1 / 25

GELDSAKE

HOOFSTUK 3. GELDSAKE. APPRESIASIE (GROEI). Enkelvoudige rente:. Veranderings van die onderwerp:. Voorbeeld: Wat is die rente op ‘n belegging van R11 000 na 7 jaar as dit teen 9,4% e.r. belê word? Wat is die waarde na die belegging?. APPRESIASIE (GROEI). Saamgestelde rente:.

ramona
Download Presentation

GELDSAKE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. HOOFSTUK 3 GELDSAKE

  2. APPRESIASIE (GROEI) Enkelvoudige rente:

  3. Veranderings van die onderwerp:

  4. Voorbeeld: Wat is die rente op ‘n belegging van R11 000 na 7 jaar as dit teen 9,4% e.r. belê word? Wat is die waarde na die belegging?

  5. APPRESIASIE (GROEI) Saamgestelde rente:

  6. Veranderings van die onderwerp:

  7. Voorbeeld: Wat is die waarde van ‘n belegging van R11 000 na 7 jaar as dit teen 9,4% s.r., halfjaarliks bereken, belê word? Hoeveel rente is verdien?

  8. Kom ons kyk na die grafieke van die vorige twee voorbeelde. Hier is ‘n opsomming van wat gebeur het: Wat is die rente op ‘n belegging van R11 000 na 7 jaar as dit teen 9,4% e.r. belê word? Wat is die waarde na die belegging? Wat is die waarde van ‘n belegging van R11 000 na 7 jaar as dit teen 9,4% s.r., halfjaarliks bereken, belê word? Hoeveel rente is verdien?

  9. Enkelvoudige rente Saamgestelde rente R20924,07 R18 238

  10. Doen oefeninge 3.1.1 tot 3.1.6 in die werkboek.

  11. DEPRESIASIE (VERMINDERING) Uniforme koers-depresiasie: Al die nodige veranderings van die onderwerp van die formule kan hier ook gedoen word.

  12. Voorbeeld: ‘n Naaimasjien het oorspronklik R2025 gekos en is na 15 jaar vir R250 ingeruil. Bereken die uniforme koers-depresiasie.

  13. DEPRESIASIE (VERMINDERING) Verminderde saldo-depresiasie: Al die nodige veranderings van die onderwerp van die formule kan hier ook gedoen word.

  14. Voorbeeld: ‘n Masjien se boekwaarde is na 10 jaar R13 770. Wat was die masjien se aanvanklike prys, as dit teen ‘n verminderde saldo-koers van 8,2% per jaar gedepresieer het?

  15. Doen oefeninge 3.2.1 tot 3.3.1.3 in die werkboek.

  16. NOMINALE EN EFFEKTIEWE KOERS Nominale koers = koers wat eenmaal ‘n jaar aangewend word Effektiewe koers = Nominale koers wat meer as eenmaal ‘n jaar aangewend word

  17. Voorbeeld: Vind die nominale en effektiewe koers indien R100 teen 12% per maand vir een jaar belê word. Nominale koers = 12% per jaar = 1% per maand Effektief

  18. ANNUΪTEITE Annuїteite is ‘n reeks gelyke betalings wat gereeld gemaak word. Daar is twee soorte: Jy kan kies om geld te spaar of om geld te leen. Om te spaar: waar x die gereelde betaling is wat gemaak word i die rentekoers per betalingstydperk is n die aantal betalings wat gemaak word is

  19. Voorbeeld: R2 000 word jaarliks belê in ‘n rekening wat 8% p.j. rente betaal. Hoeveel is hierdie belegging na 5 jaar werd? x = R2 000 i = 8% = 0,08 n = 5 jaar

  20. Voorbeeld: R2 000 word maandeliks belê in ‘n rekening wat 8% p.j. rente betaal. Hoeveel is hierdie belegging na 5 jaar werd? x = R2 000 n = 5 x 12 = 60 maande

  21. Voorbeeld: ‘n Persoon tree oor 13 jaar af. Hy sal R1 000 000 as bykomende kapitaal nodig hê. Hoeveel moet hy elke maand belê as die fonds teen 18% p.j. maandeliks saamgestel, groei? Fv = R1 000 000 n = 13 x 12 = 156

  22. ANNUΪTEITE Annuїteite is ‘n reeks gelyke betalings wat gereeld gemaak word. Daar is twee soorte: Jy kan kies om geld te spaar of om geld te leen. Om te leen: waar x die gereelde betaling is wat gemaak word i die rentekoers per betalingstydperk is n die aantal betalings wat gemaak word is

  23. Voorbeeld: Jy betaal ‘n lening af in 10 jaarlikse betalings van R1 500. Bereken die bedrag van die lening as rente teen 15% pj. bereken word. x = R1 500 n = 10 jaar

  24. Voorbeeld: Jy betaal ‘n lening af in 10 maandelikse betalings van R1 500. Bereken die bedrag van die lening as rente teen 15% pj. maandeliks saamgestel, bereken word. x = R1 500 n = 10 maande

  25. Doen die res van die oefeninge in die werkboek.

More Related