1 / 15

In die wêreld ... deel 3: ons verhouding met ander)

In die wêreld ... deel 3: ons verhouding met ander). Israel deur die eeue. Adam .... Noag .... Abraham .... Isak ..... Jakob .... Israel ...... afgesonder en aan Hom verbind. Ps 135:4 Want JAHWEH het Jakob vir Hom uitverkies, Israel as sy eiendom. Waar is hulle nou?. Palestina,

snowy
Download Presentation

In die wêreld ... deel 3: ons verhouding met ander)

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. In die wêreld... deel 3: ons verhouding met ander)

  2. Israel deur die eeue Adam .... Noag .... Abraham .... Isak ..... Jakob .... Israel ...... afgesonder en aan Hom verbind Ps 135:4 Want JAHWEH het Jakob vir Hom uitverkies, Israel as sy eiendom

  3. Waar is hulle nou? Palestina, Assirië, Babilon, Europa & Weste, Jerusalem & Galilea Klein-Asië Europa & Weste, S A

  4. Israel is .... ‘n uitverkore geslag, wat heilig en apart in die wêreld gestel is, om Jahshua se goedheid, majesteit en reddingswerk te verkondig 1Pet 2:9

  5. Ons is .... heersers Rom 5:17 Jahweh se beelddraers 2Kor 3:18, Kol 3:10 JAHSHUA se bruid Jes 54:5, 2Kor 11:2 JAHWEH se woonplek Joh 14:23,1Kor 3:16

  6. Ons dra ‘n boodskap van goeie nuus en hoop: my sondes is vergewe ! ek is gered uit ‘n ewige duisternis van verlorenheid ! ek is ‘n nuwe mens ! my Koning se koms is voor die deur ! Hy gaan my liggaam nuut maak ! Hy gaan Satan toesluit ! Hy gaan regeer en alles herstel ! Hy gaan gedien, aanbid en verheerlik word ! Hy gaan sy vyande oordeel en vernietig ! Jahweh gaan by ons kom woon !!!

  7. Hierdie boodskap word op ‘n spesifieke manier versprei: 1. Leef dit 2. Deel dit met ander 3. Leer dit aan ander Ons doen dit volgens elkeen se talente (gawes) 1Kor 12, Ef 4:11-16

  8. Wat moet ons daarmee saam leef en deel ? ‘n ánder koninkryk (Joh 18:36), met ‘n ánder grondwet: Nederigheid, erkentlikheid Matt 5:3, 18:4, Rom 12:16 Geregtigheid/regverdigheid Matt 5:10, Rom 14:17 Vrede Rom 14:17, Gal 5:22 Blydskap Rom 14:17, Gal 5:22 Hartlikheid Rom 12:10 Eensgesindheid Rom 12:16, 15:5 Gasvryheid Rom 12:13

  9. Goedheid Rom 12:13, Gal 5:22 Wedersydse eerbetoning Rom 12:10 Liefde Rom 12:9-10, 13:8-10, 1Kor 13, Gal 5:22, 1-3Joh, Pet Heiligheid 1Kor 6:11-18 Lankmoedigheid Gal 5:22 Getrouheid Gal 5:22 Sagmoedigheid Gal 5:22 Selfbeheersing Gal 5:22 Waarheid Joh 3:21, 4:23, 8:32, Ef 5:9 ens...

  10. Hoe kry ons dit reg? Kom dit uit onsself? Deur die krag van die Heilige Gees Rom 15:13 Jahshua is self die toonbeeld van hierdie “grondwet” Matt 11:29 Hy openbaar Homself (en sy Koninkryk) aan die wêreld deur die gemeente Ef1:22-23, Kol 1:15-20

  11. O T

  12. N T

  13. Hoe staan ons teenoor die ander? Gén 39:1-6 (Josef in Egipte) Jer 29:7 (Israel in ballingskap) O T Esra 6:10 (Gebed vir koning Darius en sy seuns) Dan 4:24-25 (Gebed vir koning Darius en sy seuns)

  14. N T Matt 5:16 (1Pet 2:12) Laat julle lig só skyn voor die mense, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemele is, verheerlik Luk 20:19-25 (Vraag oor die belasting) Joh 19:11 Jahshua antwoord: U sou geen mag teen My hê as dit u nie van bo gegee was nie

  15. Hand 2:46-47 Hulle het eendragtig volhard in die tempel en van huis tot huis brood gebreek en hul voedsel met blydskap en eenvoudigheid van hart geniet, terwyl hulle God geprys het en in guns was by die hele volk. En Jahshua het daagliks by die gemeente gevoeg die wat gered is Rom 12:16-20, 13:1-7 2Kor 6:14-18, 7:1 (1Pet 4:2-4) Kol 3:22-23, 4:5-6 1Tim 2:1-8 Tit 3:1-2

More Related