1 / 15

Talking to Pagan Kids About Christianity & Jesus

Talking to Pagan Kids About Christianity & Jesus. 2014 Besondere aandag aan kinders Op God se manier !. Samuel na huis van Issai.

tirzah
Download Presentation

Talking to Pagan Kids About Christianity & Jesus

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Talking to Pagan Kids About Christianity & Jesus 2014 Besondereaandagaankinders Op God se manier! Samuel nahuis van Issai

  2. 7Maar Hysêvir Samuel: “Moenienasyvoorkoms of sybuitengewonelengtekyknie, want Ek het homniegekiesnie. Die Here kyknienadieselfde dinge as die mensnie. Die menskykna die uiterlike (=hart), maar die Here na die innerlike.” (1 Sa 16:7). Waarjulleskat, is daarsaljulle hart ookwees.” (Lk 12: 34)

  3. Watsaldit ’n mens help as hy die helewêreld as wins verkry maar syleweverloor, of watsal ’n mens gee in ruilvirsylewe. (Mt 16:26).

  4. “Hier is die boodskap van die Here aanSerubbabel: Nie met mag en kragsaljyslaagnie, maar deur my Gees, sê die Here die Almagtige. (Sag 4:6). Want met U loop ek ’n bende storm, en met my God spring ekoor ’n muur. (Ps 18:30 & 2 Sam 22: 30). Hoe????

  5. 1) Dit begin by jouself! 5Daarom moet jy die Here jou God liefhê met hart en siel, met al jou krag.6“Hierdie gebooie wat ek jou vandag gegee het, moet in jou gedagtes bly. Jy moet... (Dt 6: 5 – 6). Daders van die Woord! En Agríppasêvir Paulus: Jybeweeg my bynaom ’n Christen te word. (1933). (Hd 26:28). Kyk, Ekstaan by die deur en Ekklop. As iemand my stem hoor en die deuroopmaak, salEkingaannahom toe en saam met hommaaltydhou, en hy met My. (Op 3:20).

  6. 2) Die Gees gebruik die Woord Die heleSkrif is deur God geïnspireer en het grootwaardeom in die waarheidteonderrig, dwalingtebestry, verkeerdhederegtestel en ’n regtelewenswysetekweek, sodatdie man wat in diens van God staan, volkomevoorberei en toegerussalweesvirelkegoeiewerk. (2 Ti 3:16-17).

  7. 3) Grootstenood = sonde Weesmy genadig, o God, in u troueliefde, wis my oortredingsuit in u grootbarmhartigheid! Was my skoon van my skuld, reinig my van my sonde! Ja, my oortredings ken ek en van my sondeblyekaltydbewus. 6Teen U alleen het ekgesondig, ek het gedoenwatverkeerd is in u oë. U uitspraak is dusreg en u oordeelregverdig. (Ps 51:3-6).

  8. 4) Nie net bely, maar ookgedrag! Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheiden selfbeheersing. (Gal 5:22-23).

  9. Kinderswees as gelowigesaanjulleouersgehoorsaam, want dit is wat die wet van God vereis. “Eer jouvader en joumoeder” is ’n baiebelangrikegebod. En daar is nog ’n belofte by: sodatdit met jougoed mag gaan en jy lank mag lewe op die aarde.” En vaders, moeniejullekinders so behandeldathulleopstandig word nie, maar maakhullegroot met tug en vermaningsoos die Here ditwil. (Ef6:1-4).

  10. 5) Jullehuwelikslewe - rein! Sal twee saamloop as hulleditnieafgespreek het nie? (Am 3:3) Neem ‘n besluit… Kryhulp… Doennodige! [Vergeetnieomtevergewe]

  11. Die Here kyknienadieselfde dinge as die mensnie. Die menskykna die uiterlike, maar die Here na die innerlike.” (1 Sa 16:7).

More Related