1 / 23

Module 4.2 Lêerbestuur

Module 4.2 Lêerbestuur. Inhoud. Inleiding Die lêerbestuurprogram Lêers – die basiese eenheid van stoor Die behoefte om te organiseer Woordelys. Inleiding. Die manier waarop data in ’n rekenaar voorgestel word, kan as ’n hiërargie gesien word. Inleiding.

talmai
Download Presentation

Module 4.2 Lêerbestuur

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Module 4.2 Lêerbestuur

  2. Inhoud • Inleiding • Die lêerbestuurprogram • Lêers – die basiese eenheid van stoor • Die behoefte om te organiseer • Woordelys

  3. Inleiding Die manier waarop data in ’n rekenaar voorgestel word, kan as ’n hiërargie gesien word.

  4. Inleiding Data word elektronies in die rekenaar se geheue gestoor terwyl dit aan is. Leêrs moet permanent gestoor word vir latere toegang.

  5. Die lêerbestuurprogram Windows Explorer verskaf inligting oor alle bergingstoestelle wat aan ’n rekenaar gekoppel is. Hierdie toestelle word aandrywers genoem. Lêers kan op die aandrywers in afsonderlike houers, genoem lêergidse(folders) groepeer wees Stoorhiërargie

  6. Die lêerbestuurprogram ’n Pad is die ‘volgorde’ van ’n aandrywer en lêergidse wat lei tot die plek waar ’n spesifieke lêer gestoor is. Die ‘\’-karakter word gebruik om die lys van lêergidse in die pad van mekaar te skei. Paths (lêerpaadjies) D:\Documents\Fakture\2012

  7. Die lêerbestuurprogram Windows Explorer is die lêerbestuurprogram wat verskaf word saam met alle Windows bestuurstelsels. Vorentoe- en agtertoe-knoppies 1 2 3 4 Adresbalk Soekhokkie 5 Balkie en kieslys Details of kolomopskrifte 7 6 Linkerpaneel Regterpaneel Details-paneel 8

  8. Aktiwiteit 1

  9. Lêers – die basiese eenheid van stoor Konvensies vir lêername Bedryfstelselgedefinieerde reëls vir lêername

  10. Lêers – die basiese eenheid van stoor Konvensies vir lêername Belangrikheid van lêeruitbreidings • Die uitbreiding wys • watter tipe lêer dit is en • die program wat gebruik moet word om die lêer oop te maak. • Moet nooit die lêeruitbreiding van ‘n bestaande lêer verander nie

  11. Lêers – die basiese eenheid van stoor Belangrikheid van lêeruitbreidings Die bedryfsstelsel herken nie die lêer nie Om hierdie lêer oop te maak kan jy: • ‘n Lys van programme sien deur • Windows voorgestel • Die Internet deursoek vir die • voorgestelde program • Die verstek program verander of stel • Op die lêer regskliek - Open With • – en programme kry wat beskikbaar is • om lêer oop te maak.

  12. Lêers – die basiese eenheid van stoor Konvensies vir lêername Gebruikergedefinieerde konvensies Individue en organisasies mag op ’n stel reëls besluit om hul lêers te benoem, om konsekwentheid te verseker, bv. Verslag 01 2012en Verslag 02 2012. Dit sal dit vir hul makliker maak om lêers te vind.

  13. Lêers – die basiese eenheid van stoor Algemene lêertipes en -uitbreidings

  14. Lêers – die basiese eenheid van stoor Programlêers ’n Programlêer wat uitgevoer kan word, het in die algemeen ’n exe-lêeruitbreiding, wat beteken dat dit ’n uitvoerbare lêer is.

  15. Lêers – die basiese eenheid van stoor Bronkode en objekkode (uitvoerbare lêer) Programlêers Mens kan’n versameling instruksies, wat bronkodegenoem word, op stel. word na ’n vertalerprogram gestuur, wat kyk of die kode aan die reëls van die programmeertaal voldoen en dan objekkode (’n uitvoerbare lêer) skep wat uitgevoer kan word. ‘run’ of uitgevoer

  16. Lêers – die basiese eenheid van stoor Gedeelde en dinamiesgekoppelde biblioteke Programlêers Programme bestaan selde slegs uit een lêer. Baie kode of instruksies word ook deur verskillende programme, en soms selfs deur al die programme, gedeel Programmeerders plaas hierdie gemeenskaplike of gedeelde funksies in lêers, wat Dynamic Linked Libraries (DLL) genoem word.

  17. Lêers – die basiese eenheid van stoor Stoor die lêer in ’n formaat wat ook deur ander tipe programme gelees kan word. ‘Save as type’ opsies in Word Omskakeling van lêertipes Dit word gewoonlik gedoen om: • Data te deel • Toegang tot die data te gee deur • ander program • Toegang tot die data te gee deur • ouer weergawe van program

  18. Aktiwiteite 2 & 3 Pas jou kennis toe

  19. Die behoefte om te organiseer Beplanning van ’n lêergidsstruktuur Beplan (en onderhou) ’n logiese lêergidsstruktuur • Hoofkategorieë • Verfyn elke vlak • Betekenisvolle name vir lêergidse • Stoor lêers wat jy • min gebruik in • Argief of • saamgepersde • lêergids

  20. Die behoefte om te organiseer Bestuur van lêers en lêergidse Lêerbestuurprogramme kan gebruik word • kopieer en uitsny (skuif) • herbenoem • soek • uitvee of skrap • saampers

  21. Die behoefte om te organiseer Die vind van lêers in Windows Jy kan lêers soek deur ’n kombinasie van kriteria te gebruik. • die lêernaam (of gedeelte daarvan) • teks wat jy weet in die lêer voorkom • die aandrywer of lêergids om in • te soek • wanneer laas aan die lêer • verander is • die grootte van die lêer • die geskatte grootte van die lêer

  22. Aktiwiteite 4, 5 & 6

  23. Woordelys

More Related