1 / 20

Cedarberg Konferensie 19 Junie 2008 WAT IS “KERK” VIR MY. Sign inside the gate of a church.

=. Cedarberg Konferensie 19 Junie 2008 WAT IS “KERK” VIR MY. Sign inside the gate of a church. “This is a CH _ _ CH, what IS MISSING? U–R.”. =. WAT IS “KERK” VIR MY. Definisie van Kerk. Jesus Christus se Kerk op aarde.

tino
Download Presentation

Cedarberg Konferensie 19 Junie 2008 WAT IS “KERK” VIR MY. Sign inside the gate of a church.

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. = Cedarberg Konferensie 19 Junie 2008 WAT IS “KERK” VIR MY. Sign inside the gate of a church. “This is a CH _ _ CH, what IS MISSING? U–R.”

  2. = • WAT IS “KERK” VIR MY. • Definisie van Kerk. • Jesus Christus se Kerk op aarde. • 3. Wat is my en jou rol in kerk wees vandag en vir die toekoms. • Veranderde samelewings en die uitdagings van ons tyd.

  3. 1. Definisie van Kerk • Church – google - 360 mil hits • The word church is used to denote both an association of people with a common set of religious beliefs, and a place of worship. The word is usually, but not exclusively, associated with Christianity. • In spite of important differences of interpretation and opinion, Christians share a set of beliefs that they hold as essential to their faith. • The Body of Christ is a term used by the Bible believing Christians to describe believers in Christ. Jesus Christ is seen as the "head" of the body, which is the church.

  4. Saint Augustine: "Let us rejoice then and give thanks that we have become not only Christians, but Christ himself. Do you understand and grasp, brethren, God's grace toward us? Marvel and rejoice: we have become Christ. For if He is the head, we are the members; He and we together are the whole man.... the fullness of Christ then is the head and the members. But what does 'head and members' mean? Christ and the Church.“

  5. Metaphors • Family of God the Father (Ephesians 3:14-15,2 Corinthians 6:18) • Brothers and sisters with each other in God's family (Matthew 12:49-50) • Bride of Christ (Ephesians 5:31-32) • Branches on a vine (John 15:5) • Olive tree (Romans 11:17-24) • Field of crops (1 Corinthians 3:6-9) • Building (1 Corinthians 3:10 - 16) • Harvest (Matthew 13:1-30,John 4:35) • New temple and new priesthood with a new cornerstone (1 Peter 2:4-8) • God's house (Hebrews 3:3-6) • Pillar and foundation the truth (1 Timothy 3:15) • - gemeente is die draer & beskermer van die waarheid • Body of Christ (1 Corinthians 12:12-27) • Temple of the Holy Spirit (2 Corinthians 6:16) • House of Prayer (John 2:16)

  6. Ef 3: 14 -15 • Daarom kniel ek in gebed voor die Vader aan Wie die hele gemeenskap van gelowiges in die hemel en op die aarde sy bestaan te danke het. Ek bid dat Hy deur Sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word; dat Christus deur die GELOOF in julle harte sal woon en dat julle in die LIEFDE gewortel en gegrondves sal wees. Mag julle in staat wees om saam met al die gelowiges te begryp hoe wyd en ver en hoog en diep die liefde van Christus strek. Mag julle Sy LIEFDE ken, liefde wat ons verstand te bowe gaan en mag julle heeltemal vervul word met die volheid van God.

  7. 1 Kor 12: 7 - 13 • Aan elkeen afsonderlik word ‘n werking van die Gees gegee tot voordeel van almal. Aan die een word deur die Gees die gawe gegee om ‘n woord van wysheid te praat, aan ‘n ander ‘n woord van kennis deur dieselfde Gees; aan die een geloof deur dieselfde Gees, aan die ander genadegawes van gesondmaking deur die een Gees. Aan die een gee Hy die krag om wonders te doen, en ‘n ander die gawe om te profeteer en aan nog ‘n ander die gawe om tussen die geeste te onderskei. Aan nog een gee Hy die gawe om ongewone tale of klanke te gebruik en aan ‘n ander om dit uit te lê. Maar al hierdie dinge is die werk van een en dieselfde Gees wat aan elkeen afsonderlik ‘n gawe uitdeel soos Hy wil. • Net soos die liggaam ‘n eenheid is en baie lede het, en soos al die lede saam, al is hulle baie, een liggaam vorm, so is dit ook met die liggaam van Christus. Omdat ons almal een liggaam geword het, is ons almal met die een Gees gedoop, of ons nou Jood of Griek is , slaaf of vry. Ons is almal van die een Gees deurdrenk.

  8. 2. JC se Kerk op Aarde JC is ons rolmodel op Aarde. JC se kerk op aarde is gekenmerk deur 1. Dissipels & Apostels uitgestuur om die wêreld van Hom te vertel - Sy Lewe & Verlossing deur Hom. • Mark 16: 15 – “Gaan uit die hele wêreld in en verkondig die evangelie aan die hele mensdom. • JC het gewone mense Sy apostels gemaak en hul spesifiek aangestel om vissers van mense te word. • Luk 5: 4 – 11 – Moenie bang wees nie, van nou af sal jy mense vang.” • Matt 16:17 –Jy is Petrus en op hierdie rots sal Ek my kerk bou en die magte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie..”

  9. 2. Waarvoor het JC gestaan – • JC het die Skrifgeleerdes en Fariseers (wetgeleerders van die tyd) se vorm godsdiens blootgestel. • JC het vernuwend/opgetree itv van ge-ykte reëls met misplaasde magsgebruik & geestelike meerderwaardigheid. Matt 15: 9 ..leerstellings van mense..as gebooie van God… Fil 1:9.. . toeneem in begrip en fyn aanvoeling, onderskei waarop dit werklik aankom. • JC het ‘n geïnternaliseerde beginsels en waardesisteem van “God eerste, jou naaste soos jouself – integriteit, eerlikheid, opregtheid, oordeelsvermoë” geleef en bepleit. Gal 5: 22

  10. 3. Eenvoud van die wet – “basics” • Matt 22: 37 – 40 Jy moet die Here jou God Lief hê met jou hele hart en jou hele siel en met jou hele verstand. Dit is die eerste en die grootste gebod. En die 2de wat hiermee gelyk staan, jy moet jou naaste liefhê soos jouself. In hierdie twee gebooie is die hele wet en die profete saamgevat.

  11. 4. JC het gesê “Ek is die Koning van die Jode” 5. JC het wonderwerke gedoen • Luk 7: 23 “ Gaan vertel vir Johannes wat julle gesien en gehoor het: blindes sien, lammes loop melaatses word gereinig. Dowes hoor, dooies word opgewek, aan armes word die evangelie verkondig. En gelukkig is die man wat nie aan My begin twyfel nie.” 6. JC het mense gesond gemaak – letterlik en figuurlik • die bloedvloeiend vrou - Luk 8: 48 - ..sy het Sy soom aangeraak… • die owerspelige vrou - Joh 8: 11 - « Toe sê Jesus: Het nie een die oordeel oor jou voltrek nie. Ek doen dit ook nie. Gaan maar en moet van nou af nie meer sonde doen nie. » 7. JC se hele lewe het gestaan in lyn van vergiffenis

  12. 8. JC het lief gehad – mense lief gehad- JC was en is LIEFDE. Ef 3: 14 - 15 • JC het belowe dat elkeen wat na my kom sal nooit honger en dors wees nie, maar drink uit die fontein van lewende water wat nooit opdroog nie. • Joh 4: 13 - 14 …maar wie gedrink het van die water wat Ek hom sal gee, sal in alle ewigheid nooit dors kry nie. …fontein wat Ewige lewe gee. 10. JC het die beginsels van leierskap deur Sy voorbeeld gedemonstreer • Fil 2 : 1- 7 Dieselfde gesindheid moet ook in julle wees wat daar in Jesus Christus was….. God gelyk, maar het Homself verneder deur die gestalte van ‘n slaaf aan te neem..”

  13. Kerk se onmiskenbare rol vandag Die kerk moet sy leierskap rol in die inisiëring en ondersteuning van groei en ontwikkeling in die samelewing weer inneem. Die kerk moet ontwikkeling ondersteun met die REGTE waardes en beginsels. Die kerk moet die kollektiewe gewete voortdurend vernuwe en aanspoor om regtig die Stem van God te hoor – nie mens gemaakte reëls & regulasies verhef tot beginsels nie. Die kerk moet mense help om die gesagstrukture waarop ‘n gemeenskap gebou is, gesond te hou. Die kerk moet mense bemagtig om groter as net hulself te wees. JC se groot taak was om mense te anker in iets groter as hulsef, hul skeppingdoel; hul uniekheid – vandag se idioom weklike bemagtiging.

  14. Die kerk moet mense bemagtig om die JC waardes te LEEF. • Individue toerus om verhoudings te skoei op die voorbeeld van LEEF - dit bou vertroue, respek, integriteit, eerlikheid, omgee, regverdigheid. • Individue toerus om morele moed aan die dag te lê om ooglopende verkeerde gedrag aan te spreek. • Individue toerus om werklik te luister na mekaar en die erkenning aan en van mense wat anders as jyself is. • Individue toerus om die gebrokenheid van die aardse lewe en verandering te kan hanteer. • Individue help om ‘n verlies aan eie waarde te herstel. • Om aggressie of opstand of onttrekking of alternatiewe leefwyses wat hiermee gepaard gaan te hanteer.

  15. Om huisgesinne as integrale deel van ‘n gesonde gemeenskap te bemagtig. • “The strength of a country can best be measured by the strength of the individual family units within that country.” Glen A. McQuirk. • Verantwoordelikheid te aanvaar vir die stel van gemeenskappe- infrastrukture itv versorgingsinstellings. • Die kerk is die bakermat van en vir leierskap in gemeenskappe.

  16. Strategiese Leierskap • In wie gesetel • gelowiges & ampsdraers • “annointed to leadership” • Grootse % mense is na-volgers. • Wat is die werk van ‘n leier? • Gee mense hoop en ‘n beter toekoms. • Gee mense rigting. • Gee mense geleenthede tot groei en om te leer. • Dit was presies JC se groot taak op aarde – dissipelskap evangelisasie.

  17. Ons Keuse • Weet dat jy gekies is. GLO jy dit? • Ongeloof kyk na my eie beperkinge. • Geloof kyk na God se almag. • Ken God se Stem. Sy Groot Raadsplan. • Standvastig, Doelgerig, Koersvas. • Volg Hom. Jes 30: 20 - self sien dat Hy die een is wat jou lei; • “The world makes way for the man who knows where he is going.” Emerson • Ken jouself en gaan doen wat jou passie is – jou kompeterende voordeel. • “Everyone should carefully observe which way his heart draws him, and then choose that way with all his strength.” Joodse spreekwoord. • “The essence of becoming a leader is knowing and becoming yourself.”

  18. Wees ‘n leier. Bring verandering mee. • “Leadership demands a commitment of service to others, a placing of the needs of others above your own. • “True leadership provides opportunity for others to find and full-fill their God-given purpose.” • “ True leadership cannot be divorced from the basic qualities that produce good sound character. “Dr Myles Munroe • “Everyone thinks of changing the world, but no one thinks of changing himself.” Leo Tolstoy • Gewilligheid & Gehoorsaamheid. • om die hoogste wat God vir ons wil gee, in besit te neem. Hand 9: 5 - Ananias

  19. Christina Landman – • Wat die kerk betref, het sy ‘n omwenteling beleef. • “Pleks daarvan om te kyk waar die kerk verkeerd is, wil ek nou kyk watter bydrae ek kan lewer. Die kerk moet ‘n genesende rol in die samelewing speel en wegbeweeg van ‘n teologie van vingerwys.” • ”die kerk is ‘n bron van genesing. Die Bybel het my nog altyd geïnteresseer as ‘n literêre teks. Maar eers toe ek deur my eie swaarkry gegaan het, het ek besef jy kan nie hierdie goed bestudeer as jy nie met jou voete daarin staan nie, as jy nie jou broosheid bely nie. Dis hoekom ek besluit het om maar ‘n pad met met die kerk te vat. Mens moet jou hande vuilmaak met die kerk. Jy moet daar wees. In mense se diepste nood en grootste blydskap.”

  20. Spr 22: 19 – 21 • ”Ek onderrig juis vir jou vandag sodat jy op die Here kan vertrou. Ek skryf vir jou belangrike voorskrifte neer om jou leiding te gee en die nodige kennis sodat jy die waarheid sal herken, die woorde waarop jy kan vertrou en ‘n betroubare verslag kan gee as iemand jou stuur.”

More Related