1 / 17

Die Verloopfases van die Tegnologiese Proses

Die Verloopfases van die Tegnologiese Proses. 10 Stappe van die Tegnologiese Proses. PROBLEEMSTELLING ONTWERPVOORLIGTING ONDERSOEK VOORLEGGING AANVANKLIKE IDEES NAVORSING ONTWIKKELING VAN DIE GEKOSE IDEE BEPLANNING MAAK/VERVAARDIGING TOETS, EVALUERING EN VERBETERING.

season
Download Presentation

Die Verloopfases van die Tegnologiese Proses

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die Verloopfases van die TegnologieseProses

  2. 10 Stappevan die TegnologieseProses • PROBLEEMSTELLING • ONTWERPVOORLIGTING • ONDERSOEK • VOORLEGGING • AANVANKLIKE IDEES • NAVORSING • ONTWIKKELING VAN DIE GEKOSE IDEE • BEPLANNING • MAAK/VERVAARDIGING • TOETS, EVALUERING EN VERBETERING

  3. PROBLEEMSTELLING • Tydenshierdiefasemoet die tegnoloog (die leerders in die tegnologieklaskamer) die probleemof behoefteidentifiseerwaarvoordaar ʼn oplossinggevindmoet word. • Dit word gewoonlik in ʼn enkelesin of twee as ʼn probleemstellingverwoord.

  4. ONTWERPVOORLIGTING • As die tegnoloogweetwat die probleem of behoefte iswaarvoordaar ʼn oplossinggevindmoet word, kan die tegnoloog in samewerkingmet die kliënt(wat die probleemondervind of behoefteervaar) ʼn ontwerpvoorligtingformuleer. • Dit is tipieseen of twee sinnewatbreedwegaanduiwatontwerpbehoortte word ten einde die probleem op te los of behoeftetebevredig.

  5. In sekeregevallesou die kliëntditdirekaan die tegnoloogkonkommunikeer

  6. ONDERSOEK • Noudat die tegnoloogweetwat die probleem of behoefte is, en watterprodukbreedweg as moontlikeoplossingversamel word. Daarsouondersoekingestelkon word nabestaandeprodukte of aspektedaarvanwat as moontlikeoplossingskondien. • Die beskikbaarheid en bekostigbaarheid van geskiktemateriaalwaaruit die produkgemaakkan word,kanvasgestel word.

  7. VOORLEGGING • Tydens die voorleggingsfasekry die tegnolooggeleentheidomsytentatieweoplossingmet die kliënttebespreek. • Ditbiedookgeleentheidomtekontroleer of die probleemkorrekgeïdentifiseer en geïnterpreteeris.

  8. Die kliëntmoetmin of meerʼn aanduidingkryvan die produkwatvoorsien word, die spesifikasiesdaarvan (afmetings, ens), en ʼn tydraamwerk hoe lank ditsalneemomtevoltooi.

  9. AANVANKLIKE IDEES • Sodra die kliënttevredemet die rigting is wat die tegnoloogwilinslaan, kan die tegnoloog begin omideesdaarrondomteontwikkel. • Tydenshierdiekreatiewefaseplaas die tegnoloogsy/haaridees op papierby wyse van vryhandsketse • Deurmiddel van kritieseanalise word die verskillendeideesten opsigte van hullevoor- en nadeleteenoormekaaropgeweeg

  10. Uiteindelikkies die tegnoloogeen idée watverderontwikkelsoukon word.

  11. NAVORSING • Dikwels is daarenkeleaspekte van die gekose idée watproblematies is in die sin dat die tegnoloogonseker is hoe omdittehanteer. • Ten eindeantwoordevirhierdieproblematieseaspektetevind, is navorsingdaaroornodig • Navorsingimpliseer ʼn meerindringende en gerigtesoektognainligting as die aanvanklikeondersoek.

  12. Navorsing word gedoenomprobleem op te los en omvrae met betrekking tot die problematieseaspekte van die gekose idée tebeantwoord ten eindedit tot ʼn werkbareoplossingteontwikkel.

  13. ONTWIKKELING VAN DIE GEKOSE IDEE • Die resultate van die navorsinggee aanleidingtot die ontwikkeling en verfyning van die problematieseaspekte van die gekose idée. • ʼn Finale idée krygestaltewanneeral die problematieseaspekte van die gekose idée uitgestryk is.

  14. BEPLANNING • Sodra die finale idée ontwikkel is, kandaarvir die maak van die produkbeplan word. Tydens die beplanningsfase word ʼn werkstekening(volgensskaal en met afmetings) met behulp van tekengereedskapgeteken. •  ʼn Lys van al die onderdele van die produk, die groottesdaarvan, en die materiaalwaarvanditgemaakmoet word, word saamgestel.

  15. ʼn Lys met die gereedskapwatbenodig word, word ookopgestel. • Die volgorde van die stappewaarin die produkgemaakgaan word, word op ʼn vloeidiagramaangedui. ʼn Tydskedule word ookopgestel.

  16. MAAK/VERVAARDIGING • Tydens die maakfase word daaruitvoeringaan die voorafgaandebeplanninggegee. Die produkwatgemaak word, moet in ooreenstemming met die werkstekeningwees.

  17. TOETS, EVALUERING EN VERBETERING • Toetsing is ʼn belangrikedeel van ontwerp. Dit dui aan of die oplossingwerken indienwel, hoe goedditwerk. • Die funksionering van die produkkangetoets word (of ditwerk of nie) of herhaaldeliketoetsekannodigweesombetroubaarheidtepeil. As resultaat van die toetsing van die produk, magditnodigweesomverdereontwerpwerktedoenomditteverbeter, of selfsom die produkteherontwerp.

More Related