1 / 46

1 Samuel 3

1 Samuel 3. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Die gevaar om in die kerk te slaap. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Luister mooi!. Luister na God se Woord.

primo
Download Presentation

1 Samuel 3

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 1 Samuel 3

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. Die gevaar om in die kerk te slaap

  4. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  5. Luister mooi!

  6. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  7. 1 Samuel 3

  8. Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  9. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  10. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  11. God se stem is min gehoor in daardie tyd

  12. “Die Here het met niemand gepraat nie”

  13. Hoe klink God se stem?

  14. God kan praat deur die Bybel, ’n boek, ’n fliek, musiek, die natuur...

  15. God praat deur die natuur

  16. God praat ook in die erediens

  17. Gelowiges het mekaar nodig om God se stem te kan hoor

  18. “Why is it when we talk to God, we call it prayer, but when God talks to us, we say you're schizophrenic.”

  19. Here, laat my vandag U stem hoor

  20. Jy moet natuurlik ook gehoorsaam wat jy hoor

  21. “Tussen sê en doen, word baie skoene opgeloop!”

  22. Wat doen jy vandag met God se Woord?

  23. “There are two kinds of people in the world: those who respond to God saying, ‘Thy will be done, God, have it Your way’ and those to whom God says, ‘All right, then, have it your way.’”

  24. As ons reageer met “Laat U wil geskied”, wat verwag God van ons?

  25. Wees ’n koning, priester en profeet

  26. Mens, die Here het jou bekend gemaak wat goed is:Hy vra van jou dat jy reg sal laat geskied,dat jy liefde en trou sal bewys,dat jy bedagsaam sal lewe voor jou God. Miga 6:8

  27. God se BTW:Beoefen regverdigheid en billikheidToon liefde en trouWandel met God

  28. But he’s already made it plain how to live, what to do, what God is looking for in men and women.It’s quite simple: Do what is fair and just to your neighbour,be compassionate and loyal in your love,and don’t take yourself too seriously – take God seriouslyMicah 6:8 The Message

  29. Play fair Be nice Hold God’s hand

  30. 1. Wees ’n koning!

  31. “God melk die koeie deur jou”

  32. Laat die klokke in die hemel lui!

  33. 2. Wees ’n priester

  34. “We make a living by what we get, but we make a life by what we give”

  35. 3. Wees ’n profeet

  36. Lees My woord, Hê My Woord lief, Leef my Woord

  37. Die gevolg van sulke optrede?

  38. God roep jou en my…

  39. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  40. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  41. Volgende week: Jona 3:1-5

More Related