1 / 30

LEERDERBYWONINGSBELEID

LEERDERBYWONINGSBELEID. Onderwysdistrikte Inligting- en Implementeringsessie . Direktoraat: Beleidskoördinering Julie 2010. Status van Beleid. Beleid geproklameer: 4 Mei 2010 Datum van implementering: 1 Januarie 2011. 2. Oorsig van Beleid. Bladsy 2 van beleid Definisies en Afkortings

saad
Download Presentation

LEERDERBYWONINGSBELEID

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. LEERDERBYWONINGSBELEID Onderwysdistrikte Inligting- en Implementeringsessie Direktoraat: Beleidskoördinering Julie 2010

  2. Status van Beleid • Beleid geproklameer: 4 Mei 2010 • Datum van implementering: 1 Januarie 2011 2

  3. Oorsig van Beleid Bladsy 2 van beleid • Definisies en Afkortings • Inleiding • Konteks • Rasionaal vir die beleid • Leerderafwesigheid • Verantwoordelikhede • Prosedures • Datum van inwerkingtreding • Bylaes 3

  4. Omvang en Toepassing • Openbare Skole (beide gewone en spesiale skole) (paragraaf 4) • NIE onafhanklike skole nie 4

  5. Agtergrond van beleid • ‘n Studie rakende “Learner Absenteeism in the South African Schooling System(2007)” • Studie bevind dat die administrasie van leerder- afwesigheid in skole en provinsies nie op dieselfde manier gedoen is nie • “HEDCOM” en ROM het aanbeveel dat nasionale beleid oor leerderbywoning ontwikkel word (2008) 5

  6. Rasionaal • Geen nasionale beleid tot dusver nie • Geen verpligting op skole om registers by te hou of vir ‘n tydperk veilig te stoor nie • PODe het verskillende reëls en vereistes ten opsigte van inligting wat nodig is vir die aanteken, monitering en bestuur van leerderbywoning • Ongelyke benaderinge ten opsigte van die optekening van afwesighede, kansellering van leerderrekords, verlofdae vir eksamens, administratiewe werkslading vir skole, distrikte en provinsies 6

  7. Nasionale Prosesse • Drie-dag werkswinkel vir prinsipale en kringbestuurders (Julie 2008) • Baie konsepte is voortgebring en konsultasies gehou met die volgende: nasionale onderwyserunies, die ‘National Consultative Forum’, ‘SAPA’, SBL assosiasies en relevante eenhede binne die DBO • Geproklameer vir publieke kommentaar (Julie 2009) • Loodstudie in KZN and Vrystaat (13 skole) (April-Junie 2009) • Beleid voorberei met sorvuldige inagneming van kommentaar vanaf die openbare loodstudie, Hoofde van Onderwysdepartemente, LURs en die Minister van Onderwys 7

  8. Doel van beleid • Bevorder stiptelik en gereelde skoolbywoning (paragraaf 1a) • Voorsien openbare skole en PODe met standaard prosedure vir die aanteken, bestuur en monitering van leerderbywoning (paragraaf 1b) 8

  9. Wat sal anders wees? • Geen fundamentele veranderinge van wat onderwysers reeds doen • Vereiste inligting soos benodig vir die klasregister en kwartaalverslag vereenvoudig • Slegs afwesighede word aangeteken • Merkkode word bekend gestel 9

  10. Wat sal anders wees? (vervolg) • Standardisering van verlof gedurende eksamens • Standardisering van die kansellering van leerderrekords • Standardisering van veilige bewaring van registers • Skole moet beleid ontwikkel rondom leerderbywoning(paragraaf 25) 10

  11. Buigsaamheid van beleid • Klasregister: kan vervang word deur elektroniese stelsel (met gedrukte lyste) • Periode register: nie verpligtend vir daaglikse gebruik nie • Klasregister: mag een of twee keer per dag gemerk word • Verkryging: registers kan vanaf ‘n sentrale basis deur PODe voorsien word, of skole kan dit by diensverskaffers aankoop • Biografiese besonderhede: nie verpligtend in register nie, skole mag ander stelsels hê 11

  12. Rol van PODe (Paragraaf 36-38) • Verseker dat verantwoordelikhede vir skoolbywoning toegeken word aan beamptes by hoofkantoor, distrikte en kringe • Verseker dat skole wat nie oor elektroniese stelsels beskik nie, genoegsame voorraad van klas- en perioderegisters, sowel as kwartaalikse bywoningstatistiekvorms het • Verseker dat distrikbeamptes klasregisters monitor wanneer hulle skole besoek • Voorsien administratiewe leiding en bestuursondersteuning aan distrikskantore en skole 12

  13. Rol van die Distrikbeamptes (Paragraaf 36-38) • Analiseer kwartaalikse bywoningstatistiek van skole en identifiseer elkeen se afwesigheidspatrone • Neem toepaslike opvolgstappe in skole wat hoë vlakke van leerderafwesigheid toon • Opvolg van leerders van verpligte skoolgaande ouderdom wie se name in die klasregister gekanselleer is • Monitor klasregisters wanneer skole besoek word 13

  14. Belangrike kwessies: Eksamen (Paragraaf 16) • Leerders mag nie studieverlof neem voor of na die eksamen of op nie-eksamen dae nie (behalwe Graad 12 leerders) • Graad 12 leerders mag 5 dae studieverlof neem voor die eerste dag van die NSS eksamens, en hoef nie skool by te woon op nie-eksamen dae en na afhandeling van die eksamen nie 14

  15. Belangrike kwessies: Registers • Klasregister moet daagliks gedurende die klasregistrasieperiode gemerk word (maksimum 10 minute)(paragraaf 42) • Tydelike klasregister moet vir 10 skooldae vanaf die eerste skooldaggebruik word (paragraaf 44) • Periode registers moet TEN MINSTE een keer per maand tydens alle periodes gemerk word - maar mag meer dikwels gemerk word (paragraaf 47) 15

  16. Belangrike kwessies: Registers (vervolg) • Register is ‘n amptelike dokument van die POD(paragraaf 39) • Register, wat elektronies gegeneer is, is ‘n amptelike dokument van die POD • Register mag een of twee keer per dag gemerk word • Veilige bewaring: Prinsipaal moet die register vir ten minste 3 jaar bewaar(paragraaf 1.2, bladsy 46) • Register moet beskikbaar wees vir inspeksiedoeleindes(paragraaf 41) 16

  17. Belangrike kwessies: Geldige rede vir afwesigheid (Paragraaf 13) • Studieverlof vir Graad 12 leerders • Fisiese/sielkundige siekte • Geboorte skenk • Godsdienstige/kulturele vieringe of herdenkinge • Afsterwe van ‘n familielid • Afspraak by die hof, maatskaplike dienste of amptelike agentskap • Skorsing • Natuurrampe • Buitengewone omstandighede 17

  18. Belangrike kwessies: Opvolg van leerderafwesigheid • Indien ‘n leerder vir 3 agtereenvolgende skooldae sonder ‘n geldige rede afwesig is, moet klasonderwyser afwesigheid by prinsipaal rapporteer (paragraaf 50) • Prinsipaal moet: ouers kontak, en waar nodig, distrik en / of maatskaplike ontwikkelingsagentskappe(paragraaf 51) 18

  19. Belangrike kwessies: Opvolg van leerderafwesigheid (vervolg) • Indien, ten spyte van die prinsipaal se ingryping, leerder steeds SONDER ‘N GELDIGE REDE afwesig is (a) moet leerder aangekla word van verbreking van die leerdergedragskode van die skool (b) leerderrekord van leerder in klasregister moet gekanselleer word indien die leerder vir 10agtereenvolgende skooldaeafwesig is (paragraaf 52) • Verslag van alle kommunikasie met die ouer moet in die leerderprofielgehou word (paragraaf 53) 19

  20. Belangrike kwessies: Kansellering van die leerderrekord in die klasregister • Administratief NIE dissiplinêre aksie (paragraaf 54) Redes vir kansellering (paragraaf 55) : • Vrystelling van verpligte skoolbywoning • Skorsing • Oorplasing na ‘n ander skool • Registrasie vir tuisskoling • Volgehoue afwesigheid • Kennisgewing van ouers dat leerder nie sal terugkeer skool toe nie • Dood van leerder • Nie in geval van swangerskap of geboorte skenk nie (paragraaf 57) 20

  21. Belangrike kwessies: Kansellering van leerderrekord in klasregister (vervolg) • Bylaes: • Klasregister (bladsy 45) • Periode register (bladsy 57) • Opsommingsregister per graad – interne skooldokument (bladsy 59) • Skool kwartaallikse opgawena distrikte (bladsy 61) • Distrikte hoef nie kwartaallikse opgawes aan hoofkantoor te stuur nie 21

  22. Belangrike kwessies: Inligtingbestuur • Skool stel kwartaallikse opgawes saam (wat inligting bevat rakende leerderafwesigheidskoers) • Distrikte ontvang die skool se kwartaallikse opgawe • Distrikte analiseer skoolafwesigheidskoers en tree dienooreenkomstig op • Hoofkantoor bekom afwesigheidsinligting soos benodig • DBO bekom afwesigheidsinligting soos benodig

  23. Implementering: Rol van DBO • Sal beleidsboekies verskaf (2 per skool) aan PODe vir verspreiding • Sal standaard aanbiedings beskikbaar stel asook Vrae wat dikwels gevra word, om deur beamptes tydens beleids- verspreidingsproses gebruik te word • Sal implementeringsplanne van PODs monitor • Sal beleidsoriënteringsvergaderings in distrikte en kringe monitor • Leerderteenwoordigheid sal op die sakelys van SBB HEDCOM Sub-Komitee geplaas word as staande item • Sal Kwaliteit Leer en Onderrigveldtog versterk 23

  24. Implementeringsplan: Leerderbywoningsbeleid 24 24

  25. Implementeringsplan: Leerderbywoningsbeleid 25 25

  26. Implementeringsplan: Leerderbywoningsbeleid 26 26

  27. Implementeringsplan: Leerderbywoningsbeleid 27 27

  28. Implementeringsplan: Leerderbywoningsbeleid 28 28

  29. Implementeringsplan: Leerderbywoningsbeleid 29 29

  30. DANKIEhttp://wcedpolicy.pgwc.gov.za 30

More Related