1 / 4

AFKONDIGINGS 25 MEI 2014

AFKONDIGINGS 25 MEI 2014. EREDIENSTE : 08:00 & 10:00 : Ds. Kobus de Leeuw 09:00: Sondagskool 18:00: Veritas in saal & Tieneromgee Deurkollekte : - Pinkster ===================================. Lidmaatskap ontvang van volgende persone : Ströhmenger : Izak Tobias

Download Presentation

AFKONDIGINGS 25 MEI 2014

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. AFKONDIGINGS 25 MEI 2014 EREDIENSTE : 08:00 & 10:00 : Ds. Kobus de Leeuw 09:00: Sondagskool 18:00: Veritas in saal & Tieneromgee Deurkollekte: - Pinkster =================================== • Lidmaatskapontvang van volgendepersone: • Ströhmenger: Izak Tobias • Ströhmenger: PetronellaHermina Elizabeth (Buys) • Dooplidmate: Ströhmenger: Zack en Heindrich • Van Zyl: Christoffel Johannes Baiewelkomaan al onsnuweintrekkers!! Komasbna die diensvoor die kansel bymekaardatons u kanontmoet. HEMELVAART – 29 MEI 2014 Jy word genooiom die wydingsnagmaal op joueietydtekomervaar. Donderdagoggendtussen 06:00 – 08:00 en ook die aand van 18:00 – 19:30 Komgouvoor/nawerk – disbaiespesiaal!! PASTORALE SENTRUM. Maandae: 18:00 = Voetspore Dinsdae: 18:00 = Divorce Care en DC4Kids Donderdae: 18:00 = StoppieDoppie Kontakasseblief die sentrumomaante meld. Eersdaagsgaandaar begin word met Divorce Care for Teens. Stuurenigegebedsversoekeassebliefna: 083 365 5636

  2. Pinksterdienste begin 1 Junie - 5 Junie elkeaandom 18:30. Dit word geleideur Ds. Johan Koen van Witbank Panorama gemeente. Daargaanookspesiaalvir die tieners in die saal, en kinders in die gat huleieaanbiedingswees. Daarsalelkeaandna die diensietsteetetekoopwees. TEMA: RADIKAAL NUUT Sondagoggend: 1 Junie = Nikskanooitweerdieselfdeweesnie! Sondagaand: 1 Junie = Gewonemense word RadikaalNuut! Maandagaand: 2 Junie = Verhoudings word RadikaalNuut! Dinsdagaand: 3 Junie = Die Kerk word RadikaalNuut! Woensdagaand: 4 Junie = Joubediening word RadikaalNuut! Donderdagaand: 5 Junie = Die wêreld word RadikaalNuut! ADVERTENSIE Ouerswatwildoop, moetvoor die 15e Junie by die kerkkantoorregistreer. Volgendedoopgeleentheid 6 Julie 2014 om 09:00 MISDAADWENK Ouersmoethulkinders leer omniewegtedwaal, omeensameplekketevermy, en omniekortpaddeurverlateplekketeneemnie. EMOSIONELE GENESINGSNAWEEK

  3. Onskortblokleidstersvirblokke: G = Suid ; L= Aerorand; Q = Aerorand-Wes; buitewyk en Middedorp Indienjybelangstelomte help skakel Zelna: 084 509 4757 CMR VEILIGHEIDSHUISE Onssamelelkemaandietsvir die veiligheidshuise in. Agter in die kerk is houersbeskikbaarwaarinjyjouskenkingskanplaas. Jykanditook by die kerkkantoorafgeegedurende die week. Baiedankievirditwatjulle reeds gegee het. Komonshou aanomhullete help asseblief. GedurendeMeimaandmaakonsskoonmaakmiddels bymekaarsoos: Jik; Handy Andy; skottelgoedseep; waspoeierens. PINKSTERFEES/DANKSEGGINGSETE. Hiermeenooions die helegemeentena ‘n GRATIS ete op 8 Junie 2014 om 12:00 in die kerksaal. Bring slegsjoueie drinkgoed en eetgereisaam . Onderaan is ‘n afskeurstrokie. Vuldit in en gooi in dankofferhouersagter in kerk, of in kollektesakkiesasseblief. Jykanookvir Marie skakel by die kerkkantoor. Indienjy reeds eeningevul het, moenie WEER eeninvulnie. Onsbenodigditomgetalletebepaal. Baiedankie. Afsluitdatum is 27 Mei Afskeurstrokie Onssalgraag die etewilbywoon. Naam/gesin ……………………………………...Volw………….. Kinders………Onder 12jr …….. Selnommer: ………………….

  4. Onswilasseblief ‘n versoek tot almal rig!! Indienjy van iemandweetwatsiek of in hospitaal is, laatweet die kerkkantoorasseblief. Onsweetregtignie van almalnie, en onswilgraagweet. Komonsdeelmekaar se lief en leed! Baiedankievirjullesamewerking. Hoërskool Middelburg bied ‘n vertoningaan: “NOU WAT NOU”vanaf 26/5 – 30/5 om 18:00 elkeaand. Kaartjies R60.00 – beskikbaar in voorportaal van skoolsaal elke dag tussen 07:00 – 14:00 Allepensioenarisse (oor 60 jr) kan ‘n gratis vertoning bywoonMaandagmiddagom 13:30 – 17:00 – skakelvir Louisa by 082 896 8636 om u plekteverseker. Dankie GHOLFDAG 30 MEI 2014!!!!!!! Neemkennisdatonsjaarliksegholfdag ten bate van onsgemeentevoor die deur is!!! Disaltyd ‘n heerlikesaamkuierdag met vriende. Komskryf in…tyd is min!! Onsbenodignogborge en pryse, ASSEBLIEF!! Kontak Ian: 082 4577 932 Opleidingvirselgroepleiers en belangstellendes. Indienjybelangstelkontakvir : Stephen Maré by: 082 872 3964 of ds. Kobus 082 574 2077 MOENIE DIE GELEENTHEID MISLOOP NIE!!!!!!!! Kerkkantoor: Maandae – Vrydae: 08:00 – 13:00 Dinsdaegesluitvanaf 11:30 (Admin vergadering) Tel: 013 – 243 3765 Faks: 086 529 0845 E-pos: admin@midsuid.co.za Webtuiste: www.midsuid.co.za BANKBESONDERHEDE: N.G. KERK MIDDELBURG SUID ABSA BANK Tjekrekening Rek. No: 1040580146 Takkode: 632005

More Related