1 / 6

Tweede aand

Tweede aand. “God het hierdie Jesus Here en Christus gemaak…” - hoe Christus, die Here, daagliks onder ons werk as die sagmoedige Koning. Ons lees. Hand 2:32-36 Matt 28:18 Fil 2:1-11 Hand 28:30-31. Vroee kerk: Hemelvaart gaan oor koningskap. Christus is Here: eerste geloofsbelydenis!

ronni
Download Presentation

Tweede aand

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Tweede aand “God het hierdie Jesus Here en Christus gemaak…”- hoe Christus, die Here, daagliks onder ons werk as die sagmoedige Koning

  2. Ons lees • Hand 2:32-36 • Matt 28:18 • Fil 2:1-11 • Hand 28:30-31

  3. Vroee kerk: Hemelvaart gaan oor koningskap • Christus is Here: eerste geloofsbelydenis! • Hoor dit in Bybel Hand 2:36 – “God het hierdie Jesus Here en Christus gemaak” Matt 28:18 – “aan My is gegee alle mag in die hemel en op die aarde…” Fil 2:9-11 – “en elke tong sou bely Jesus Christus is die Here!” 2 Kor 4:5 – “Ons verkondig Jesus Christus as die Here” • Chilton: koningskap sentrale boodskap van NT (meer so as liefde)

  4. Christus se heerskappy: bring diepe troos en sekerheid • Wou in stukkende, gevaarlike wêreld weet dat Iemand kan help… • Probleem agter Openb 4 en 5: is daar Iemand wat ons hierdeur kan lei? • Ook ons vrees nou in SA? … • Leeu van Juda: kan boekrol oopmaak!

  5. Die aard van Christus se koningskap is anders!… • Ander soort koning: die Sagmoedige… • Heers nie met swaard maar met kruis • Laat toe dat Hy teengestaan, minag word • Veg nie met krag/ geweld, maar met liefde • Geld ook vir ons (vgl Petrus en Malgas)

  6. Hoe wys ons dat ons glo dat Christus die Here is? • Openb 12: oorwin deur bloed van die Lam, woord van getuienis en bereidheid tot lyding • Fil 2: 9-11: onselfsugtigheid, selfverloëning, bereidheid tot lyding • Hand 4 en 28 - moed en vrymoedigheid • Interessante verhaal: Starke oor redes vir fenomenale groei van Christendom in Vroeë Eeue

More Related