1 / 12

Die afval sal erger word in die laaste dae,maar so ook die kennis oor die Woord.

Ons leef in die Eindtyd. ♫ Turn on your speakers!. CLICK TO ADVANCE SLIDES. Die afval sal erger word in die laaste dae,maar so ook die kennis oor die Woord. Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die HERE soos die waters die seebodem oordek. Habakuk 2:14.

romeo
Download Presentation

Die afval sal erger word in die laaste dae,maar so ook die kennis oor die Woord.

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Ons leef in die Eindtyd. ♫ Turn on your speakers! CLICK TO ADVANCE SLIDES Die afval sal erger word in die laaste dae,maar so ook die kennis oor die Woord.

  2. Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die HERE soos die waters die seebodem oordek. Habakuk 2:14

  3. Die openbaring van Jesus Christus wat God Hom gegee het om aan sy diensknegte te toon wat gou moet gebeur, en wat Hy deur die sending van sy engel aan sy dienskneg Johannes te kenne gegee het Ope 1:1

  4. salig is hy wat die woorde van die profesie lees, en die wat dit hoor en bewaar wat daarin geskrywe is, want die tyd is naby. Ope.1:3

  5. Kyk,Ek kom gou. Salig is hy wat die woorde van die profesie van hierdie boek bewaar. Ope.22:7

  6. maar daar is 'n God in die hemel wat geheime open- baar,en Hy het koning Nebukadnesar bekend gemaak wat aan die einde van die dae sal gebeur. Dan.2:28

  7. Toe kom hy by my staanplek; en toe hy kom,het ek geskrik en op my aangesig geval.En hy het vir my gesê: Let op, mensekind ,want die gesig sien op die tyd van die einde. Dan.8:17

  8. ..en gesê: kyk, ek maak jou bekend wat aan die einde van die strafgerig sal gebeur,want dit sien op die bepaalde tyd van die einde. Dan 8:19

  9. En jy, Daniël,hou die woorde heheim en verseël die boek tot die tyd van die einde toe, baie sal dit deursoek, en die kennis sal vermeerder. Dan.12:4

  10. en hy het gesê: Gaan heen, Daniël,want die woorde bly verseël tot die tyd van die einde toe. Dan.12:9

  11. maar in die dae van die stem van die 7de engel,wanneer hy met die basuin sal blaas, dan is die verborgenheid van God volbring, soos Hy die blye tyding verkondig het aan sy diensknegte,die profete. Ope.10:7

  12. 1 Joh.2:18 Kinders dit is die laaste uur,en soos julle gehoor het dat die Antichris kom,bestaan daar ook nou baie antichriste, waaruit ons weet dat dit die laaste uur is. Alta Strydom

More Related