1 / 20

STRATEGIESE EN OPERASIONELE PLAN

STRATEGIESE EN OPERASIONELE PLAN. Voorberei deur Christo van der Rheede. VISIE. Saam skep ons volhoubare welvaart . Watter bydrae lewer die AHI en sy lede om die omgewing waarin ons funksioneer positief te beïnvloed om gunstige sake-omstandighede te verseker?

saima
Download Presentation

STRATEGIESE EN OPERASIONELE PLAN

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. STRATEGIESE EN OPERASIONELE PLAN Voorbereideur Christo van der Rheede

  2. VISIE • Saam skep ons volhoubare welvaart. • Watter bydrae lewer die AHI en sy lede om die omgewing waarin ons funksioneer positief te beïnvloed om gunstige sake-omstandighede te verseker? • Wat doen die AHI om sy lede te kapasiteer, probleme op te los en geleenthede vir sy lede te ontsluit? • Wat doen die AHI om die interne en eksterne netwerking te bevorder, sterk vennootskappe te vestig en sukses te bekroon? • Wat doen die AHI om by te dra tot die uitbou van ‘n instaatstellende omgewing waarin sakebedrywighede optimaal kan funksioneer?

  3. MISSIE Na aanleiding van die voorafgaande ontleding van die Visie en die vrae wat gestel is, antwoord die Missie soos volg op die vrae soos uit die visie geformuleer: • Die AHi inisiëer sosio-ekonomiese bemagtigingsprojekte op eie inisiatief óf in samewerking met vennote ten einde die omgewing waarin dit funksioneer positief te beïnvloed. • Die AHi lewer kundige en oplossingsgedrewe sakedienste aan sy lede en kapasiteer hulle om die uitdagings suksesvol in ‘n snelveranderende omgewing te hanteer, om sakegeleenthede identifiseer en te ontwikkel. • Die AHi fasiliteer geleenthede vir die vestiging van sakekamers, bevorder netwerking tussen lede en ander rolspelers op plaaslike, provinsiale, nasionale en internasionale vlak en gee erkenning aan diegene wat buitengewoon presteer. • Die AHi speel ‘n konstruktiewe en kritiese rol op regerings- en besigheidsvlak deur ekonomiese beleidsontwikkelingsprosesse positief te beïnvloed en die ontwikkeling van gunstige makro-ekonomiese beleid te verseker.

  4. WAARDES • In navolging van die Visie en in die uitvoering van sy Missie is die AHi verbind tot die volgende waardes: • Patriotisme - om ekonomiese geleenthede te ontsluit wat die land en sy mense tot voordeel strek. • Diensingesteldheid en Ontwikkelingsgerigtheid - om sakelui en die gemeenskappe waarin hulle sake doen te bemagtig tot hoër vlakke van selfstandigheid, selfonderhoudend en ondernemendheid. • Regverdigheid en Geregtigheid - om ‘n konstruktiewe rol te speel in die vestiging van ‘n regverdige ekonomiese bestel en om sosiale kohesie te bevorder. • Verantwoordbaarheid - om etiese en korrupsievrye besigheidspraktyke te help verseker. • Toekomsgerigtheid- om voorspraak te maak vir makro-ekonomiese beleide wat entrepreneurskap, ekonomiese groei en die bewaring van die natuur vooropstel. • Mededingendheid - om lede te kapasiteer om ongeag uitdagende en kompeterende onstandighede in ‘n globale handelsomgewing suksesvol te bly voortbestaan. • Inklusiwiteit – om sakelui in alle gemeenskappe wat met die AHi se etos en taaldiversiteit assosieer te betrek en tot diens te wees vir Suid-Afrika en al sy mense.

  5. OPERASIONALISERING VAN DIE AHI SE MISSIE: • Program Een behels al die sosio-ekonomiese programme van die AHi. Dit word deur die verskillende deskundigheidslessenaars bedryf en deur Econdev gefinansier. • Program Twee behels al die sakedienste wat deur die AHi aan sy lede aangebied word. Dit sluit in ‘n omvattende kommunikasiestrategie, inligtings- en spesifieke ondersteuningsdienste soos die WGO. • Program Drie behels sakekameruitbreiding. Dit sluit in die werksaamhede van streeksbemarkers, geleenthede vir netwerking en erkenning vir buitengewone sakeprestasies. • Program Vier behels beïnvloeding van sakebeleid. Dit sluit in die AHi se rol in BUSA, insette te NEDLAC, skakeling met owerhede, die korporatiewe sektor en ander rolspelers.

  6. PROGRAM EEN • Bevorder plaaslike ekonomiese ontwikkeling. • Fasiliteer opleiding, vaardigheidsoordrag en leierskap-ontwikkeling. • Verleen bystand met betrekking tot swart ekonomiese bemagtiging. • Lewer insette mbt nywerheids-ontwikkeling. • Bevorder toerisme • Verleen bystand aan klein-, medium- en mikrosake-ondernemings. • Bevorder vroue- en jeugentrepreneurskap.

  7. PROGRAM TWEE • Opgradering van bestaande webblad. • Benutting van sosiale media om met lede en breërpubliektekommunikeer. • Lewering van nuusbriewe, nuusflitse en jaarverslagaanlede en breërpubliek. • Mediaskakeling. • Ontwikkel ‘n geïntegreerdebemarkinsgplan. • Brei WGO-dienste uit. • Vestig provinsiale advieskomitees wat regs-, ekonomiese-, munisipale-, menslike hulpbronne-, finansiële, belasting en ander navrae van lede hanteer. • Ontwikkel kort kursusse vir lede in samewerking met akademici verbonde aan besigheidskole, afgetrede sakeleiers en AHi – spesialiste.

  8. PROGRAM DRIE • Vestig provinsiale kantoor met voltydse / deeltydse beampte. • Ontwikkel strategie vir sakekameruitbreiding. • Ontwikkel eenvormige affiliasie-beleid vir sakekamers. • Ontwikkel strategie om sakekamers finansiële selfstandig te maak. • Ontwikkel bestuursgids vir sakekamerbesture en ontwikkel leierskap. • Fasiliteer gespreksgeleentheid tussen direksie, provinsiale leiers, voorsittersforum en bestuur. • Nasionale raadsvergadering / Provinsiale raadsvergadering / Voorsittersforumvergadering / Sakekamer Voorsitterswerkswinkel / Sakekamer Netwerkgeleentheid • AHi-Prestige Gholfdag 2012 / Jaarlikse kongres / Jaarlikse Toekennings • Sakekamer van die jaar-kompetisie / MS Louw-toekenning / Platinumtoekenning • Opkomende sakeman/vrou toekenning

  9. PROGRAM VIER • Versterking van AHi se rol in BUSA. • Bousterkinternasionaleverhoudings. • Bousterkverhoudings met politici op al drievlakke van regering: Nasionaal, Provinsiaal en Plaaslik. • Ontmoetings met alleprovinsiale Premiers en MEC’s met provinsialekommitteesteenwoordig. • Bousterkverhoudings met besigheidsforums, korporatiewelede se uitvoerendehoofde, privaatsektor, universiteite, tegniesekollege en skoolprinsipale. • Skep OudPresidente “klub”. • Vergroot AHI-invloedsfeer. • Vestigkultuur van aktivisme!!

  10. PERSONEELPLAN • Program een: Sosio-Ekonomiese Programme • Christo van der Rheede staan aan hoof van die program in samewerking met Charl Van Rensburg (Hoof van Econdev), Winda Austin Loeve (voorsitter van die Voorsittersforum), Emil Notnagel (“LED”-voorsitter) en ander voorsitters van deskundigheidskomitees en Francois van Wyk (Voorsitter van die Provinsiale Raad). • Hy word ondersteun deur Ria Goosen (skakeling), Ronel Lamprecht (finansies) en Marius Louw (Econdev Maatskappysekretaris).

  11. PERSONEELPLAN • Program twee: Sakedienste • Marieta van Zyl staan aan hoof van die program in samewerking met Kobus van Zyl (Hoof van WGO) en Wilna Richter (Voorsitter van Vrystaat AHi en die Provinsiale Raad se Kommunikasie Fokusgroep), onderskeie advieskomitees en akademici. • Sy word ondersteun deur die kommunikasie- en webwerfbestuurder (nuwe aanstelling), Lorraine Phasha (WGO-skakeling en administratiewe beampte en AHi-ontvangs), Ronel Lamprecht (finansies).

  12. PERSONEELPLAN • Program drie: Sakekameruitbreiding • Marius Louw staan aan hoof van die program in samewerking met ‘n werkskomitee bestaande uit Francois Van Wyk (Voorsitter van die Provinsiale Raad), Piet Badenhorst (Voorsitter van die Wes-Kaap) en Etienne Coetzee O/Voorsitter Gauteng) • Hy word ondersteun deur Jannie Kruger (streeksbemarker Oos-Kaap, Wes-Kaap, Vrystaat en Noord-Kaap), Corinus du Toit (streeksbemarker Limpopo en Mpumalanga), Ria Goosen (skakeling), Ronel Lamprecht (finansies) en kommunikasie- en webwerfbestuurder (nuwe aanstelling).

  13. PERSONEELPLAN • Program vier: Sakebeleid • Christo van der Rheede staan aan hoof van die program in samewerking met die Direksie, AHi-verteenwoordigers op BUSA-advieskomitees, ekonome soos Jac Laubscher, Dawie Roodt en Christo Luüs, die provinsiale raad en oud-presidente. • Hy word ondersteun deur Ria Goosen (skakeling), Ronel Lamprecht (finansies) en kommunikasie- en webwerfbestuurder (nuwe aanstelling).

  14. "Opportunity is missed by most people because it comes dressed in overalls and looks like work." Thomas Edison

More Related