1 / 51

2Kon 18:3 ... gedoen wat reg is in die oë van die Here ...

2Kon 18:3 ... gedoen wat reg is in die oë van die Here ... 2Kon 18:4 ...die hoogtes laat verwoes, die klippilare laat stukkend slaan en die gewyde pale laat afkap. ...die koperslang laat stukkend slaan,. 2Kon 18:5 ...het op die Here vertrou .

snana
Download Presentation

2Kon 18:3 ... gedoen wat reg is in die oë van die Here ...

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 2Kon 18:3 ... gedoen wat reg is in die oë van die Here ... 2Kon 18:4 ...die hoogtes laat verwoes, die klippilare laat stukkend slaan en die gewyde pale laat afkap. ...die koperslang laat stukkend slaan,

  2. 2Kon 18:5 ...het op die Here vertrou. • Nie een van al die konings voor of na Hiskia was soos hy nie.

  3. 2Kon 18:7 Die Here was by Hiskia, en Hiskia was voorspoedig in alles wat hy onderneem het.

  4. 2Kon 18:13-17 In die veertienderegeringsjaar van koningHiskia het koningSanherib van Assirië al die vestingstede in Judaaangeval en verower. Daarna … Jerusalem.

  5. 2Ki 19:20 Jesaja seun van Amos het vir Hiskia 'n boodskap gestuur: “So sê die Here die God van Israel: Ek het jou gebed oor koning Sanherib van Assirië verhoor.

  6. 2Ki 19:35-36 Daardie nag het 'n engel van die Here gegaan en honderdvyf en tagtigduisend man in die Assiriesekampdoodgemaak. KoningSanherib van Assirië het toe kampafgeslaan en hy is terugNineve toe en het daargebly.

  7. 2Ki 20:1 …ernstigsiekgeword. moeslaastewense gee, want gaansterf, 2Ki 20:2 Toe draaiHiskiasygesigna die muur toe en hy bid tot die Here:

  8. 2Ki 20:5 -6 … Ek het jougebedverhoor, Ek het joutranegesien. Ekgaanjougesondmaak, Eksaljoulewe met vyftienjaarverleng

  9. 2Kron 32:27 was ryk en het groot aansien geniet. 2Kron 32:29-30 ....God het hom 'n baie groot persoonlike besit laat opbou. Hy was voorspoedig met alles wat hy gedoen het.

  10. 2Kron 32:31 Maar toe die regeerders van Babel woordvoerders na hom toe gestuur het om navraag te doen oor die wonder wat in sy land gebeur het, het God hom verlaat. Dit was om hom te toets en hom sy eie hart te laat ken.

  11. 1Jn 2:12 Ek skrywe vir julle, liewe kinders, omdat julle sondes vergewe is in die Naam van Jesus. 1Jn 2:13 Ek skrywe vir julle, vaders, omdat julle Jesus ken wat van die begin af daar was. Ek skrywe vir julle, jongmense, omdat julle die Bose oorwin het. 1Jn 2:14 Ek het vir julle geskrywe, kinders, omdat julle die Vader ken. Ek het vir julle geskrywe, vaders, omdat julle Jesus ken wat van die begin af daar was. Ek het vir julle geskrywe, jongmense, omdat julle sterk is en die woord van God in julle bly en julle die Bose oorwin het.

  12. Kinders: 1ste fase… Sonde is vergewe Ken die Vader Jongmense: 2de fase… omdat julle sterk is en die woord van God in julle bly en julle die Bose oorwin het Vaders: 3de fase Jesus ken wat van die begin af daar was

  13. Psa 66:16 Kom luister, alle dienaars van God, ek wil vertel wat Hy vir my gedoen het: Psa 66:17 Skaars het ek na Hom geroep, of daar was reeds 'n loflied op my lippe.

  14. Pred 5:19-20 God gee aan 'n mens rykdom en besittings en laat hom dit geniet. God laat die mens sy deel ontvang en sy werk met vreugde doen. Dit is 'n gawe van God. So 'n mens dink skaars na oor wat in sy lewe gebeur, so vol is hy van die blydskap wat God gee.

  15. 1Pe 2:2 Soos pasgebore kindertjies smag na melk, moet julle smag na die suiwer geestelike melk, sodat julle daardeur kan opgroei en die saligheid verkry.

  16. 1Kor 3:2 Ek het julle met melk gevoed, nie met vaste kos nie, want julle kon dit nog nie verteer nie. En julle kan dit ook nou nog nie verteer nie,

  17. Job 15:11 Beteken die troos wat van God kom, vir jou niks, die woorde wat met soveel deernis tot jou gerig is? Job 15:12 Waarom het jou gevoel met jou op loop gesit, waarom blits jou oë so?

  18. Luk 11:29 Toe die mense aanhou saamdrom, het Jesus hulle begin toespreek en gesê: “Die mense van hierdie tyd is 'n verdorwe geslag. Hulle vra 'n wonderteken, maar daar sal geen teken aan hulle gegee word nie behalwe die teken van Jona.

  19. Mar 8:11-12 Daar kom toe Fariseërs wat met Jesus begin redeneer. Om Hom op die proef te stel, wou hulle van Hom 'n wonderteken uit die hemel hê. Hy het diep gesug en gesê: “Waarom wil hierdie geslag 'n teken hê? Dit verseker Ek julle: Aan hierdie geslag sal beslis nie 'n teken gegee word nie.”

  20. Ef 4:13-14 So sal ons uiteindelik almal kom tot die werklike eenheid in ons geloof en in ons kennis van die Seun van God. Dan sal ons, sy kerk, soos 'n volgroeide mens wees, so volmaak en volwasse soos Christus. Dan sal ons nie meer kinders wees nie; ons sal nie meer soos golwe op en af en heen en weer geslinger word deur elke wind van dwaalleer as vals leraars ons met hulle slinksheid en listigheid op dwaalweë wil wegvoer nie.

  21. Psa 66:16 Kom luister, alle dienaars van God, ek wil vertel wat Hy vir my gedoen het: Psa 66:17 Skaars het ek na Hom geroep, of daar was reeds 'n loflied op my lippe.

  22. Psa 66:18 As daarsonde in my hart was, sou die Here niegeluister het nie. Psa 66:19 Maar God hétgeluister, Hyhét my gebedverhoor!

  23. Psa 103:13 Soos 'n vader hom ontferm oor sy kinders, so ontferm die Here Hom oor dié wat Hom dien. Psa 103:14 Hy weet waarvan ons gemaak is, Hy hou dit in gedagte dat ons stof is.

  24. 2Kron 32:31 Maar toe die regeerders van Babel woordvoerders na hom toe gestuur het om navraag te doen oor die wonder wat in sy land gebeur het, het God hom verlaat. Dit was om hom te toets en hom sy eie hart te laat ken.

  25. Php 3:10 Al wat ek wens, is om Christus te ken, die krag van sy opstanding te ondervind en deel te hê aan sy lyding deur aan Hom gelyk te word in sy dood,

  26. 2Kor 3:18 Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is.

  27. Joh 20:29 Toe sê Jesus virhom: “Glojynouomdatjy My sien? Gelukkig is diéwatniegesien het nie en tog glo.” 2Kor 5:7 Want ons wandel deur geloof en nie deur aanskouing nie. 2Kor 5:7 want ons lewe deur geloof, nie deur sien nie.

  28. Jak 1:2 My broers, julle moet baie bly wees wanneer allerlei beproewings oor julle kom, Jak 1:3 want, soos julle weet, as julle geloof die toets deurstaan het, stel dit julle in staat om te volhard. Jak 1:4 En die volharding moet end-uit volgehou word sodat julle tot volle geestelike rypheid kan kom, sonder enige tekortkoming.

  29. Jak 1:12-13 Gelukkig is die menswat in versoekingstandvastigbly. As hy die toetsdeurstaan het, salhy as oorwinningsprys die leweontvangwat die Here belowe het aandiéwatHomliefhet. Iemandwat in versoekingkom, moetnooitsê: “Ek word deur God versoek” nie; want God kannieverlei word nie, en self verleiHyniemandnie.

  30. Jak 1:14-15 Maar 'n mens word verlei deur sy eie begeertes wat hom aanlok en saamsleep. Daarna, as die begeertes bevrug geraak het, bring dit die sonde voort; en as die sonde ryp geword het, loop dit uit op die dood.

  31. Job 4:3 Kyk, jy het baiemensetereggewys en slap handeversterk. Job 4:4 Jouwoorde het opgerig die watstruikel, en jy het knikkendeknieëversterk. Job 4:5 Maar noudatditjóuoorkom, is jymoedverlore; noudatditjóutref, is jyverslae!

  32. Mat 13:20 Die man weer by wiedaar op die klipbankegesaai is, is hywat die woordhoor en ditdadelik met blydskapaanneem. Mat 13:21 Hylaatditegternie by homwortelskietnie, en hyhounie lank uitnie. As hyterwille van die woordverdruk en vervolg word, word hygouafvallig.

  33. 2 Kor 13:5 Stel julleself op die proef en ondersoek julleself of julle in die geloof lewe. Besef julle dan nie self dat Christus Jesus in julle is nie? So nie, het julle die toets nie deurstaan nie.

  34. Gal 6:4 Laat elkeen sy eie doen en late ondersoek: as dit goed is, kan hy daarop trots wees sonder om dit met dié van 'n ander te vergelyk.

  35. Heb 11:1 Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie.

  36. Psa 130:5 Ek stel my vertroue in die Here, ek vertrou op Hom, ek wag op die vervulling van sy woord. Psa 130:6 Ek wag op die Here meer as wat die wagte op die môre wag, wagte op die môre. Psa 130:7 Wag op die Here, Israel, want by die Here is daar troue liefde, by Hom is die verlossing seker.

  37. Luk 9:23 Toe het Hyviralmalgesê: “As iemandagter My aanwilkom, moethyhomselfverloën, elke dag sykruisopneem en My volg, Luk 9:24 want elkeenwatsylewewilbehou, salditverloor, maar elkeenwatsyleweom my ontwilverloor, salditbehou. Luk 9:25 Wat help dit 'n mens as hy die helewêreld as wins verkry, maar homselfverloor of tegrondegaan?

  38. Job 42:1 Daarna het Job vir die Here gesê: Job 42:2 “Nou weet ek dat U tot alles in staat is en dat U kan uitvoer wat U besluit. Job 42:3 Wie is dit wat u bedoelinge wou dwarsboom sonder dat hy die insig gehad het? Ek het oor dinge gepraat wat ek nie begryp het nie: u wonderdade was te groot vir my, ek het dit nie verstaan nie.

  39. Job 42:5 Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien,

  40. 1Jn 2:13 Ek skrywe vir julle, vaders, omdat julle Jesus ken wat van die begin af daar was.

  41. Php 3:10 Al wat ek wens, is om Christus te ken, die krag van sy opstanding te ondervind en deel te hê aan sy lyding deur aan Hom gelyk te word in sy dood,

  42. Spr 30:7 Net twee dinge vra ek van U; moet my dit tog nie weier nie; daarna kan ek sterf: Spr 30:8 moenie toelaat dat ek vals is en lieg nie; moet my nie arm maak of ryk nie, gee my net die kos wat ek nodig het, Spr 30:9 sodat ek nie te veel het en U verloën en sê: “Wie is die Here?” nie, en sodat ek nie arm word en steel en my God se Naam oneer aandoen nie.

  43. Mat 13:44 Verder is die koninkryk van die hemele soos ‘n skat wat verborge is in die saailand, wat ‘n man kry en wegsteek; en uit blydskap daaroor gaan hy en verkoop alles wat hy het, en koop daardie saailand. Mat 13:45 Verder is die koninkryk van die hemele soos ‘n koopman wat mooi pêrels soek; Mat 13:46 en toe hy een baie kosbare pêrel kry, gaan hy weg en verkoop alles wat hy het, en koop dit.

  44. 1Kor 2:3-4 Bewus van my swakheid, en met groot angs en huiwering, het ek na julle toe gekom. Die boodskap wat ek verkondig, het julle oortuig, ...

  45. 2Kor 12:7 Daarom, sodat ek nie hoogmoedig sou wees nie, is daar vir my 'n doring in die vlees gegee, 'n boodskapper van Satan om my met vuiste te slaan. 2 Kor 12:8 Drie maal het ek die Here gebid dat dit van my af weggeneem moet word.

  46. 2 Kor 12:9 Syantwoord was: “My genade is virjougenoeg. My kragkomjuis tot vollewerkingwanneerjyswak is.” Daaromsalekbaielieweroor my swakhederoem, sodat die krag van Christus my beskuttingkanwees.

  47. 2Kor 12:10 Daarom is ek bly oor swakhede, beledigings, ontberings, vervolging en moeilikhede ter wille van Christus, want as ek swak is, is ek sterk.

  48. Php 4:13 Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.

  49. Rom 8:26 Die Gees staan ons ook in ons swakheid by: ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie, maar die Gees self pleit vir ons met versugtinge wat nie met woorde gesê word nie.

More Related