W oordwyser
This presentation is the property of its rightful owner.
Sponsored Links
1 / 5

W oordwyser PowerPoint PPT Presentation


  • 89 Views
  • Uploaded on
  • Presentation posted in: General

W oordwyser. ’n dag-tot-dag B ybelleesprogram. @ R75,00. Die leesprogram bevat : kort, helder verklarings van elke dag se leesgedeelte vir daaglikse stiltetyd 'n inleiding op elke Bybelboek wat help om die boek as geheel beter te verstaan

Download Presentation

W oordwyser

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Presentation Transcript


W oordwyser

Woordwyser

’n dag-tot-dag Bybelleesprogram

@ R75,00

  • Die leesprogram bevat:

  • kort, helder verklarings van elke dag se leesgedeelte vir daaglikse stiltetyd

  • 'n inleiding op elke Bybelboek wat help om die boek as geheel beter te verstaan

  • weeklikse riglyne vir kleingroepbyeenkomste wat volgens die Seisoen van Luister se luistersiklus ingerig is

  • riglyne vir die viering van Advent, Kersfees, Lydenstyd, Paasfees en Pinkster (Het jy gewonder waar dit vandaan kom? Ons vertel jou.)

Boeke wat hierdie jaar aan die orde kom is:

Markus, Openbaring, Rut, Jesaja 56-66, Haggai, Sagaria,

Maleagi, Jona, Daniël, Spreuke, Psalm 135-150.


W oordwyser

Kom ons word stil ....

vir

Persoonlike Bybelstudie

Huisgodsdiens

Stiltetyd

handleiding vir die gebruik van

@ R10,00

Woordwyser

  • Hoe kan ons as gelowiges leer om regtig na die Here se stem te luister?

  • Die luistersiklus wat as deel van die NG Kerk se Seisoen van Luister ontwikkel is, is juis hiervoor geskik. Woordwyser 2007 sluit baie nou by hierdie siklus aan deurdat die kleingroepriglyne op die patroon van die luistersiklus gebaseer is. Kleingroepe kan dus saam leer om te luister wat die Herder vir hulle sê.

  • Daar is ook 'n afsonderlik handleiding beskikbaar wat riglyne gee oor hoe om Woordwyser tydens stiltetyd en huisgodsdiens te gebruik wat ook die luistersiklus volg.


W oordwyser

Woordwyser

@ R90,00

eksegetiese en liturgiese riglyne

  • Die riglyne bevat:

  • eksegetiese riglyne wat sal help om die teks in die prediking te laat weerklink

  • liturgiese riglyne wat elke Bybelboek in die erediens laat tuiskom

  • riglyne vir kinderboodskappe

  • riglyne vir die kreatiewe gebruik van simbole en rituele in die erediens

  • nuwe liedere

  • opsionele CD met visuele materiaal

  • inligting oor die kerklike jaar


W oordwyser

Woordwyser 2007 is die laaste van 'n reeks wat oor sewe jaar gestrek het.

In 2008 begin'n nuwe siklus wat oor

drie jaar sal strek.

Bestellings kan geplaas word by

SINODE VAN OOS-TRANSVAAL

Posbus 73657, Lynnwoodrif, 0040

[email protected]

http://www.sinoos.co.za/boeke.php


  • Login