1 / 2

Januarie

Januarie. 2010. 2010. Maandag. Dinsdag. Woensdag. Donderdag. Vrydag. Saterdag. Sondag. 3. 1. 2. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11. 17. 12. 13. 14. 15. 16. Kan jy al die name van die maande skryf?. Watter lekker dinge het hierdie week gebeur?.

sumana
Download Presentation

Januarie

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Januarie 2010 2010 Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag 3 1 2 4 5 6 7 8 9 10 11 17 12 13 14 15 16 Kan jy al die name van die maande skryf? Watter lekker dinge het hierdie week gebeur? Wat het vandag by die skool gebeur? Wie is almal in jou klas? Die skool begin môre. Waarna sien jy uit? Onnies terug  18 24 19 20 21 22 23 Maak nota’s van jou maats se verjaarsdae op die kalender. Lees al die nuwe woorde wat jy al geleer het. Tel tot by 50 en terug. Kan jy in 2’s tel? Watter stories het jy al hierdie jaar gelees? Hoe was die weer vandag? 25 26 27 28 29 30 Maak jou eie plus en minus somme op. Kan jy die antwoorde kry? 31 Skryf al die nuwe leeswoorde neer en lees hulle. Skryf soveel woorde neer as wat jy kan wat met ‘n “j” begin. Dit is somer. Skryf 5 sinne oor hierdie seisoen neer. Skryf die stappe neer om jou skoene te poets.

  2. Januarie se kernwoorde somer hitte warm wind koel koeldrank skaduwee son sonbrand water swem sweet swembad swembroek roomys see sandkasteel Januarie vakansie skool nuut nuwe uniform juffrou maats sandale waaier atletiek krieket tennis sport oefen lugversorging skooltas boeke huiswerk

More Related