1 / 23

6 Minute na die dood

6 Minute na die dood. 1Co 15:20 Maar nou, Christus is opgewek uit die dode; Hy het die eersteling geword van die wat ontslaap het. 1Co 15:21 Want aangesien die dood deur

talon
Download Presentation

6 Minute na die dood

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


    2. 6 Minute na die dood 1Co 15:20 Maar nou, Christus is opgewek uit die dode; Hy het die eersteling geword van die wat ontslaap het. 1Co 15:21 Want aangesien die dood deur ‘n mens is, is die opstanding van die dode ook deur ‘n mens. 1Co 15:22 Want soos hulle almal in Adam sterwe, so sal hulle ook almal in Christus lewend gemaak word; 1Co 15:23 maar elkeen in sy eie orde: as eersteling Christus, daarna die wat aan Christus behoort by sy koms. P.S I love You Almighty Dad.

    3. Openings Gebed

    4. Wat ons gaan leer Die negatiewe gevolge Die oordeel kom eers aan die einde Jesus en Sy dissipels Jesus en Lasarus se opwekking Lukas 23:43

    5. Die negatiewe gevolge Bid vir die dooies Spesiale boodskappers vanaf die dooies Spiritisme Praat met die dooies

    6. Die oordeel kom aan die einde 2Pe 2:9 die Here weet om die godsaliges uit versoeking te verlos en die onregverdiges te bewaar vir die dag van oordeel om gestraf te word; 2Th 1:6 aangesien dit reg is by God om aan die wat julle verdruk, verdrukking te vergelde, 2Th 1:7 en aan julle wat verdruk word, verligting te gee saam met ons in die openbaring van die Here Jesus uit die hemel met sy magtige engele

    7. Die oordeel kom aan die einde 1Pe 5:4 En wanneer die Opperherder verskyn, sal julle die onverwelklike kroon van heerlikheid ontvang. 2Ti 4:8 Verder is vir my weggelę die kroon van die geregtigheid wat die Here, die regverdige Regter, my in dié dag sal gee; en nie aan my alleen nie, maar ook aan almal wat sy verskyning liefgehad het.

    8. Die oordeel kom aan die einde Joh 5:28 Moenie julle hieroor verwonder nie. Want daar kom ‘n uur wanneer almal wat in die grafte is, sy stem sal hoor Joh 5:29 en sal uitgaan, die wat goed gedoen het, tot die opstanding van die lewe, en die wat kwaad gedoen het, tot die opstanding van die veroordeling.

    9. Die oordeel kom aan die einde As die oordeel aan die einde is waar is die mense nou? Geen sondaar sal die hemel sien nie?

    10. Jesus en Sy dissipels Joh 14:1 Laat julle hart nie ontsteld word nie; glo in God, glo ook in My. Joh 14:2 In die huis van my Vader is daar baie wonings; as dit nie so was nie, sou Ek dit vir julle gesę het. Ek gaan om vir julle plek te berei. Joh 14:3 En as Ek gegaan en vir julle plek berei het, kom Ek weer en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is.

    12. Jesus en Lasarus se opwekking Joh 11:11 Dit het Hy gespreek; en daarna sę Hy vir hulle: Lasarus, ons vriend, slaap; maar Ek gaan om hom wakker te maak. Joh 11:12 Sy dissipels sę toe: Here, as hy slaap, sal hy gesond word. Joh 11:13 Maar Jesus het gespreek van sy dood, terwyl hulle gedink het dat Hy van die rus van die slaap spreek. Joh 11:14 En toe sę Jesus vir hulle ronduit: Lasarus is dood.

    13. Jesus en Lasarus se opwekking Joh 11:23 Jesus sę vir haar: Jou broer sal opstaan. Joh 11:24 Martha antwoord Hom: Ek weet dat hy sal opstaan in die opstanding in die laaste dag.

    14. Iets van Job Job 14:12 so lę die mens daar sonder om weer op te staan; totdat die hemele nie meer is nie, word hulle nie wakker of uit hul slaap opgewek nie.

    15. In die Hemel Jesus Enoch, Elijah en Moses Act 2:34 For David is not ascended into the heavens: but he saith himself, The LORD said unto my Lord, Sit thou on my right hand, Act 2:35 Until I make thy foes thy footstool.

    17. Lukas 23:43 Luk 23:43 And Jesus said unto him, Verily I say unto thee, To day, shalt thou be with me in paradise. (Drie dae later)Joh 20:17 Jesus saith unto her, Touch me not; for I am not yet ascended to my Father: but go to my brethren, and say unto them, I ascend unto my Father, and your Father; and to my God, and your God.

    18. Die woord hel in die Bybel She'owl (OT) 1 Samuel 2:7 underworld, grave, hell, pit Hades (NT) Openbaring 20:14 a dark and dismal place in the very depths of the earth Geenna (NT) Mat 5:22 future punishment Tartaroo (NT) 2 Petrus 2:4 Gehenna of the Jews

    19. Die Doderyk Rev 20:14 En die dood en die doderyk is in die poel van vuur gewerp. Dit is die tweede dood. Luk 16:23 En die ryk man het ook gesterwe en is begrawe. En toe hy in die doderyk sy oë ophef, terwyl hy in smarte was, sien hy Abraham van ver af en Lasarus aan sy boesem.

    20. Die woord hel in die Bybel G86 hades hä'-das hell, grave (NT) 1) name Hades or Pluto, the god of the lower regions 2) Orcus, the nether world, the realm of the dead 3) later use of this word: the grave, death, hell In Biblical Greek it is associated with Orcus, the infernal regions, a dark and dismal place in the very depths of the earth, the common receptacle of disembodied spirits. Usually Hades is just the abode of the wicked, Luk 16:23, Rev 20:13, 14; a very uncomfortable place. (TDNT)

    21. Die woord hel in die Bybel H7585 she'owl shehˇole' grave, hell, pit (OT) sheol, underworld, grave, hell, pit a) the underworld b) Sheol - the OT designation for the abode of the dead 1) place of no return 2) without praise of God 3) wicked sent there for punishment 4) righteous not abandoned to it 5) of the place of exile (fig) 6) of extreme degradation in sin

    22. Die woord hel in die Bybel G1067 geenna ge'-en-nä hell, hell fire (NT) 1) Hell is the place of the future punishment call "Gehenna" or "Gehenna of fire". This was originally the valley of Hinnom, south of Jerusalem, where the filth and dead animals of the city were cast out and burned; a fit symbol of the wicked and their future destruction. G5020 tartaroo tär-tä-ro'-o cast down to hell (2Pe 2:4) (NT) the name of the subterranean region, doleful and dark, regarded by the ancient Greeks as the abode of the wicked dead, where they suffer punishment for their evil deeds; it answers to Gehenna of the Jews 2) to thrust down to Tartarus, to hold captive in Tartarus

    24. Onthou om God altyd lief te hę met alles in jou. Mag God julle en julle gesinne uit julle sokkies seën die week. As ons mekaar nie weer sien nie kry ek julle by die boom. Die boom van die lewe. Isa 28:10 Want dit is gebod op gebod, gebod op gebod, reël op reël, reël op reël, hier ‘n bietjie, daar ‘n bietjie. PS I Love You Almighty Dad. Amen

More Related