeteerder Op lughawe Anderpubliekeplek In koffiekroeg In hotel OntwerpdeurEstie – RTT JOLYT Graad 12

  8. BAIE DANKIE! DankieGoogle, vir die gebruik van julleprentjies! http://www.google.co.za/imghp?hl=en&rlz=1T4SKPT_enZA451ZA451&tab=wi OntwerpdeurEstie – Graad 12

More Related