1 / 27

Sagaria 14:8-21

Sagaria 14:8-21. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Alles sal verander as Hy weer kom…. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in.

toyah
Download Presentation

Sagaria 14:8-21

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Sagaria 14:8-21

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. Alles sal verander as Hy weer kom…

  4. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  5. “If you read history, you will find that the Christians who did the most for the present world were just those who thought most of the next world. The apostles themselves, who set on foot the conversion of the Roman Empire, the great men who built up the Middle Ages, the English evangelicals who abolished the slave trade, all left their mark on earth, precisely because their minds were occupied with heaven.

  6. It is since Christians have largely ceased to think of the other world that they have become so ineffective in this one. Aim at heaven and you will get earth thrown in. Aim at earth and you will get neither.”

  7. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  8. Die eindtyd sal ’n tyd van oorlog, verwarring en paniek wees • God sal in die eindtyd teenwoordig wees • Die eindtyd stuur af op God se volledige heerskappy

  9. God se oorwinning sal alles ten goede verander • Die natuur sal verander • Daar sal feestelikheid wees • Die onderskeid tussen Jood en nie-Jood sal verdwyn • Die onderskeid tussen wat heilig en wat gewoon is, sal verdwyn

  10. Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  11. Een van die dissiplines van die lewe is ’ndaaglikse nadenke oor die toekomstige lewe. Dit help jou om effektief as Christen te lewe Calvyn

  12. “an unknown region with a well-known Inhabitant”

  13. “It is just so good it must be true!”

  14. 1. Wie daar is 2. Wie nie daar is nie, en 3. Die feit dat ek daar is!

  15. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagte kante af te hoor

  16. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  17. 9Daarom het God Hom ook tot die hoogste eer verhef en Hom die Naam gegee wat bo elke naam is, 10sodat in die Naam van Jesus elkeen wat in die hemel en op die aarde en onder die aarde is, die knie sou buig, 11en elke tong sou erken: “Jesus Christus is Here!” tot eer van God die Vader. B

  18. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  19. God maak alles heilig !

  20. Flam 93 God van krag U stem kom skeur die hemel soos weerlig in die nag. U woorde vernietig elke twyfel en vrees, want U lewe. U lewe!

  21. Ek sal sing al huil die stormwinde, al dreun die vloed met mag. ’nEwige vlam van hoop brand diep in my, want U leef. U leef! U lewe.

  22. Meer as wat ek kan dink of kan droom, kan U waar maak in my lewe. U regeer oor my donkerste nag. Ek vertrou U, God van krag. my God van krag, ek vertrou, ek vertrou. U is my rots.

  23. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  24. “Ek is maar net ’ntoeris...”

  25. God praat – Leef Luisterryk • Eerste gedrukte media vir die Seisoen van Luister. • Pakket met 10 boekies vir kleingroepe met 1 begeleiersgids – R49.95 • Bestel by Bybel-Media • 0860 26 33 42

More Related