180 likes | 298 Views
Hoe weerloos is jy. Selfies. Wys. Alles. Met?. Sonder. Wie is ek werklik?. Ecological self. Interpersonal self. Extended self. Private self. Conceptual self.
E N D
Selfies. Wys. Alles.
Met? Sonder...
Ecological self Interpersonal self Extended self Private self Conceptual self
“ It is important to tell at least from time to time the secret of who we truly and fully are- even if we only tell it to ourselves- because otherwise we run the risk of losing track of who we truly and fully are and little by little come to accept instead the highly edited version which we put forth in hope that the world will find it more acceptable than the real thing.” - Frederich Buechner -
Lof en aanbidding
Bybelse Selfies
Saggeüs “Toe Jesus by die plek kom, kyk Hy op en sê vir hom: Saggeüs, kom gou af, want Ek moet vandag in jou huis tuis gaan.” -Lukas 19:5 -
Die vrou wat owerspel gepleeg het Toe het Hy regop gekom en vir haar gevra: “Mevrou, waar is hulle? Het nie een van hulle die oordeel oor jou voltrek nie?” “Niemand nie, Here,” sê sy. Toe sê Jesus: “Ek doen dit ook nie. Gaan maar en moet van nou af nie meer sonde doen nie.”
Genesing van die gebreklike Vrou... “Toe Jesus haar sien, roep HY haar nader en sê vir haar: “Mevrou, jy is van jou gebrek verlos.” -Lukas 13:12
Jesus in Getsémané “Vader, as U wil, neem tog hierdie lydensbeker van My af weg...” -Lukas 22:42