1 / 11

CHRISTUS EN GODSDIENSTIGE TRADISIE

Les 3 vir 19 April 2014. CHRISTUS EN GODSDIENSTIGE TRADISIE. DIE FARISEERS: WETSGEHOORSAMES. Wie was die Fariseërs ?.

porter
Download Presentation

CHRISTUS EN GODSDIENSTIGE TRADISIE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Les 3 vir 19 April2014 CHRISTUS EN GODSDIENSTIGE TRADISIE

  2. DIE FARISEERS: WETSGEHOORSAMES Wiewas die Fariseërs? “Die konserwatiewegodsdienstigesekte of groep van Judaismein intertestamentêre en NT tye. Ditblykredeliksekerdathulle die opvolgers was van die Hasidim (Chasidim of Assideans), ‘die vromes.’” (SDA BibleDictionary) Die Fariseërs het geweier om die Griekse gebruike te volg teen die wet van Moses. Hulle het die Makkabese revolusie teen die Grieke gesteun. Hulle het vinnig die morele gewete van die mense geword.

  3. DIE SKRIFGELEERDES: ONDERRIG DIE WET Hulle is as ‘n andergroepmensegenoem(Matt. 3:2), maar hulle was Fariseërs met 'n spesiale sending: om die wet te interpreteer. Die mees bekendste skrifgeleerdes was Hillel en Shammai (wat geleef het in Herodus die Grote se tyd) en Gámliël (Paulus se onderwyser) Hulle is gewoonlik as "Rabbi" (my onderwyser)aangespreek

  4. STERK-EN SWAKPUNTE VAN DIE SKRIFGELEERDES EN FARISEËRS Die sterkpunte van die Fariseërs het uiteindelik hul ergste swakhede geword.

  5. STERK-EN SWAKPUNTE VAN DIE SKRIFGELEERDES EN FARISEËRS Die sterkpunte van die Fariseërs het uiteindelik hul ergste swakhede geword.

  6. TRADISIES VAN DIE OUDELINGE “Waarom oortree u dissipels die oorlewering van die ou mense? Want hulle was nie hul hande as hulle brood eet nie.” (Mattheus 15:2) Dit is 'n goeie ding om 'n mens se hande te was voordat jy eet, maar geen goddelike wet vereis dit. Die "was van 'n mens se hande" in hierdie teks is 'n streng ritueel. Hulle het gedink hulle moes hulleself reinig net in geval hulle aan iets onrein geraak het. As daar geen water was nie, kan 'n mens die gebaar van die handewas ritueel naboots. Dit was 'n geldige "droë reiniging.“ Jesus het die tradisie gekonfronteer omdat Hy wil hê dat ons 'n ware gees in ons hart moes laat groei, en nie net godsdienstige optredes soek nie.

  7. “Hulle het die regulasies van eet en drink so ver gevoer dat die gedagte in 'n voortdurende spanning gehou is om te onderskei tussen wat as rein en onrein beskou was, en om die menigte opdragte wat deur die priesters ingestel is uit te voer. Al die water is gefilter, om te voorkom dat die geringste teenwoordigheid van die kleinste spek of insekte die water onrein kon gemaak het, en dus ongeskik vir gebruik. Die mense was 'n konstante vrees gehou vir die oortreding van die gewoontes en tradisies soos aan hulle geleer as gedeeltes van die wet; en die lewe was 'n las gemaak deur die seremonies en beperkings. Deur hul eindelose rompslomp het die Fariseërs die mense se gedagtes gevestig gehou op die eksterne dienste, tot die verwaarlosing van die ware godsdiens. Hulle kon nie die gedagte van Christus aan hul seremonies koppel nie; en deur die fontein van lewende water te versaak, het hulle vir hulself gebarste waterbakke uitgekap wat geen water kon hou nie.” EGW (Vryvertaaluit “The Signs of the Times, June 9, 1887”)

  8. TRADISIE EN WET “En Hy sê vir hulle: Julle verstaan dit goed om die gebod van God opsy te sit en so julle oorlewering te onderhou.’” (Mark 7:9) Jesus is gevra oor die verbreking van die tradisies van die ouderlinge. Hy het geantwoord deur die vestiging van prioriteite. Eerstens, die wet van God; Dan, die tradisie van die ouderlinge. • Goddelike wet: "Eer jou vader en jou moeder" (Ex. 20:12; 21:17) • Tradisie: “Elkeen wat aan vader of moeder sê: enige voordeel wat u van my sou kan geniet, is ‘n offergawe—dié hoef sy vader of sy moeder glad nie te eer nie.” • .”

  9. “Die wet van God vereis dat 'n seun sy ouers moet eer, en in hul behoeftes voorsien, en hulle liefderyk versorg wanneer hulle oud is. Maar hierdie valse leraars leer die kinders dat dit van veel groter belang is om hul eiendom deur 'n eed aan die tempel diens te wy. Dan wanneer die ouers hulp vra, dan kan hulle sê, "Dit is Corban, gewy aan God." Hulle het geleer dat dit heiligskennis is om die eiendom wat eenmaal aan die tempel gewy is te herroep om in die behoeftes van die ouers te voorsien. Wanneer so 'n belofte gemaak is, is dit heilig en moet nagekom word; want, het hulle gesê, het God nie verklaar, "As jy aan die HERE jou God ‘n gelofte doen, moet jy nie versuim om dit te betaal nie; want die HERE jou God sal dit sekerlik van jou eis, en dit sal sonde in jou word. " So onder 'n skyn van vroomheid het hierdie onderwysers die jeug verskoon van die verpligtinge van die vyfde gebod.” EGW (Vryvertaaluit “The Signs of the Times, January 3, 1900”)

  10. WEES MEER REGVERDIG AS DIE FARISEËRS “Want Eksêvirjulledat, as jullegeregtigheidnieoorvloediger is as dié van die skrifgeleerdes en Fariseërsnie, jullenooit in die koninkryk van die hemelesalingaannie.” (Mattheus 5:20) Die Farisese geregtigheid was gebou op eie-poging en uiterlike gedrag. Hulle het probeer om die wet tot op die letter te hou. Die geregtigheid wat Jesus soek gaan dieper as eie-poging, uiterlike gedrag of om die wet tot die letter te hou. Dit vereis 'n innerlike verandering, 'n liefdevolle gehoorsaamheid. “Maar dit is die verbondwatEknádiédae met die huis van Israel salsluit, spreek die HERE: Ek gee my wet in hullebinneste en skrywedit op hulle hart; en Eksalvirhulle ‘n God wees, en hullesalvir My ‘n volkwees.” (Jeremiah31:33)

  11. “ ’n Wettiesegodsdienskan die sielnie met God versoennie. Die harde , strengeortodoksheid van die fariseërs, watgeenberou, deernis of liefdegeken het nie, was net ‘n struikelblokvirsondaars. Hulle was soos die soutwatsmaakloosgeword het; want hulleinvloed het geenkraggehad om die wêreld van verderftebewaarnie. Die enigste ware geloof is dié “watdeur die liefdewerk” (Gal 5:6) om die sieltelouter. Dit is soossuurdeegwat die karakterdeurtrek.” EGW (Thoughts from the Mount of Blessing, cp. 3, pg. 53)

More Related