1 / 38

Die Groot V y f Traumas

Die Groot V y f Traumas. • Inleiding • 2 Maart •. Die Groot V y f Traumas. • Inleiding • 2 Maart •. Klaagliedere 3:18.

rey
Download Presentation

Die Groot V y f Traumas

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die Groot Vyf Traumas • Inleiding • 2 Maart •

  2. Die Groot Vyf Traumas • Inleiding • 2 Maart •

  3. Klaagliedere 3:18 “Ek het gedink dit is klaar met my en met my hoop op die Here. Die gedagte aan my ellende en my vreemdelingskap is gal en gif vir my; as ek daaroor nadink, draai my gedagtes vas. Maar...”

  4. Wat is trauma?

  5. Denkbeeldige ek

  6. Werklike ek

  7. “Life is what happens to you while you’re busy making other plans” -John Lennon Beautiful Boy

  8. Voor die Trauma

  9. Alarm Fase

  10. Noodroep Fase

  11. ? ? ? Vermydings Fase

  12. Integrasie Fase

  13. Lukas 7:18-23

  14. “Is U die Een wat sou kom, of moet ons ’n ander een verwag?”

  15. “Gaan vertel vir Johannes wat julle gesien en gehoor het: blindes sien, lammes loop, melaatses word gereinig, dowes hoor, dooies word opgewek, aan armes word die evangelie verkondig. En gelukkig is die man wat nie aan My begin twyfel nie.”

  16. “Gaan vertel vir Johannes wat julle gesien en gehoor het:

  17. Blindes sien

  18. Lammes loop

  19. Melaatses word gereinig

  20. Dowes hoor

  21. Dooies word opgewek

  22. Aan armes word die evangelie verkondig

  23. “Gaan vertel vir Johannes wat julle sien en hoor. Die heilsbeloftes van die Ou Testament word vervul. Mense in nood kry nuwe lewenskanse. Alles word saamgebundel in die uitdrukking “en aan die armes word die evangelie, die goeie nuus van God se liefde verkondig. Gaan vertel dit vir Johannes. Dit gebeur tog.

  24. Wat meer wil jy hê? Hoekom is hy teleurgesteld en ongeduldig? Hoekom begin hy te twyfel? Hoekom is dit dan nie langer vir hom goed genoeg nie? Dis tog die evangelie boodskap. Dis tog die vervulling van God se genadebeloftes”

  25. Wat sien en hoor jy wat wys dat God teenwoordig is in jou lewe?

  26. Wat sien en hoor jy van God se liefde en bystand in jou seer en trauma?

  27. Wat beteken dit vir jou?

  28. Hou vas aan dit wat jy sien en hoor.

  29. Die Groot Vyf Traumas • Inleiding • 2 Maart •

  30. Klaagliedere 3:21 “Maar dít sal ek ter harte neem en om dié rede bly ek hoop: deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie.”

  31. Die Groot Vyf Traumas • Inleiding • 2 Maart •

More Related