1 / 14

Stad in die mis

Stad in die mis. DJ Opperman Bl 162. STAD IN DIE MIS Met gespanne spier loop ek deur die mis want om my sluip in dier onder wit duisternis ; ek hoor hom knor en in oop mote waggel sy pilare-pote en sy kantelende rug metaal ; op hoeke van die strate blink

selena
Download Presentation

Stad in die mis

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Stad in die mis DJ Opperman Bl 162

  2. STAD IN DIE MIS • Met gespannespier • loop ekdeur die mis • want om my sluip in dier • onder wit duisternis; • ekhoorhomknor en in oop mote • waggelsypilare-pote • en sykantelende rug metaal; • op hoeke van die strate blink • syoëbloedbelope, • en met sy hap sluitstaal op staal.

  3. WOORDESKAT

  4. EERSTE AFDELING: vanaf 1-4 Stad word uitgebeeld as dier. • Die spreker is versigtigvir die dinge omhom. Hy is gespanne. • Die spreker loop maar die diersluip. • Inversie: virbeklemtoning. • Ditvoelvir die sprekerasof ‘n dierhombekruip. • Onder wit duisternis – paradoks – duisternis is donker. • Die dier is ‘n metafoorvir die stad. • Enjambement

  5. TWEEDE AFDELINGvan vers: 5-7 - beskrywing van die dier • Mote- plekke of valleie tussen berge. In gedig verwys dit na die strate tussen geboue. • Die pilare pote is die hoofweë - metafoor • Die kantelende rug metaal is die sinkdakke van die geboue – metafoor • Kantelende – skewe soos die skewe dakke van fabrieke • Knor – dit is die geluide wat die verkeer maak en die ander stadsgeraas.

  6. DERDE AFDELING : Reëls 8-10 – nader beskrywing – rooi oog; kake • Bloedbelope oë verwys na die verkeersligte – metafoor • Die dier hap – verwys na die hysbakke waarin mense klim om na die verskillende vloere van die geboue en woonstelle te gaan. Die deure sluk die mense in wanneer die deure toeklap.

  7. Die reëls is kort en afgemete, soos iemand wat doelgerig stap. Dit dra by tot die spanning. Die ‘dier’ kom al hoe nader. Eers word hy weggesteek in die mis en dan later sien ons hoe hy waggel, hoe sy bloedbelope oë lyk en dan hoe hy “hap” of byt. Die spreker neem dinge waar deur middel van sy sintuie: Sig – hy sien die waggelpote en oë van die dier. Gehoor – hy hoor die knor geluide van die dier. Daar is progressie in die gedig.

  8. Tema van die gedig • Die stadhou ‘n bedreiging in vir die mense in die stad. • Dit is ‘n wrede monster wat die weerlosemenswilvernietig.

  9. Rymskema • Let op dat die rymwoorde betekenisgewys ook by mekaar pas • Spier – dier • Metaal – staal • Mis - duisternis

  10. E Cronje Hoërskool KAMPSBAAI Bronne: VlymskerpTripple H Bronne GuidelinesVersjoernaalLetterkundestudiegidsPrente: Google

More Related