Omdat
This presentation is the property of its rightful owner.
Sponsored Links
1 / 16

Omdat PowerPoint PPT Presentation


  • 116 Views
  • Uploaded on
  • Presentation posted in: General

Omdat. My maer hande steek vir jou ‘n kers aan. Gewoonlik om vir God dankie te sê vir iemand se lewe Sy is dankbaar dat hierdie wonderlike seun in haar lewe is. omdat jy ‘n maat geword het toe ek na ‘n kwartaal nog somber alleen tussen die ander sit.

Download Presentation

Omdat

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Presentation Transcript


Omdat

Omdat


My maer hande steek vir jou n kers aan

My maer hande steek vir jou ‘n kers aan

Gewoonlik om vir God dankie te sê vir iemand se lewe

Sy is dankbaar dat hierdie wonderlike seun in haar lewe is


Omdat jy n maat geword het toe ek na n kwartaal nog somber alleen tussen die ander sit

omdat jy ‘n maat geword hettoe ek na ‘n kwartaalnog somber alleen tussen die ander sit

  • ontferm hom oor die nuwe meisie by die skool

  • vir ‘n kwartaal het niemand met haar gepraat nie

  • sy het dalk ook nie probeer om vriende te wees nie

  • somber: sy is nie lighartig nie – dalk ‘n introvert, skaam, teruggetrokke


Omdat jy my pouses uit die biblioteek kom haal om saam liedjies te sing in die saal

omdat jy my pouses uit die biblioteek kom haal om saam liedjies te sing in die saal

Kom sing ‘n paar liedjies saam met my!

as jy nie vriende het nie, is dit veilig om in die biblioteek te sit waar jy nie hoef te praat nie en jy alleen kan wees

hy het haar hier kom red en voorgestel aan ‘n sosiale aktiwiteit

Haai, oe!

Oukei!


Omdat jy my maat bly

omdat jy my maat bly


T s v my skilferhemp en nylontrui

t.s.v my skilferhemp en nylontrui

Skilferhemp: afgeskilfer (oud) / skilfers

Nylontrui: goedkoop


Omdat jy lief vir my geword het en my selfs vashou teen jou bors

omdat jy lief vir my geword heten my selfs vashou teen jou bors

‘my selfs vashou’ – haar minderwaardig- heidskompleks veroorsaak dat iets so alledaags as ‘n drukkie baie groter waarde aanneem


T s v my dimpelbene

t.s.v. my dimpelbene

selluliet


En die ryp puisies wat op my wange kors

en die ryp puisies wat op my wange kors

Hy is nie lief vir haar agv hoe sy lyk nie, maar eerder wie sy is


Omdat jy kaalvoet saam met my deur die dorp loop en wag as ek iets in n supermark koop

omdat jy kaalvoet saam met mydeur die dorp loop en wag as ekiets in ‘n supermark koop

Kaalvoet: net natuurlik

Geduld om te wag


Omdat jy pouses vir my brood gee

omdat jy pouses vir my brood gee

smiddae vir my wiskunde verduidelik


En soms oor my skoon hare vee

en soms oor my skoon hare vee

Intieme gebaar


Omdat jy my maat is en so daarin berus al skinder almal oor jy n seun en ek n meisie is

Omdat jy my maat is en so daarin berusal skinder almal oor jy ‘n seunen ek ‘n meisie is

Laat hom nie deur groepdruk beinvloed nie


Omdat jy verstaan as ek weg van jou kring

Omdat jy verstaan as ek weg van jou kring


En agter die gordyne kruip as jy operette sing

En agter die gordyne kruipas jy operette sing

Forseer haar nie om dinge te doen wat haar ongemaklik sou maak nie


Kyk hoe bewe my kers nou hy s dankie en hy bid vir jou

Kyk hoe bewe my kers nouhy sê dankie en hy bid vir jou

Die diepte van haar emosies laat die kers bewe


  • Login