1 / 12

Warfare

Warfare . Sit / walk / stand. Efesiërs 6:12. Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug. Efesiërs 6:12.

terah
Download Presentation

Warfare

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Warfare Sit / walk / stand

  2. Efesiërs 6:12 • Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug

  3. Efesiërs 6:12 • Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug

  4. Efesiërs: Doel van brief en interpretasie • In die hart van die okkulte • Bemoediging vir gelowiges • Duidelike gedagte vloei:SITWALKSTAND

  5. Wactmen nee: SIT, WALK, STAND • Posisie in Christus (sit) [Efs. 2:6] • Ons lewenswandel in die wêreld (walk) [Efs. 4:1] • Ons gesindheid teenoor die vyand (stand)[Efs. 6:11]

  6. Ons Posisie in Christus (sit) • Innerlike man (identiteit) • Doel (purpose) • “Geseënd is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat ons geseën het met alle geestelike seëninge in die hemele in Christus” • Efs. 1:3

  7. Ons Posisie in Christus (sit) • Ons is Sy seuns en dogters (Efs. 1:5) • “Sonship” (refrigerator rights) • Our sonship reflects His glory (2 Kor 3:18) • Sit in hemelse plekke (Efs 1.19-20)

  8. Ons lewenswandel in die wêreld (walk) • a) Hoe ons lewe teenoor mekaar as gelowiges • b) Hoe ons, ons geloof wandel (modelleer) teenoor die wêreld • [2:10, 4:1. 4:17, 5:2, 5:8, 5:15]

  9. Ons lewenswandel in die wêreld (walk) • Hoe ons lewe teenoor mekaar as gelowiges • - Vyf voudige bediening • - Gawes • - Lone rangers are dead rangers

  10. Ons lewenswandel in die wêreld (walk) • b) Hoe ons, ons geloof wandel (modelleer) teenoor die wêreld • “Ek vermaan julle dan, ek, die gevangene in die Here, om te wandel waardig die roeping waarmee julle geroep is,” (Eph 4:1)

  11. Ons gesindheid teenoor die vyand (stand) • “Trek die volle wapenrusting van God aan, sodat julle staande kan bly teen die liste van die duiwel. “ • (Eph 6:11)

  12. Ons gesindheid teenoor die vyand (stand) • “Weerstaan / staande” – Griekse woord anthestemi • Die moderne woord antihistamien!

More Related