Mbchb v beelding hematologie sessie 2
Sponsored Links
This presentation is the property of its rightful owner.
1 / 47

MBChB V: Beelding Hematologie Sessie 2 PowerPoint PPT Presentation


  • 173 Views
  • Uploaded on
  • Presentation posted in: General

MBChB V: Beelding Hematologie Sessie 2. MJ Coetzee. Inhoudsopgawe. Hematologiese maligniteite Leukemië Akuut Chronies Miëloom Limfoom Trombose & hemostase Trombositopenie Hemofilie DIC. Miëloïed (granulêre selle) Chroniese (miëloproliferatiewe toestande)

Download Presentation

MBChB V: Beelding Hematologie Sessie 2

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Presentation Transcript


MBChB V: BeeldingHematologieSessie 2

MJ Coetzee


Inhoudsopgawe

  • Hematologiese maligniteite

    • Leukemië

      • Akuut

      • Chronies

    • Miëloom

    • Limfoom

  • Trombose & hemostase

    • Trombositopenie

    • Hemofilie

    • DIC


Miëloïed (granulêre selle)

Chroniese (miëloproliferatiewe toestande)

e.g. Chroniese miëloïede leukemie (CML)

Akute miëloïede leukemië

ontstaan vinnig, dodelik

bv. akute promiëlositiese leukaemie

Limphoïef (limfosiet lyn)

Chronies

bv. Chroniese limfositiese leukemie

Verloop: jare

Akute limfoblastiese leukemieë

ontstaan vinnig, dodelik

e.g. akute limfoblastiese leukemieë(ALL)

Leukemië: rowwe klassifikasie


Miëloïed

Limfoïed


Meer onvolwasse selle: akute leukemië

Meer volwasse selle: chroniese leukemië


Miëloproliferatiewe siektes


Organomegalie in ‘n pasiënt met ‘n miëlo-proliferatiewe siekte


CML

Perifere bloed:netrofiel leukositise met links verskuiwing & eosinofiele & basofiele

Toename in witsellaag in afgeswaaide bloed “leukemie”


CML: Ph1 t(9;22)


Teiken van Gleevec (middel teen CML): werk op sein-transduksie

  • Die normale tirosien kinase dra ‘n sein van die oppervlakte na die kern in ‘n beheersdemanier

  • Die abn. tirosien kinase is ‘n ONKOGEEN wat die kern stimuleer om aan te hou verdeel

Intrasellulêre

oordraers van seine


Polisitemie verapolisitemie = baie selle in die bloed;vera = Latyn vir waarheid (onverklaard)

Pasiënt van Sir William Osler waarmee hy eerste PV beskryf het


Baie RBSe op ‘n bloedsmeer

Sellulêre biopsie in PV


CT of oganomegaly

Beenmurg fibrose

Milt van miëlofibrose


Essensiële thrombositemie


Gangreen met essensiële trombsitemie(abnormale plaatjies klomp)


Akute mïeloïede leukemië

  • Verskillende klassifikasies

    • FAB (French-American-British)

    • WHO (World Health Organization)

  • Kan verskillende sellyne verteenwoordig

    • Mïeloïedeselle van verskillende stadiums van ontwikkeling

    • Promïelosiete

    • Eritroblaste

    • Plaatjies, ens.


Miëloblaste: perifere bloed


Miëloblaste met ‘n Auer-stafie


AML

Gepakte beenmurg

Miëloblaste met granules (granules is tipies van miëloïede selle


Limfoïede leukemieë

  • Chroniese limfositiese leukemie

  • Akute limfoblastiese leukemie


CLL: klinies

Servikale limfknope

Mediastinale limfknope


CLL beenmurg: infiltrate volwasse limfosiete


CLL: perifere bloed met baie limfosiete


CLL: laboratorium

CLL selle druk tipiese antigene op hulle membrane uit. Hierdie word d.m.v van vloeisitometrie opgetel


ALL: klinies

  • Vinnige verloop

  • Limfadeopatie

  • Organomegalie

  • Bloedings

  • Infeksies


ALL: limfoblaste


Burkitt's limfoom/leukemie blaste


Miëloom

  • Vae klagtes

    • Beenpyn

    • Frakture

    • Infeksies

    • Malaise

  • Onthou asb. om paraproteïenein bloed en urien te bepaal

  • 1% van alle maligne siektes

  • > 10 % van hematologiese maligniteite in die VSA

  • Jaarlikse insidensie ± 4 per 100,000

  • Toename in gerapporteerde gevalle ? a.g.v. Toename van mediese fasiliteite en die gebruik daarvan


  • Myeloma

  • Osteopenia

  • Lytic lesions

  • Pathological fractures


Miëloom

Normaal

Normaal

Monoklonale band van abnormale Ig


Miëloom: rouleaux op perifere bloed


Miëloom: plasmaselle in beenmurg


Gestude venas a.g.v. paraproteïne, veral IgM


Hemostase

  • Bloedingsneigings

    • Oorerflike bloedingsneigings

      • Hemofilie

      • Von Willebrand siekte

    • Verworwe bloedingsneigings

      • ITP

  • Tromboses

    • Veneus

    • Arteriël


Purpura(fyn peticchiae)


Purpura (ecchimose): groter bloedings


Hemartrose in hemofilie


Hemofilie stamboom


Hemofilie: herhaalde bloedings

Donker gehipertrofeerde synovium; osteoartritis;osteofiete


Hemofilie: X-strale (ankilose)

Elmboog

Knie


Gevaarlike bloedings

Mondvloerbloeding sprei af en druk die lugweë toe

Volkman-kontraktuur van kompartement-sindroom van voorarm (hand nutteloos)


ITP: beenmurg gepak met megakariosiete


TTP: min plaatjies & rooisel fragmente(skakel altyd HIV uit)


Oppervlakkig trombose: klinies

Velnekrose


DIC: kliniese beeld


DIC: histologiese beeld


  • Login